Reën - Ek Kan Nie Wag Nie (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.พ. 2022
  • Official Audio for "Ek Kan Nie Wag Nie " by Reën. Download or stream hier - selectmusiek.lnk.to/ReenEKNWN
    Follow Reën op Social Media:
    Facebook - / reenmusiek
    Instagram - / reenmusiek
    Select Musiek Website - selectmusiek.co.za/reen/
    Ek Kan Nie Wag Nie - Lirieke
    Span ons alweer die wa voor hierdie perde in
    Ek kan nie wag nie
    Sonder om mooi te kyk, sonder om mooi te dink
    Ek kan nie wag nie
    As dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
    Ek kan nie wag nie
    Gee my ‘n oomblik
    1 2 3
    Ek’s reg
    As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
    Kan jy maar gerus die volgende onthou
    Maak vandag beter as gister was
    Miskien ‘n bietjie deurmekaar
    Los hom daar
    En skree ek kan nie wag nie
    Môre maak alles sin
    Alles saak
    En of dit beter raak sal ons saam uitvind
    Ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Spring ek en jy al weer hier aan die diep kant in
    Ek kan nie wag nie
    Te laat om om te draai, so gaan ons swem of sink
    Ek kan nie wag nie
    Want as dit jou bang maak is dit dalk die moeite werd
    Ek kan nie wag nie
    Kom op vir asem
    1 2 3
    Jys reg
    As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
    Kan jy maar gerus die volgende onthou
    Maak vandag beter as gister was
    Miskien ‘n bietjie deurmekaar
    Los hom daar
    En skree ek kan nie wag nie
    Môre maak alles sin
    Alles saak
    En of dit beter raak sal ons saam uitvind
    Ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Ek kan, ek kan nie wag nie
    Ek kan, ek kan nie wag nie
    Ek kan, ek kan nie wag nie
    Ek kan, ek kan nie wag nie
    Oh
    As die twyfel my en jou wil wakker hou, Oh
    Kan jy maar gerus die volgende onthou
    Maak vandag beter as gister was
    Miskien ‘n bietjie deurmekaar
    Los hom daar
    En skree ek kan nie wag nie
    Môre maak alles sin
    Alles saak
    En of dit beter raak sal ons saam uitvind
    Ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Oh
    Ek skree ek kan nie wag nie
    Official Audio by Reën performing Ek Kan Nie Wag Nie. (C) 2022 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) vevo.ly/EudhOG
    #Reen, #EkKanNieWagNie
  • เพลง

ความคิดเห็น • 35

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 2 ปีที่แล้ว +5

    Nolene moet jou asb nie steur aan al die negatiewe kommentare nie. Daar sal altyd suurpruime wees. Ek is bly vir jou en die geleentheid dat jy nou deel van Reën kan wees. Jy't hard gewerk, bly gló in jouself. Jy's pragtig. Trots op jou ❤🎶💃

  • @beautywithabrushprofession702
    @beautywithabrushprofession702 2 ปีที่แล้ว +3

    Kyk ek love reen. Maar nou love ek reen nog meer want jy met jou engel stem sing nou saam hom🌻

  • @willemkoch1543
    @willemkoch1543 2 ปีที่แล้ว +2

    Die volgende vrou wat so mooi in my ore sing, trou ek!

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 2 ปีที่แล้ว +3

    Stunning.. So bly vir die geleentheid vir jou Spinksie

  • @sonjaspinks6218
    @sonjaspinks6218 2 ปีที่แล้ว +3

    Awesome. Baie baie geluk julle.

  • @petrovanschalkwyk8209
    @petrovanschalkwyk8209 2 ปีที่แล้ว +3

    Stunning song !!! Julle stemme pas so mooi saam. Ek kan nie wag vir die nuwe hoofstuk van Reen nie.

  • @landongibbs8678
    @landongibbs8678 2 ปีที่แล้ว +2

    Woorde asseblief!

  • @anzelmans224
    @anzelmans224 2 ปีที่แล้ว +4

    So trots op julle! Nolene, jy is amazing.

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +3

    'n Nuwe hoofstuk vir Reën☔
    Met nuwe stories wat met ons harte gaan gesels.
    ❤️🎵❤️
    #OnsKonNieWagNie!
    En (EK) (KAN) (NIE) (WAG) vir meer van REËN (NIE.)

    • @ajm6464
      @ajm6464 2 ปีที่แล้ว

      Nuwe hoofstuk v Reen?

    • @JW-so7tn
      @JW-so7tn 2 ปีที่แล้ว

      @@ajm6464 die
      vroue Sanger is vervang in die groep

  • @jacquifranken3497
    @jacquifranken3497 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow! Stunning !

  • @gerhardpieters6044
    @gerhardpieters6044 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!!!!!

  • @sylviabester6444
    @sylviabester6444 2 ปีที่แล้ว +3

    Love this song 🎵 ❤

  • @THEHuntingChannel
    @THEHuntingChannel 2 ปีที่แล้ว +1

    Nog 'n lekker song julle! Baie mooi.

  • @regardtvanheerden6032
    @regardtvanheerden6032 2 ปีที่แล้ว +7

    Ek hou van die vocal mix en general feel van die song! 10/10. So waneer kry ons nog ??? Ek hoop nie ons gan lank moet wag nie! :) Ons kort nog Reën☔!!! :)

    • @brianmays4521
      @brianmays4521 ปีที่แล้ว

      Okay I would I need to do this

    • @brianmays4521
      @brianmays4521 ปีที่แล้ว

      Help me get my drive back and my 00 Network

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 ปีที่แล้ว +1

    Stunning ❤️❤️❤️

  • @hermanenmagdalouw2922
    @hermanenmagdalouw2922 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!

  • @kevinvanrensburg2468
    @kevinvanrensburg2468 2 ปีที่แล้ว +1

    I like'em!!

  • @racelsmith9487
    @racelsmith9487 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie geluk. Hoop julle Sal groot hoogtes bereik

  • @karingerber6333
    @karingerber6333 2 ปีที่แล้ว +5

    Beautiful!!! Baie baie geluk julle twee - Mag hierdie nuwe journey julle na nuwe platvorms neem. Ek kan nie wag vir nog meer nie!!

    • @ajm6464
      @ajm6464 2 ปีที่แล้ว

      Nuwe journey?

  • @Beteljireh
    @Beteljireh 2 ปีที่แล้ว +4

    Ons "Kan nie wag" vir 'n musiekvideo nie...?👀💃🎉

  • @joeyleanstokes6059
    @joeyleanstokes6059 2 ปีที่แล้ว +3

    Julle stemme pas so mooi saam...nice song

  • @brianmays4521
    @brianmays4521 ปีที่แล้ว

    Alone lover forever alone lyrics

  • @juanrivanderwalt7181
    @juanrivanderwalt7181 2 ปีที่แล้ว +1

    Sy sal nooit Rene se plek kan in vat nie. Reen sal nooit dieselfde wees meer nie!!

    • @andylubbe7875
      @andylubbe7875 2 ปีที่แล้ว +1

      Hulle gaan nie deselfde wees nie - net 10 keer beter!!!

  • @johanmarais3310
    @johanmarais3310 2 ปีที่แล้ว

    Ek dink jy moet maar eerder gaan boer...want sing kan jy nie

  • @ajm6464
    @ajm6464 2 ปีที่แล้ว +9

    Wa is die ander girl, jammer sy sing mooier, beslis. Vrystaat vlaktes het huge views gekry, klink ook baie beter as die song.

  • @andrepeterson7362
    @andrepeterson7362 2 ปีที่แล้ว

    Sy is mooi 1 2 3 maar sy kan nie sing nie