Demi Lee Moore - Kan Jou Nie My Maak Liefhê
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 28 ธ.ค. 2024
- Krediete:
Producer: Johan C Venter
Directors: Johan C Venter, Eric T Graham, Demi Lee Moore
Cinematography: Eric T Graham
Edit: Eric T Graham, Demi Lee Moore, Johan C Venter
Color: Eric T Graham
Make-Up + Hair: Suna Robberts
Styling: Demi Lee Moore, Elrico Zarr
Dress by Elrico Zarr
Special Thanks: The City of Cape Town, Barthlo Visagie
_
Lirieke:
As ek seer is plak ek pleister
As ek moeg is lê ek neer
As ek raad soek oor die lewe
Dan bid ek op my knieë
As dit koud is steek ek vuur aan
Maak ’n fout begin ek oor
As ek mis maak ek ’n oproep
Om my ma se stem te hoor
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
As jy huil gee ek ’n drukkie
As ek val tel jy my op
En dis hoe ek daaraan gewoond was
Toe dit eendag skielik stop
As dit storm bly ek binne
As dit breek maak ek dit reg
Het gehoop toe ons begin het
Dat dit altyd so sal werk
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
En ek weet ek sal my beurt kry
Ek kan jou nie my maak liefhê
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Maar ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê,
Ooh, ooh, ooh
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Written by - Johan Oberholzer
My mom is from South Africa, and she absolutely loves you Demi! Your songs are so amazing
With the greatest pleasure we listen to your songs in Bulgaria/Europe as well.
Dit is echt een geweldige song !
❤️❣️en geweldig gezongen ook 😊
Very nice song, dankjewel my een song 🎉❤🎉
Een van die mooiste liedjies in Afrikaans. Diep en sensitief. Pragtige stem!
Liedjie na liedjie... Jy het verseker n baie groot talent ontvang van ons Liewe Vader. Baie baie mooi met n engel stem 💯👌
Mooiiste vrou met die mooiiste stem!!!
Jhyy verbaas ons elke keer met jou songs en jou stem!!!💯
Nice song found it while listening to “Dupe - Russian Cream”, respect from Albania
🎤Demi Lee Moore sing dat sy nie iemand kan maak om haar lief te hê nie... Maar ons het nou net weer van vooraf lief geraak op haar en haar musiek.
🎵❤️🎶
#OnsKenHaarNaam.
I am so proud of you Demi. Your music makes me emotional and it’s because I know how your journey was before the fame. You deserve this.
F*** yeah ❤😂
Die. Moooiste song oooit sooo diep, as ek dit luister huil ek trane uit my hartjie uit.... Elke keeeer.... Dis awsome. ... Jy mag maaar, trane looop as ek dié song luister.... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ ❤️ Elke keer....
Ai, jy sing altyd so mooi. Elke liedjie raak ons harte so aan. Dankie vir jou💕💐
😢Baie mooi my favorite Afrikaans se singer❤love the voice
(English translation)
Can't force you to love me.
When I hurt myself, I use a plaster
When I'm tired, I lie down
When I look for life advice
Then I pray on my knees
When it's cold, I light a fire
Make a mistake, I start again
When I miss, I make a telephone call
To hear my mother's voice again
(I) cant force you to love me
Your heart's not looking for what it doesn't want
Your mouth can also not say what it doesn't want (to say)
I can't force you to love me
When you cry I will hold you tight
When I fall you pick me up
And that is what I was used to
Until suddenly it stopped
When it storms I stay indoors
When it breaks I fix it up
I hoped that what we started
Will always work this way
I can't force you to love me
Your heart's not looking for what it doesn't want
Your mouth can also not say what it doesn't want mean
I can't force you to love me
Your heart's not looking for what it doesn't want
And I know I will get my turn
I can't force you to love me
I cannot force you, I cannot
I cannot force you, I cannot
I cannot force you to love me
Refrain x2
More like “can’t make you love me”.
@@roro9179I agree, a more literal translation, but it did not fit with the music.
Wow Zo mooi! In het Afrikaans klinkt dit echt heel mooi hoe de zinnen zijn opgebouwd. Groeten uit Nederland
Abba winner takes it all vir die wat wonder!
What a beautiful song. The words, your angel voice, 💔💔😭
Dit is so mooi en so diep. Ons almal was al daar.....
Such a heartfelt song! Loving alone is such a hard thing to do... worse is when the other person won't just admit it and set you free because you keep holding on to hope! Indeed, love just happens, we can't make it happen! Amazing song
Truth .
So true.
Liewe ouers jy is beeldskoon en dankie vir jou amazing musiek dame
Ek hoor die emosie in jou stem, stunning , stunning man 🥺😭😌😍❤.
Ja ek ook
Well done en so gepas op my lewe... nuwe song om op repeat te luister!!
So waar
Jy's nie alleen nie. Sit in dieselfde situasie
Jy is waarlik geseên Demi. Gebruik die platform om ander te inspireer, hoop te gee en net so bietjie vrede in die klanke van jou stem te beleef in 'n tyd van warwoel waarin ons almal leef. Dankie.
Engel gestuur vir ons... Die beautiful verby.. Jy bly die beste.
Yeah can’t wait 👏🏼👏🏼 Love jou Demi-Lee Moore 💖 jou stem is soos ‘n engel!!
Ja
Stem soos porselein
Oe genade jyt die mooiste stem. So natuurlik. So rustig. Jy sing met soveel gevoel en emosie
Die woorde is sooooo mooi 😍 kaniee wag om jou stem met dit te hoor nie !!!
Wow Demi bitter mooi liedjie nes al jou ander musiek 🤩🤩🤩🤩
Demi Lee dis absoluut 'n stunning stunning song!!
Wow Demi... Dankie 👌 Dis so pragtig en so waar die woorde ...Kan net se WELGEDAAN.
🤗♥️🤗
WOW Demi jy het die song gecrush hierdie is n virseker n top song van die jaar vir my dankie...Sien uit om nog meer te hoor van jou.Amazing song wat gesing word deur n amazing vrou
Demi,,,even if i dont understand the lyrics,it was really superb,,,,,love from Tamenglong, Manipur
Stunning!! Als is stunning!! Die lyrieke, die video, die musiek, alles!! Baie geluk aan almal wat al die harde werk in gesit het om dit so fantasties te maak!! Well done 👏🏼💖 Demi-Lee jy is beeldskoon 🌷
Beautiful release...hit me in my soul especially after the man I saw all my tomorrows with left me Tuesday 💔
Wow, dis 'n ongelooflike liedtjie, dit raak my hart diep.
Jy lyk ongelooflik goed in die video Demi.
Welgedaan!
Love love love it..... All your music is amazing. Thank you Demi Lee xx
Hiervan het ons nog nodig demi ! ! !
ugg ek imagine net wat se liedtjies David Foster vir jou sal kan skryf. Andrea Bochelli en Michael Buble duet saam jou❤❤ ek kan heeldag na jou luister
Neh. Sy is so goed
Hierdie is die beste ooit ❤❤ek kan nie ophou kyk nie❤
So raak, so betekenisvol vir my. Baie geluk met die pragtige lied.
Wow 😍 Kannie wag nie!!! Ek is mal oor Demi se musiek ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Wish someone can feel that about me... try again, every time. Never give up. I do everything for them, none can do the same
Ek love dit Demi.... Beautiful
Baie baie mooi Demi. Love al jou liedjies. Jy het n baie mooi stem.
Daar is nie vir die vrou nie !!!!#DieBeste❤💯✍
Wow.. hoendervleis mooi.. bring herineringe terug.. en glo die song gaan baie memories maak vir mense!
South Africas most Underrated artist.. just wow.
Wow Demi, jy sing en dra oor presies wat in my hart lé... dankie 🤗🌷
Wow finally!!!! Sys so talentvol beeldskoon eks mal oor ha stem en songs kan nie wag nie my reminder is geset!
Die trane hardloop my hart is in stukke jou liedjie het op die regte tyd oor my pad gekom…
Gaan tot soveel harte spreek...beslis n treffer in wording.❤️
Klink baie soos Abba ‘Winner takes it all’ steeds mooi!
Kan hierdie sien op die Afrikaans is groot Verhoog!!! 🤩🤩🤩🤩
Dis lekker om in New Zealand die te luister
Stunning soos altyd..
Eks in trane !! Die song is alles Demi Lee 👏👏😭❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Demi dit is absolutely beautiful ❤️
wow wow wow.....Ongelooflike mooi stem, Video en Vrou.....baie geluk met die nuwe enkelsnit!!!!!
Sooo pragtig.... Waar het j die rok lat maak of gekry dis pragtig verby
Wow wat n amazing song Demi🌻❤
Ik love ha stem, luister graag na ha songs. Sy is ‘n beauty
Ek love alles in hierdie song die background, die song die pragtige beelskoon vrou wat dit sing, die pragtige nommertjie wat j anhet asook jou hare blink pragtig... So so mooi sowaar my fav song
Lanklaas so mooi liedjie gehoor. Sommer trane gekry 💕
I love u. Dutch woman. 45 years. Beutiful soul from your heart
44 years soul
Die liedjie spreuk boekdele my hele hart relate met die song
Pragtig, nog n song wat met mense se hart gaan praat xx
Nog n treffer oppad WELL DONE DEMI maar ek het niks anders verwag nie DIS AMAZING😍😍😍❤️❤️❤️
As ek seer is plak ek pleister
As ek moeg is lê ek neer
As ek raad soek oor die lewe
Dan bid ek op my knieë
As dit koud is steek ek vuur aan
Maak ’n fout begin ek oor
As ek mis maak ek ’n oproep
Om my ma se stem te hoor
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
As jy huil gee ek ’n drukkie
As ek val tel jy my op
En dis hoe ek daaraan gewoond was
Toe dit eendag skielik stop
As dit storm bly ek binne
As dit breek maak ek dit reg
Het gehoop toe ons begin het
Dat dit altyd so sal werk
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
En ek weet ek sal my beurt kry
Ek kan jou nie my maak liefhê
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie maak nie, ek kan nie
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
Jou hart soek nie wat hy nie wil hê
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Maar ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê,
Ooh, ooh, ooh
Jou mond kan ook nie praat wat dit nie wil sê
Ek kan jou nie my maak liefhê
Kan jou nie my maak liefhê
not all heroes wear capes
Mooiste liedjie ooit!!
Wens ek kon nog een keer daardie oproep maak om my ma of pa se stemme te hoor...
Wie is jy?🤔
Jou musiek het so veel. Heeling woode.
Wow Demi Lee, dankie vir die besonderse liedjie, nodig gehad om dit te hoor! Dis pragtig!
Sjoe Demi, baie geluk dit is so mooi. Wel gedaan, harde werk gewees maar beslis jou volgende treffer.
Ek voel dii emosie dis so amazing 💗love jou musiek demi
U got hurt.. badly as did I
Jou woorde is Baie waar..amazing that u put that in a song..u deserve a better person.. I hope u find him.
O wow, wow. Beautiful. Love your songs 👌❤️😍
Wat n absolute wonderlike stem.
Would not have expected less🥺💕. Mi favourita❤💪.
Demie , daai is wat ek vandag moes hoor, al maak dit sososo seer
Mooi❤❤❤❤❤❤
Een van haar mooiste liedjies
❤❤❤❤❤❤❤so mooi❤❤❤❤❤❤❤
Een van die min afikaanse kunstenaars wat goeie lirieke en musiek het en nie autotune gebruik om haar stem aan te vul nie.
Awwwww wowww dis sooooo beautiful demiii
Respek Johan Oberholzer vir nog 'n beautiful kunswerk uit jou pen. Demi-Lee beautiful vertolking. Hierdie is 'n song nie 'n liedjie nie😉
❤️Beautiful. I love it
Stunning !!!!
Baie baie nice DEMI wat n mooi song♥️♥️♥️
Mooi musiek❤❤
Ek love ha stem, luister graag na ha songs. Sy is ‘n beauty
dis so mooi demi
Wow die is weereens soooo Mooi 🥰 #dankievirklank 💙🖤💙🖤
So mooi ❤️
❤❤❤❤mwa mwa mwa❤❤ mooi leka
So mooi ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amazing song! Welldone!
wowww... amazing .... The music and songs are really cool, incredibly beautiful
Love die song ok en so waar mens kani iemand maak jo lief he ni al is j so lief vir dai persoon
Stunning Song... you look Gorgeous...
Wonderful… you are loved in Texas
Mooier as Moi! Nog n Wenner. Well done Demi-Lee