Laurika Rauch - Die nostalgie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ส.ค. 2011
  • - Artist: Laurika Rauch
    - Country: South Africa
    - Date: 1991
  • เพลง

ความคิดเห็น • 7

  • @NeemuitdieVerlede
    @NeemuitdieVerlede 5 หลายเดือนก่อน

    "Ou vriende is dood, die kleinspan word groot, kyk net waar staan ons nou"

  • @MsJaantjies
    @MsJaantjies 12 ปีที่แล้ว +6

    Beeldskoon vrou met 'n nagtegaal stem en 'n goue hart!

  • @janineoosthuizen1654
    @janineoosthuizen1654 6 ปีที่แล้ว +4

    Ons het 'n ou VHS tape met Afrikaanse muiekvideos gehad wat my ma self van die tv af getape het. Nostalgie was altyd een van my gunstelinge. Ek reken steeds hierdie is een van haar beste songs!

  • @wernerbloemwagen6878
    @wernerbloemwagen6878 7 ปีที่แล้ว +4

    Ek het groot geword met Laurika Rauch op die laaang pad Suid - Wes Afrika toe.. PRAGTIGE HERINNERINGE!

  • @louisemillward1227
    @louisemillward1227 3 ปีที่แล้ว

    In 1981 het ek met my heel eerste salris Laurika se langspeel laat gekoop.

  • @ericaminnie2536
    @ericaminnie2536 3 ปีที่แล้ว

    Heerlik,! Mooi musiek

  • @francoisdvanderwesthuizen6772
    @francoisdvanderwesthuizen6772 4 ปีที่แล้ว

    Hierdie is puik...