Reën - Vrystaat Vlaktes (Official Audio)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 เม.ย. 2021
  • Music video by Reën performing Vrystaat Vlaktes. (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/quldSS
  • เพลง

ความคิดเห็น • 119

  • @ankevogel8511
    @ankevogel8511 3 ปีที่แล้ว +48

    Uitstekend Plaashase!!!👏

  • @soriatalbot7356
    @soriatalbot7356 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi so julle!

  • @ikoonman
    @ikoonman 3 ปีที่แล้ว +3

    Hierdie is great! Alle voorspoed en geluk vir julle 2 vorentoe!

  • @nizaanvdwesthuizen5815
    @nizaanvdwesthuizen5815 3 ปีที่แล้ว +2

    Dit is so mooi julle 2. Hou so aan.😍🙏

  • @carenvisser607
    @carenvisser607 3 ปีที่แล้ว

    Nice song. Richann is very handsome.

  • @lisametdierooihare
    @lisametdierooihare 3 ปีที่แล้ว +48

    LOVE DIT JULLE!😍🍷

  • @thyspieterse8048
    @thyspieterse8048 3 ปีที่แล้ว +3

    Daar is net een staat en dit is die Vrystaat

  • @nikizeelie1236
    @nikizeelie1236 3 ปีที่แล้ว +7

    Julle is fantasties saam. Welldone. Mag die Here Altyd saam julle die mooi pad stap en julle vir mekaar bewaar en seen. ❤️🙏❤️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 ปีที่แล้ว +14

    💓🎶 Die Boer Soek mos 'n vrou wat saam hom kan sing. Mooi. ⭐👌🔥

  • @bjornvisser499
    @bjornvisser499 3 ปีที่แล้ว +2

    Love dit. My wiskunde juffrou bly die liedjie in die klas speel.

  • @patriciabosch260
    @patriciabosch260 3 ปีที่แล้ว

    Boer soek ń vrou rules!!!!!!!!

  • @annatjieburger532
    @annatjieburger532 3 ปีที่แล้ว +1

    Julle 2 sing baie mooi!!! Hou so aan!!

  • @freddievanheerden9739
    @freddievanheerden9739 3 ปีที่แล้ว +14

    Plaashase bo!

  • @embroideryworx4136
    @embroideryworx4136 3 ปีที่แล้ว +5

    Kan nie help om hieroor te glimlag en sommer 'n paar draaie in die kombuis te dans nie. Love it!!

  • @Juandre25
    @Juandre25 3 ปีที่แล้ว +2

    Well done!
    ñ Perfekte kombenasie.
    Die begin van ñ nuwe lewensreis...

  • @madeleinbreedt1171
    @madeleinbreedt1171 3 ปีที่แล้ว +4

    Welldone julle 2 hou so aan en bou voort, hier is baie wat na sulke mooi musiek wil en sal luister

  • @chanellevanstraaten9102
    @chanellevanstraaten9102 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle sing so mooi saam 🤗

  • @ilsesmit5035
    @ilsesmit5035 3 ปีที่แล้ว +3

    plaashase rock!!!!!

  • @shanegemurr3125
    @shanegemurr3125 3 ปีที่แล้ว +3

    Ek luister hom die heletyd. Baie mooi liedjie!❤

  • @arnoldswart3776
    @arnoldswart3776 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle kan baie trots wees. Song het soveel energie. Well done julle

  • @liesloosthuizen8715
    @liesloosthuizen8715 3 ปีที่แล้ว +1

    Sooooooo mooi....

  • @carissapansegrouw138
    @carissapansegrouw138 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek luister elkedag julle musiek

  • @maurenedewet6327
    @maurenedewet6327 3 ปีที่แล้ว +10

    Lief jul musiek wat julle maak! Ek luister nie na Afrikaanse musiek nie, maar jul het my siening heeltemal verander. Baie dankie!

  • @nicolasenekal323
    @nicolasenekal323 3 ปีที่แล้ว +2

    Yes ekke stem, lekker dans song. Like dit.

  • @kerileeboden439
    @kerileeboden439 3 ปีที่แล้ว +2

    Hierdie is so mooi liedjie van julle hoop om binnekort ñ album van julle op die rakke te sien. 😁Julle gaan nog verre hoogtes bereik 💕🎉 🙏

  • @ricojoubert727
    @ricojoubert727 3 ปีที่แล้ว +2

    Amazing !🎼

  • @leiavanvuuren5715
    @leiavanvuuren5715 3 ปีที่แล้ว

    Love dit

  • @ricusserfontein1086
    @ricusserfontein1086 3 ปีที่แล้ว +1

    Julle is awsum. .

  • @erikloeffen4143
    @erikloeffen4143 3 ปีที่แล้ว

    dit is prachtig

  • @leoniloots3317
    @leoniloots3317 3 ปีที่แล้ว +1

    Plaashase in die reën! Julle is great saam 💙🤍

  • @coeniegroenewald8047
    @coeniegroenewald8047 3 ปีที่แล้ว +4

    Dis n lekker tune en baie catchy. Well done julle twee!!

  • @biancadixon5600
    @biancadixon5600 3 ปีที่แล้ว +2

    Wow

  • @emeliahoffmannvanrooyen7610
    @emeliahoffmannvanrooyen7610 3 ปีที่แล้ว +2

    Dis só mooi, julle twee! Love it! 😍😍

  • @jamanduslotz3095
    @jamanduslotz3095 3 ปีที่แล้ว +2

    Well done! Dis n uitstekende afskop! Keep it coming!

  • @Blueice281
    @Blueice281 3 ปีที่แล้ว

    Awesome

  • @hanrilourens5584
    @hanrilourens5584 3 ปีที่แล้ว

    WOW julle😍😍😍

  • @keshagavril9565
    @keshagavril9565 3 ปีที่แล้ว +1

    Ek luister die liedtjie maklik 3 keer n dag elke dag 😂😂well done julle. 😁😁👍 Die song is AWESOME!!!!!!! ❤️❤️

  • @mariethapaulsen4133
    @mariethapaulsen4133 3 ปีที่แล้ว +2

    Mooi julle!! Mal oor julle liedjie! En flippen mooi cover!

  • @elmariahaltzhousen8887
    @elmariahaltzhousen8887 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome julle, ñ stunning liedjie en julle is so ñ oulike couple.

  • @leonekoch4143
    @leonekoch4143 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome!

  • @elsabenell5473
    @elsabenell5473 3 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekend!!

  • @henriettecoetzee6870
    @henriettecoetzee6870 3 ปีที่แล้ว +2

    Love dit!!! Stunning!!
    Op nog vele meer!!! 🍾🥂

  • @aneleenvanzyl571
    @aneleenvanzyl571 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig julle 2tjies, hou so aan en ek hoop dit het 'n romantiese gevol ❤️❤️

  • @marlindaboonzaaier1251
    @marlindaboonzaaier1251 3 ปีที่แล้ว +1

    Go Plaashase xxx Julle is awesome!

  • @coastalcementworks3413
    @coastalcementworks3413 3 ปีที่แล้ว

    Nuut en baie mooi.

  • @mariette53
    @mariette53 3 ปีที่แล้ว +1

    Love dit, well done plaas hase, julle so oulike paartjie

  • @vickibezuidenhout5508
    @vickibezuidenhout5508 3 ปีที่แล้ว +1

    ONGELOOFLIK WOW STUNNING! Ek soek al julle liedjies

  • @stephaniejansenvanvuuren908
    @stephaniejansenvanvuuren908 3 ปีที่แล้ว +2

    Sooooooo mooi 😱🥰....well done julle!

  • @doreendeklerk9586
    @doreendeklerk9586 3 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige liedjie! Kan nie wag vir die hele album nie!

  • @antoinettevandervyver9821
    @antoinettevandervyver9821 3 ปีที่แล้ว +2

    Hoop julle gaan nog baie saam sing👌👏🏻 Absoluut fantasties. Ek love julle musiekstyl❤️

  • @listianel7549
    @listianel7549 3 ปีที่แล้ว +2

    Love dit julle! Kan nie wag vir nog nie!

  • @annetjievermaak54
    @annetjievermaak54 3 ปีที่แล้ว +1

    Julle is pragtig.

  • @juliaesterhuizen4250
    @juliaesterhuizen4250 3 ปีที่แล้ว +2

    Well done julle! Dis regtig baie baie mooi!

  • @judithcrous2508
    @judithcrous2508 3 ปีที่แล้ว

    Julle musiek is pragtig, en julle is 'n awesome paartjie

  • @friedarose1620
    @friedarose1620 3 ปีที่แล้ว

    Pragtige Mense met Mooi Stemme.xx

  • @amecoetzee403
    @amecoetzee403 3 ปีที่แล้ว +1

    Wowwww 😍😍😍😍

  • @hermancronje
    @hermancronje 3 ปีที่แล้ว +1

    Welgedaan Plaashase. Mag daar nog baie wees!

    • @marisariekerr8264
      @marisariekerr8264 3 ปีที่แล้ว

      Dit wil gedoen wees. Van plaashase in pandemie na Reën met n stunning debuut!

  • @stianenluanskopbass
    @stianenluanskopbass 3 ปีที่แล้ว +2

    👌🏻🎸

  • @cherylannjooste9105
    @cherylannjooste9105 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi musiek en julle pas baie mooi by mekaar

  • @daniellekotze9056
    @daniellekotze9056 3 ปีที่แล้ว +3

    Julle is opreg en uniek. Love julle en julle musiek wow!

  • @lane-mariduvenhage7386
    @lane-mariduvenhage7386 3 ปีที่แล้ว +2

    😯dit is so mooi en julle stemme... omw dit is net AMAZING

  • @marindaherbst3350
    @marindaherbst3350 3 ปีที่แล้ว +1

    Wow!! Dit is beautiful julle!

  • @brigitte6899
    @brigitte6899 3 ปีที่แล้ว +1

    So So mooi 💖💖💖

  • @christinedeklerk6214
    @christinedeklerk6214 3 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi! Wow pragtige foto van julle twee!

  • @dihanjacobs9335
    @dihanjacobs9335 3 ปีที่แล้ว +1

    Well done plaashase

  • @jaunswanepoel4167
    @jaunswanepoel4167 3 ปีที่แล้ว +9

    Wat het geword van Plaashase 😂 Well done julle twee, pragtige song. Julle twee is gemaak vir mekaar.

  • @phillipgrobler9712
    @phillipgrobler9712 3 ปีที่แล้ว +1

    Sien julle op Boer soek n vrou nou op Toks en Tjops en julle sing pragtig is gemaak om saam te wees koester die tye.

  • @kariensmith1181
    @kariensmith1181 3 ปีที่แล้ว +2

    Stunning!

  • @carla_die_teveelde3807
    @carla_die_teveelde3807 3 ปีที่แล้ว +1

    Wowwwww

  • @JuffrouAnnabel
    @JuffrouAnnabel 3 ปีที่แล้ว +2

    Mal oor die liedjie! Kan mens hom al download op musiek apps?

  • @betsieyzel3392
    @betsieyzel3392 3 ปีที่แล้ว +1

    Super mooi.❤

  • @rugbyguru4005
    @rugbyguru4005 3 ปีที่แล้ว +2

    Julle sal altyd die plaashase bly!! Mooi musiek wat julle maak en julle pas by mekaar😂

  • @rianaluiters3544
    @rianaluiters3544 3 ปีที่แล้ว +1

    Well done!!

  • @dreamz6816
    @dreamz6816 3 ปีที่แล้ว

    Yay so happy vir julke. Moet net nie dat die fame julle wortels omkrap nie.

  • @santiebeukes6837
    @santiebeukes6837 3 ปีที่แล้ว +1

    Awesome liedjies Plaashase! Julle mag maar :D

  • @sylviabester6444
    @sylviabester6444 3 ปีที่แล้ว

    Love love it

  • @Diehelekaykay
    @Diehelekaykay 3 ปีที่แล้ว +1

    WOW !!!

    • @estellelima-kitshoff9018
      @estellelima-kitshoff9018 3 ปีที่แล้ว

      Pragtige paartjie. Refreshing... just love dit! Well done julle 2, beste wense en mag julle saam hoë hoogtes bereik.

  • @leiavanvuuren5715
    @leiavanvuuren5715 3 ปีที่แล้ว

    Wanneer Kom nuwe snit uit?

  • @marisamuller9567
    @marisamuller9567 3 ปีที่แล้ว

    😍😍😍😍😍Fantasties!

  • @riaanvernooy7164
    @riaanvernooy7164 3 ปีที่แล้ว +1

    Puik!! 🤙🏼🤙🏼😎

  • @renekemp1892
    @renekemp1892 3 ปีที่แล้ว +2

    Yayy🤩 so mooi 🙌🏼😍

  • @Chanedb
    @Chanedb 3 ปีที่แล้ว +1

    Dit is sooo mooi!! Julle pas bymekaar

  • @cobusmong4790
    @cobusmong4790 3 ปีที่แล้ว

    Julle 2 is lekker man lekker. Sal darem lekker dans op die nommertjie. Well done.

  • @susanfourie2863
    @susanfourie2863 3 ปีที่แล้ว

    Love dit julle !!!

  • @willieduplessis6908
    @willieduplessis6908 3 ปีที่แล้ว +1

    🔥

  • @shannonrudd8704
    @shannonrudd8704 3 ปีที่แล้ว

    So pragtig ek het sommer n traan van blydskap vir julle gepik

  • @jacolizemoore780
    @jacolizemoore780 3 ปีที่แล้ว

    Dit is hoendervleis mooi!!!!!! Julle is tops!!!!!

  • @laan-marie
    @laan-marie 3 ปีที่แล้ว +1

    Well done!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig 💖

  • @christiaansmit3788
    @christiaansmit3788 3 ปีที่แล้ว

    Uitstekend!!! Sien uit na die musiek video??!!

  • @yutaraubenheimer6675
    @yutaraubenheimer6675 3 ปีที่แล้ว +1

    Lief dit 😍

  • @simonedevilliers3593
    @simonedevilliers3593 3 ปีที่แล้ว

    Sjoe, dis mooi!

  • @laneduplessis4782
    @laneduplessis4782 3 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi!

  • @willemientucker1068
    @willemientucker1068 3 ปีที่แล้ว

    Wow wow wow!! Luvvvvv dit!!!

  • @erikloeffen4143
    @erikloeffen4143 3 ปีที่แล้ว

    zo jullie moeten heel snel meer muziek gaan maken. groeten uit nederland

  • @cornerendall6794
    @cornerendall6794 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig. Hoendervleis x

  • @loucilebotma8387
    @loucilebotma8387 3 ปีที่แล้ว

    Dis pragtig!

  • @tanjawurz1632
    @tanjawurz1632 3 ปีที่แล้ว

    Love dit!!!

  • @mariskav19
    @mariskav19 3 ปีที่แล้ว

    Oooooo Maloor dit! Dis 'n lekker liedjie!

  • @jacorealven2102
    @jacorealven2102 3 ปีที่แล้ว

    Pragtig😍😍😍