Jammer oor jou seun. Do it seker maar wat dit is.soos jy se almal maak foute,my ouma het in vrede dorp gebly toe jy agyer elke man geskiet het sterkete Steve God bless 🙏
Ek onthou die song van die show af toe ek nog Klein was , vrek afrikaans maak my life ! Bly al 12 jaar in Canada en Afrikaans is iets wat ek nooit sal verloor nie xo thanks Steve , kom bietjie canada toe
Zelda van Deventer. Nie net die blanke nie. Blanke in die land van ons se harte is okay neh. Ons as swart mense kort harte soos die man. Dan sal ons land weer mooi wees soos wat dit was voor dat mense besluit het om die land op te neek.
Steve bly die BESTE sanger wat die RSA nog ooit gesien het en dit sal altyd so wees. Afrikaans bly die mooiste taal so asb praat Afrikaans of hou jou bêk.
Ek sal altyd agter elke man onthou al was ek net een tiener van so om en by twaalf of dertien. Gaan so aan met jou musiek. Steve fan vanaf Peru, Suid America
Mooi liedjie. Dit was my gunsteling program op TV gewees. Steve Hofmeyr was my gunsteling akteur en sanger vanaf ek 'n kind was. Sy musiek en sy stem gee mens sommer goosebumps en ook partykeer trane. Al bly ek nie meer in Suid-Afrika nie sal my hart en taal nog steeds 'n Suid Afrikaner wees. Ek is een trotse Afrikaans sprekende vrou.
My hero, smashed up your dstv in public, such a rebel, really love your music. Stuart,South Africa, actually posted some songs to V.K. ( European F.B) to my Russian friends.. Sterkte..
safacop-out jy laat my lag atleast gee ek jou dit. Biekie = Bietjie. Jys reg jou RaWkinG Icon Hofeier RAWKS hy is Br00TalZZ he..... har har har! En wat meen jy met "get a life" presies? That sound like...like...like so GAY DUDE! Hou jy van SPANDEX?
Jammer oor jou seun. Do it seker maar wat dit is.soos jy se almal maak foute,my ouma het in vrede dorp gebly toe jy agyer elke man geskiet het sterkete Steve
God bless 🙏
Bravo Steve - this was a great song in the 80s - you also rocked in the TV series - Time fly's my friend :)
Hierdie is 'n ware man wat opstaan vir sy landsgenote en volk.
Lank Lewe Steve!
ek het groot geword met steve en agter elke man, ver meer as 30 jaar terug. En ek luister nou nog!
WOW ek onthou nog. dis waar ek my liefde vir steve gekry het en tot vandag is hy die mens wat waarheid sing en vir ons as Volk opstaan.
Ek onthou die song van die show af toe ek nog Klein was , vrek afrikaans maak my life ! Bly al 12 jaar in Canada en Afrikaans is iets wat ek nooit sal verloor nie xo thanks Steve , kom bietjie canada toe
Lizelle Swart jy sing baie mooi
Hugndit daar in canada
This reminds me of a time... before. A reality, every bit as everpresent as this.
as a little girl, I had an ENORMOUS crush on him! LOL... Loved this series
Hierdie ❤is di😂 beste❤Steve JY Sing die beste in die WERILD❤....ek kan nie op hou kyk na jou liekies nie..❤
2020 i am black and proud .. but i miss him ..i was there when this was out
We can do this man...
Hi steve jy het n sagte plek in my hart. Ek like hierdie song baie. Ek like die movie agter elke man nog al die jare.Dit was baie goed.
Van mara
oh my... the memories! what brilliant TV this was.. As for Steve.. my oh my :)
Loved Antie Stienie and Steve ❤
Brilliant Ek love die song so mooi so oulik maar hy is my favourite 💜💜💜🤭 love Steve Hofmeyr
As alle blanke Suid Afrikaners maar net die hart kan he wat ou Steve het. Fokken LEGEND!!!!!!
Maar hy kom kuier darem kort kort vir ons hier in Aus.
Stem hys n Yster
Zelda van Deventer. Nie net die blanke nie. Blanke in die land van ons se harte is okay neh. Ons as swart mense kort harte soos die man. Dan sal ons land weer mooi wees soos wat dit was voor dat mense besluit het om die land op te neek.
Make hom die volgende een
Die beste van ou Steve is dat hy nog nie die land verlaat het nie.
Seker die enigste wit mens wat nie twee gesig is nie
This song bring back memorys people
“Hoe langer ek wag hoe meer raak my nerves op hulle senuwees”-Antie Stienie LOL !!
Great voice. Loved it then. Love the song now.
agter elke man is daar n wonderlike vrou wat wag vir die beste man
Onthou..
Hy is dalk jou pa! ;)
Dis nou maar net 'n CLASSIC!!! Bly een van sy bestes!!!
Wow this video brings back memories
Vat 'n man 15 jaar terug Hoërskool toe.. die song het gekook op sy dag!
Boer sal ek bly ❤met my hele hart
Bring soveel memories terug!!! 😘 ❤
Jessica Verwey. Baie. Die was die eerste Afrikaans se liedjie wat ek geleer het sing. Omtrent 13 jaar terug. Steve bly amazing
Ek het groot geword met hierdie lekka liedtjie .Ek was ma net gebore in 2003.Maar die movie was baie mooi en gelooflik.
❤❤Best song ooit
Puik musiek, soos altyd ❤
Steve bly die BESTE sanger wat die RSA nog ooit gesien het en dit sal altyd so wees. Afrikaans bly die mooiste taal so asb praat Afrikaans of hou jou bêk.
Steve = LEGEND ! 👌
Wow I used to love this series!
Hierdie liekie is so amazing en mooi soos wow
l love this song
that voice
o wow Steve te pragtig.
Steve is nou nie juis 'n gunsteling nie, maar, ek moet se, hierdie liedjie kan niemand beter vertolk nie.
De leukste liedje van aller tijd ✌🏻️
Ek sal altyd agter elke man onthou al was ek net een tiener van so om en by twaalf of dertien. Gaan so aan met jou musiek. Steve fan vanaf Peru, Suid America
Hy en Danie Niehaus is my keuse vir 'n temalied gesingery 😂🎉🎉🎉🎉🎉
Mooi liedjie. Dit was my gunsteling program op TV gewees. Steve Hofmeyr was my gunsteling akteur en sanger vanaf ek 'n kind was. Sy musiek en sy stem gee mens sommer goosebumps en ook partykeer trane. Al bly ek nie meer in Suid-Afrika nie sal my hart en taal nog steeds 'n Suid Afrikaner wees. Ek is een trotse Afrikaans sprekende vrou.
Mooi temalied
They don't make them like this anymore😢
My hero, smashed up your dstv in public, such a rebel, really love your music. Stuart,South Africa, actually posted some songs to V.K. ( European F.B) to my Russian friends.. Sterkte..
Bly net waar❤❤❤❤
Legend
Jy kan maar President word!!
die mooiste song ooit
jys die beste
Die so het n way om almal te lat lekker kuier ons onthou !
Ja toe het hy nog haare gehaad!!
Eke mis jou stevie
Opie Bulle
2024😢
Het hom vanaand gesien die optree wow eks soo trots om Afrikaans re kan praat en verstaan
Love die song!!
Sal ALTYD die beste wees!
The LEGEND!
2020, bless you Antie Stienie
Classic!!!!!!!!!!!!!!
Ek mis vir Tan' Stienie verskriklik...
Ek stem 100
Thats how I remember him!
One doesn't need to be of any ethnicity to appreciate a great song or a great singer...Sterkte Boet... Hahaa...
“Ek weet nie hoekom ek so moet suffer nie…?”
❤❤❤
Laaste lag Steve hofmeyer
Ohhh men this makes me so home sick.
Kyk a ware song en mens wat weet wat aan gaan in die lewe Steve bly n ledgen
That's before life removed all the innocent.
Mooi bly maar mooi my gunsteling afrikaanse drama gewees.
agter elke man in NZ - dit was 'n goeie tyd om in SA te lewe, ons het nie kak van kabouters gevat nie!
Fucking beautiful
Pretoria 2019
"Almal maak tog foute; saam maak ons 'n span" - klassiek! ;)
Renier is my pa
Sulke wooden maak my as n Afrikaans Suid Afrikaner so trots op my taal
Sal sterf vir my taal
when Steve was still dishy!!
Wat jy se klink kommerwekkend bekend...
Steve is elke kind se Pa
Is hy Luke se pa ook? ha ha. Grappie
Nee, die sêding was ou Steve is soos Sasol, 'n pomp op elke dorp. Nou is Sasol ook in sy moer in. 😂
Early b
yep ek stem saam, dis maar lonely hier in Australia sonder Steve
Ek is in America. Dit is maar bliksims lonely.
Gaan skool toe en comment weer
Avicii lookalike.
Yster
agter elke man in cairo
safacop-out jy laat my lag atleast gee ek jou dit. Biekie = Bietjie.
Jys reg jou RaWkinG Icon Hofeier RAWKS hy is Br00TalZZ he..... har har har!
En wat meen jy met "get a life" presies? That sound like...like...like so GAY DUDE!
Hou jy van SPANDEX?