BOEREMUSIEK BO. EK HET GROOT GEWORD MET BOEREMUSIEK. SO BLY MY OUERS HET ONS AAN BOEREMUSIEK BEKEND GESTEL. NOGMAAL BAIE DANKIE VIR DIE PRGTIGE MUSIEK, MAG DIE MUSIEK NOOIT UITSTERF NIE. HOU SO AAN❤❤❤❤
Ek self is baie lief vir Boeremusiek,moes eenmaal Moreesburg toe. Kry toe n̈ verdwaalde Japie Laubsher in glovebox. Tussen Tsumeb en Otavi hom ingesit. Moreesburg toe met oom Japie !!!Oom Manie dankie vir die ERFSTUK !!!!❤❤❤🎉🎉🎉🎉💃🕺🕺💃💃🕺🕺💃💃💃💃🕺🕺🕺
Pragtig oom Manie , Daar is nie Beter , Verlang terug NA my Pa , Hy was ook gesout in daai goeie Boere- musiek , Baie Mooi , Trane rol or my wangle, PRAGTIG TANS IN COLORADO, My hart steeds In Suid- Afrika😂😂
Ontdek ek hierdie skat vandag en groot was my vreugde toe ek met my beperkte ukulele kennis kon saam speel hier in Queensland Australia. Wat 'n blessing was dit nie. RIP oom Manie en oom Eben.
As Adam en Eva van 'n banjo en 'n konsertina geweet het sou hulle die appel definitief gelos het. Dis net ongelooflik mooi en lekker. Dankie vir die ouens wat daar in die Kolonie agtergebly het.
Met trots kan ek se....ek het by 2 geleenthede saam met Baardskeerders Bos Orkes gespeel.....daar het ek die B bos Orkes leer ken.....en groot was my spyt om van Oom Manie en oom Eben se afsterwe te hoor.....baie jare later het oom Stompie vir my banjo gespeel in my Orkes......
Wonderlik! Oom Manie, jou legend! I believe this was recorded on 1 May 2015 which probably makes it the last recorded performance before his passing on 20 August 2015. Rus sag Oom Manie.
Lekker, ek raak sommer bewoë! Laat my terug verlang na die Overberg feeste soos Geelstert fees by Struisbaai en die Gansbaai fees. Goeie dae en eg Suid Afrikaans!
Die regte Baardskeerderbos orkes is by die Video-Wie maak vir Gansbaai lekker(op strooibale) by name Stompie Heins,Andre Fourie, Dries Van Bosch, Stephan van der Westhuizen, (voor) Manie Groenewald en Piet Smit.
Ander videos is nie die regte Baardskeerdersbos Orkes nie. Oom manie het wel van tyd tot tyd saam met plaaslike musikante opgetree. Die Baardskeerdersbos Orkes tree steeds nog op. Andre Fourie... Orkesleier
Oom Manie was die afgelope paar jaar nie gesond nie en was die afgelope maand vir bestraling by Tygerberg-hospitaal. Hy laat vir tannie Mara, hul seun Danie, sy dogter Wilmien, en kleinkinders agter. www.netwerk24.com/ZA/Hermanus-Times/Nuus/Baardskeerdersbos-orkes-se-oom-Manie-oorlede-20150826
I'm black but uncle manie your the legend may your soul rest in peace 😭😭😭😭 your music, rus in vrede Oom
We are all black.
We are all black
Adam was formed out of the black volcanic soil!
HE WAS THE FIRST CREATED SON OF GOD. OF GOD. HIS FATHER.
Amen op daai een
Boere musiek en dans in die skuur
BOEREMUSIEK BO. EK HET GROOT GEWORD MET BOEREMUSIEK. SO BLY MY OUERS HET ONS AAN BOEREMUSIEK BEKEND GESTEL. NOGMAAL BAIE DANKIE VIR DIE PRGTIGE MUSIEK, MAG DIE MUSIEK NOOIT UITSTERF NIE. HOU SO AAN❤❤❤❤
Verlang na jou ou Maan. Dankie vir al die vreugde wat jy gebring het.
Briljant! Ek is mal daaroor! Groete uit LIma Peru!
Ek self is baie lief vir Boeremusiek,moes eenmaal Moreesburg toe. Kry toe n̈ verdwaalde Japie Laubsher in glovebox. Tussen Tsumeb en Otavi hom ingesit. Moreesburg toe met oom Japie !!!Oom Manie dankie vir die ERFSTUK !!!!❤❤❤🎉🎉🎉🎉💃🕺🕺💃💃🕺🕺💃💃💃💃🕺🕺🕺
this music so jolly must never die
Dankie dit vat my sommer vêr terug in my lewenspad ek is bly sulke musiek het nog behoue gebly
MOOI SO ONSE Boere ken van Musiek maak en Gelukkig saam wees !! ❤❤❤❤❤
Vir 40 jaar het ek ons land se paaie gery. Maar nooit sonder my boeremusiek kassette nie!!!!
Dis besonders mooi! Ek love dit!❤️❤️
Regtig mooi! Net jammer ek het dit nou eers ontdek!🙂🙃👍
Dankie Oom Manie en die Baardskeerdersorkes, I'm from Durban and I love your music, RIP Oom Manie
Is baie aan genaam het verveelig in bed gelè en op dit afgekom baie mooi uit Angola
Lekker Boeremusiek !! Doe so voort !!
Pragtig oom Manie , Daar is nie Beter , Verlang terug NA my Pa , Hy was ook gesout in daai goeie Boere- musiek , Baie Mooi , Trane rol or my wangle, PRAGTIG TANS IN COLORADO, My hart steeds In Suid- Afrika😂😂
Brilliant boeremusiek, I must be the only one in Cape Town who can't speak Afrikaans, keep it up, well done 👍
Great Foot Tapping Music Country Music at its Best, Bravo Keep up this country Music, Regards Best Wishes trevor.W.Bacelli, Biloela Qld Australia .
Wonderlike boeremusiek. RIP oom Manie
Rus in vrede lom Manie Jy was n ware legende saam met jou groep Laat boeremusiek bly voortleef Mos Eg Afrikaans ❤
Thanks how good and talented are these musicians God bless
Ontdek ek hierdie skat vandag en groot was my vreugde toe ek met my beperkte ukulele kennis kon saam speel hier in Queensland Australia. Wat 'n blessing was dit nie. RIP oom Manie en oom Eben.
Wonderlike musiek, so dankbaar dit is vir ons bewaar. Rus in vrede Oom Manie.
Klasiek! Rus sag Oom Manie - jy kon fantasties musiek maak!
As Adam en Eva van 'n banjo en 'n konsertina geweet het sou hulle die appel definitief gelos het. Dis net ongelooflik mooi en lekker. Dankie vir die ouens wat daar in die Kolonie agtergebly het.
Baardskeerdersbos Orkes was my Pa se favorite. Groot geword met die Oom se musiek in die kar, op kampe, by 'n braai, sommer saterdae oggende
BRILLIANT oom manie ons sal jou nooit vergeet jy bly n legende.....
Daar is soveel positiewe energie in al die spelers! Hulle speel so goed saam! dis fantasites!
Ja, dit was die goeie ou dae toe ons heerlik kon ontspan en lekker boeremusiek luister.
Die wedersydse harmonie tussen die musikante is so ooglopend. Absolut pragtige kunstenaars.
Mo
Dis baie mooi dankie.
Brilliant ❤
I'm so in love with Boeremusiek
Dit is wonderlik, fantasties en pure plesier om na te luister. Baie dankie mag julle lank sulke lekker klanke maak.
Baie mooi Oom Manie.Rus in vrede!!!
Met trots kan ek se....ek het by 2 geleenthede saam met Baardskeerders Bos Orkes gespeel.....daar het ek die B bos Orkes leer ken.....en groot was my spyt om van Oom Manie en oom Eben se afsterwe te hoor.....baie jare later het oom Stompie vir my banjo gespeel in my Orkes......
Die beste
Dit was n vooreg om na die opname te luister. Rest in piece OOM MArnie.
Thank you very much god bless
Lank Lewe daai goeie Boere- Musiek, Gesout en Gevestig in ons Boere- VOLK
More music i love it from philiphine god bless
Geweldig mooi.
Mooi oom Manie Laat my terugdink aandie lekker jong dae RIV Love jou nagedagtenis v mooi musiek
Only Boere can do this.
They are the best even a English Consertina.
Oom manie brilliant /This is truely magnificent his singing is not something you here compliments the boeremusiek
Indeed very special!
Hart seer lietjies dankie vir jelle ales woor die name song ngayibona inkosi u uziah
Baie Baie mooi my oompie
Vanaand op die Sondagaand gee jy my baie heimweë oom Manie
Dis baie lekker....tjooo Oom Manie!
Wat 'n legende!!! Pragtig!!!
Wonderlik! Oom Manie, jou legend! I believe this was recorded on 1 May 2015 which probably makes it the last recorded performance before his passing on 20 August 2015. Rus sag Oom Manie.
Die musiek sou baie lekker gewees het by die Loganda
Dis musiek op sy beste
Baie mooi!
beautiful
En oom stompie wat n man!
Baie mooi
Dis my gunsteling! Die Sappe se volkslied🤩
They were able to make Their music Talk what a Group Gifted
So "n heerlike vertaling van die ou 'Suikerbossie',
Vanaf Dave in Adelaide (nie die Oos-Kaapse dorpie nie), maar die hoofstad van Suid-Australie!
Oom jy kan.mooi sing
Pragtig oom Manie Stompie Realet en Flippie
Pragtig, kiellie die voete.
Love it.
AI,ai ,maar dis mooi ,rus in vrede ou groote!!!
Wonderlik, die goue hart van boere musiek
GOOD
Dit bring baie verlange terug na my jong dae baie mooi
Akik alkotnak mindíg is értékessek. 👍
FANTASTICA PARABENS
Lekker, ek raak sommer bewoë! Laat my terug verlang na die Overberg feeste soos Geelstert fees by Struisbaai en die Gansbaai fees. Goeie dae en eg Suid Afrikaans!
Jy sal ver gaan soek broer daai talent sterf uit maar ek dink by die Fouries is daar talent
Skeer daai bos Manie.. Skeer hom!
Fantasties pragtig! Wie speel die Ukelele?
Julle maak my Boer hard happy!
🕊️🇿🇦🇳🇱🖐️🙂
Die regte Baardskeerderbos orkes is by die Video-Wie maak vir Gansbaai lekker(op strooibale) by name Stompie Heins,Andre Fourie, Dries Van Bosch, Stephan van der Westhuizen, (voor) Manie Groenewald en Piet Smit.
Ander videos is nie die regte Baardskeerdersbos Orkes nie. Oom manie het wel van tyd tot tyd saam met plaaslike musikante opgetree. Die Baardskeerdersbos Orkes tree steeds nog op. Andre Fourie... Orkesleier
Wat meer kan jy vra
So vantasties Suid frikaans
Sal n mens ooit genoeg kry van sulke musiek
Balke toe, dit is nou boere musiek soos ek dit onthou.
DIE PERSOON MET WAT DIE BANJO SPEEL ------MY MATER JY MAG MAAR EN JY KAN
Kamanet lawa dn eeyat takos na metlng,ewd lng kansyon da instrumental anggoy
Banjo speler jy is tops
My musiek. Dis mos hoe ons musiek moet maak. Boeremusiek BO
Awesome!
Thanks kindly! Glad you think so! A very special group!
Druk deur na die naweek toe
Een mooie kombinatie muziekmakers.
Wie is die dame wat saam speel links
Rialet Groenewald (now Rialet Marais). She is a teacher at Gaansbaai Academia.
Ek is driekwart afrikaner maar engels groot gemaak die klanke vat my na n Ander plek dankie se
Uitstekend oom Manie. Mag jy in die hiernamaals ook mense vermaak met die luisterryke klanke want dit is eenvoudig hemels...!
Beautiful words! Thank you!
Wie is die dame wat saam speel links op did foto
In the comments you will find the players names.
Pragtig
Ek geniet oom Manie se musiek. Wil net weet waaraan is hy oorlede
Oom Manie was die afgelope paar jaar nie gesond nie en was die afgelope maand vir bestraling by Tygerberg-hospitaal. Hy laat vir tannie Mara, hul seun Danie, sy dogter Wilmien, en kleinkinders agter.
www.netwerk24.com/ZA/Hermanus-Times/Nuus/Baardskeerdersbos-orkes-se-oom-Manie-oorlede-20150826
Gooi Mielies
waar is daai jare mee heen
Mooi was nog nooi lelik en lekker was nog nooi sleg. julle kan
😁
Lekkèr man ek verlang na jongdae oei
I still want to do this one day for shits and giggles...
Mooi musiek
Oom Stompie jy mag maar
Goeie middag, wil graag weet hoe kan ek van O. Manie se dvd's bestel. Martin Oosthuizen
Voorwaardelik awesome. Ons gaan oom Manie baie mis. Waar kan ons hulle cd's bestel? Kan enigiemand my help asb?
Hoor,hoor SAUK.Dus wat die volk wil hoor.
!!
Soek die DVD