Ivan Roux - Ek Moes Ek Wou Ek Sou (Lirieke video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ส.ค. 2024
  • Gaan luister of koop 'Ek Moes Ek Wou Ek Sou' hier - IvanRoux.lnk.t...
    Facebook - / ivanrouxofficial
    Instagram - / ivanroux_
    TikTok - / ivanrouxsa
    _______________________________________________________________
    Lirieke:
    Ek breuk soos ‘n golf
    ‘n Brander wat val op die strande
    Ek het nie meer krag in my hande
    Ek mis jou al jare, al maande
    Ek val soos die reen
    ‘n Wolk wat te swaar is vol water
    Die stoom op die blink van die strate
    Dit raak al hoe donker en later
    Ons moes net gepraat het
    Ons kon net gepraat het
    Ek moes ek wou ek sou
    Maar dis te laat en nou
    Le ek en mis alles wat ek onthou
    Spyt kom te laat weet ek nou
    Ek moes ek wou ek sou
    Tyd kom en gaan so gou
    Ek het so baie gehad saam met jou
    Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou
    Ek skeur soos ‘n boek
    Vol blaaie wat ons saam geskryf het
    Ek mis elke buig wat jou lyf het
    Hoe jy my, my waarde gewys het
    Ek brand soos die huis
    Waar in ek nie meer saam jou bly nie
    Ek kan nie meer vrede hier kry nie
    Die mure kom nader aan my
    Kan ek jou net weer terug kry
    Kan ek jou net weer terug kry
    Ek moes ek wou ek sou
    Maar dis te laat en nou
    Le ek en mis alles wat ek onthou
    Spyt kom te laat weet ek nou
    Ek moes ek wou ek sou
    Tyd kom en gaan so gou
    Ek het so baie gehad saam met jou
    Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou
    Ek moes ek wou ek sou
    Ek moes ek wou ek sou
    Ek moes ek wou ek sou
    Ek moes ek wou ek sou
    Maar dis te laat en nou
    Le ek en mis alles wat ek onthou
    Spyt kom te laat weet ek nou
    Ek moes ek wou ek sou
    Tyd kom en gaan so gou
    Ek het so baie gehad saam met jou
    Nou weet ek dat dit te laat is vir ek moes ek wou ek sou

ความคิดเห็น • 78

  • @alizebarnard9858
    @alizebarnard9858 2 ปีที่แล้ว +5

    Die liedjie laat my so baie dink aan die persoon vir wie ek nog altyd lief is voor

  • @pmvanheerden7929
    @pmvanheerden7929 2 ปีที่แล้ว +3

    Dis nooit te laat nie...n mens kan, n mens wil, n mens sal aanhou tot die einde🙌n huwelik bly n ewige instelling in God se oe en Sy lewenstorie vir ons. Tweede kanse is wat HY elke dag aan ons bewys en dis wat ons ook moet gee. Baie mooi liedjie

  • @lize-marievanonselen
    @lize-marievanonselen 2 ปีที่แล้ว +5

    Ek dink elke persoon kan "relate" met die liedjie..al is dit terug in jou lewe of nou. Stunning song 🎵

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว

      Baie dankie Lize, dit word BAIE waardeer.

  • @lynnmurphy5220
    @lynnmurphy5220 2 ปีที่แล้ว +12

    Dit is so catchy en is amazing. Eerste keer wat ek dit hoor en ek wil sommer dit n 100 keer luister!

  • @duaneputter
    @duaneputter ปีที่แล้ว +2

    mal oor dit IVAN my beste song ooit .😉❤‍🔥💯💯💯❤‍🔥❤‍🔥❤‍🔥

  • @fanieschoeman2047
    @fanieschoeman2047 ปีที่แล้ว +2

    Afrikaanse liefdes liedjies sê ek moes :ek wou ek sou, sal jy bly vir 'n appel en 'n ui, ons woorde het soos mis voor die son verdwyn"...noem my my mara, iets is fout hier

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว +2

      Each to their own neh.

  • @sonelmarilouw9406
    @sonelmarilouw9406 2 ปีที่แล้ว +1

    Sjoe die liedjie praat hard met my vanaand. Laat dink my terug aan my eerste skool liefde. Mens sal nooit mens se eertse liefde vergeet nie. Ook nie daai hartseer nie. Net dankbaar ons is vandag nog vriende.

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว

      Ek is bly jy kan relate met die woorde. Baie spesiale lied hierdie.

  • @user-zs8fo1zu8q
    @user-zs8fo1zu8q ปีที่แล้ว +1

    Ek luister hierdie song elke dag en ek is Soo Mal oor die song dankie Ivan jy maak Sommer Afrikaans Lekker ek wens ek kon Jou ontmoet het

  • @NobodyKnows-rr6os
    @NobodyKnows-rr6os 3 หลายเดือนก่อน

    Beste song ooit

  • @carla_16
    @carla_16 2 ปีที่แล้ว +4

    Pragtige lied, vir die eerste wat ek di gehoor het, is ek klaar verlief op di nuwe song van jou. Jou musiek is great love dit Ivan❤️

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว +1

      Wow, baie dankie. Dit maak my hart baie bly

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 2 ปีที่แล้ว +2

    Dis so mooi voel of woorde vir my geskryf is

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 ปีที่แล้ว +4

    Stunning liedjie ❤️❤️❤️

  • @melaniepieterse1061
    @melaniepieterse1061 2 ปีที่แล้ว +4

    Wow nog n amazing song, bring weer so baie memories terug. Love 💘 die song

  • @nixif2718
    @nixif2718 2 ปีที่แล้ว +7

    LOVE DIT! Weereens n treffer met wooree so waar. Dankie Ivan

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 2 ปีที่แล้ว +2

    ek love love love net hierdie song,defnitief n gunsteling 💖

  • @danielleerasmus8805
    @danielleerasmus8805 2 ปีที่แล้ว +2

    Die liedjie vat diep!! Dis is een amazing song❤️❤️

  • @moricaleroux5011
    @moricaleroux5011 2 ปีที่แล้ว +1

    die song is een van my top fav. songs en ek baie van jou mesiek Ivan .

  • @juanrivanderwalt7181
    @juanrivanderwalt7181 2 ปีที่แล้ว +2

    Catchy! Love it ..so baie memories

  • @jackierademeyer9408
    @jackierademeyer9408 2 ปีที่แล้ว +3

    Dis n beautiful liedjie🌸 Met woorde wat mens aan die dink sit.
    Maar dit maak nog n treffer. Well done hoor.

  • @nicolevanderwesthuizen3570
    @nicolevanderwesthuizen3570 2 ปีที่แล้ว +1

    baie mooi lied. jy het a passion hou an jy is een awesome mens was n vorreg om jou te ontmoet

  • @wilmadevilliers3040
    @wilmadevilliers3040 2 ปีที่แล้ว +2

    Hou van die lied. Pragtig!

  • @nicolenevanrooyen3944
    @nicolenevanrooyen3944 2 ปีที่แล้ว +2

    Love die Song!

  • @heilaprinsloo4273
    @heilaprinsloo4273 2 หลายเดือนก่อน

    Mal oor jou musiek. Jy is n baie diep mens.

  • @PrestonZowitsky.wildlife
    @PrestonZowitsky.wildlife 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek love die song! 😎

  • @simonemyburgh7795
    @simonemyburgh7795 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek het gister die liekie begin luister en ek ken hom al uit my kop uit

  • @marikaras1943
    @marikaras1943 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome Song... Nog een van my favouriteste!!!!

  • @sindiespach8156
    @sindiespach8156 2 ปีที่แล้ว +3

    Oh wow,Shoe well done dis definitief een van my gunstelinge,hou aan met die goeie werk...

  • @andrekoekemoer-cp6ez
    @andrekoekemoer-cp6ez ปีที่แล้ว +1

    Lekker song jnh

  • @juleneodendaal8206
    @juleneodendaal8206 2 ปีที่แล้ว +1

    BEAUTIFUL Ivan!!!!!

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 6 หลายเดือนก่อน

    Love it

  • @connievermaak6129
    @connievermaak6129 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek love jou musiek en baie dankie vir die foto gestraand

  • @nicky8790
    @nicky8790 2 ปีที่แล้ว +1

    Wowiii Skaars begin speel en geweet die een gaan ek like..baie dankie dat jy jou goue stem met ons deel🤍🌹🤍🤗

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 2 ปีที่แล้ว +1

    Awesome I'm not big on afrikaans music but have a few that I like .this song is beyond awesome I enjoy it you amazing .

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว

      Ah, thanks so much William, truly appreciate it.

  • @chaneyvangreunen1280
    @chaneyvangreunen1280 2 ปีที่แล้ว +4

    Weereens nog n goue treffer ! Welgedaan Ivan ! #lovedit ❤

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว

      Vreeslik baie dankie Chaney

  • @stefnieboshoff6286
    @stefnieboshoff6286 2 ปีที่แล้ว

    Great song en is mal oor hom sal hom oor en oor luister die woorde maak als sin

  • @egf1972
    @egf1972 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi lied 💃🕺

  • @hendrikvandermerwe6619
    @hendrikvandermerwe6619 2 ปีที่แล้ว +1

    Another banger 👍🏻👌🏻

  • @goldenekuhn6162
    @goldenekuhn6162 2 ปีที่แล้ว +2

    Wow,☺️nice song .Hou so aan.volg jou drome

  • @Dod502
    @Dod502 2 ปีที่แล้ว

    AWESOME song weereens

  • @simonekok5982
    @simonekok5982 2 ปีที่แล้ว

    Wow..amazing!!

  • @rochelleannandale7041
    @rochelleannandale7041 ปีที่แล้ว

    Ek van jou songs

  • @regardtviljoen1753
    @regardtviljoen1753 2 ปีที่แล้ว

    Wow baie mooi

  • @delareyjansevanrensburg8385
    @delareyjansevanrensburg8385 2 ปีที่แล้ว

    so so mooi wel one

  • @philjansen1412
    @philjansen1412 2 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi liedjie en lirieke Ivan, ek speel dit verseker op Radio X5 Stereo. Musiek vir die Siel.

  • @jaquesmathews2360
    @jaquesmathews2360 2 ปีที่แล้ว

    Amazing

  • @lelaniventer7548
    @lelaniventer7548 2 ปีที่แล้ว +1

    wow

  • @nelsonkau6283
    @nelsonkau6283 2 ปีที่แล้ว +1

    nice song brother

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 ปีที่แล้ว +2

    ❤️🕺

  • @pigz_tmgaming7222
    @pigz_tmgaming7222 2 ปีที่แล้ว

    Well done Yster, Top song die

  • @dawidhollenbach7665
    @dawidhollenbach7665 2 ปีที่แล้ว

    Netjies ou maat hou net so aan🤙

  • @christelcoetzee7584
    @christelcoetzee7584 2 ปีที่แล้ว

    dit laat my dink aan my vorige ou

  • @Ludwig58394
    @Ludwig58394 2 ปีที่แล้ว

    Nice song yster!

  • @clifftonkilian
    @clifftonkilian ปีที่แล้ว

    Ek laik die song l

  • @gwendolineswanepoel4318
    @gwendolineswanepoel4318 8 หลายเดือนก่อน

    💔😥

  • @hendrikvandermerwe6619
    @hendrikvandermerwe6619 2 ปีที่แล้ว

    “Ek breek soos ‘n Golf” 🤐😂

  • @Captainbackfire09
    @Captainbackfire09 2 ปีที่แล้ว

    Hi ivan like you musiek big fan was ook daar waar jy by n skool gesing het ek was een van die wender lia was ook daar

  • @clifftonkilian
    @clifftonkilian ปีที่แล้ว

    Laat n mens dink aan wat ek verloor het

  • @alisciahelpmetoget3ksubscr428
    @alisciahelpmetoget3ksubscr428 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek kan nie glo ek het premiere gemis nie 😢

  • @henrichwatinks4217
    @henrichwatinks4217 2 ปีที่แล้ว

    Jy is yster lvan

  • @RemmertdeJager
    @RemmertdeJager ปีที่แล้ว +1

    nee

  • @wynandvanaswegen8946
    @wynandvanaswegen8946 2 ปีที่แล้ว +1

    Modern Talking - Would I, Should I, Could I
    Maar net beter en in AFRIKAANS!!

  • @madelynprinsloo2691
    @madelynprinsloo2691 2 ปีที่แล้ว

    0

  • @charleskirch2298
    @charleskirch2298 ปีที่แล้ว +1

    Wat is dit met al die Tattoos? Het iemand jou met 'n nat comic geslaan... Ek kan nie dink dat mense dink dit lyk mooi nie. : -(

    • @ivanroux77
      @ivanroux77  ปีที่แล้ว

      Hmmm, personal preference. Jy hou van een ding, ek hou van iets anders. Dit sou nogals boring wees sou ons almal van die selfde goed hou. Blessings ✌🏼

  • @stefnieboshoff6286
    @stefnieboshoff6286 2 ปีที่แล้ว

    Great song en is mal oor hom sal hom oor en oor luister die woorde maak als sin

    • @fransiecoetzee8004
      @fransiecoetzee8004 2 ปีที่แล้ว

      Dis so mooi ek kry Hoender vleis. Die mooiste mooiste woorde en so waar. Kan ek asb jou CD kry waar hy op is grot asb asb