BFGoodrich KO2 - GOED of SLEG??? 🛞

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 5

  • @rynostander196
    @rynostander196 ปีที่แล้ว +2

    Die band is 'n uitsekende 4x4 band, en met die duk sywande kan die GoodrichKO2 maklik slaggate op ons paaie hanteer.

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว +1

    Ek sien heelwat nuwerige G400d's met KO2's en ook met Mickey Thompsons onder. Sommer nog nuwe karre, wat met Pirelli Scorpion balletslippertjies van hulle se ma af gekom het.

  • @Afriqueleblanq
    @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว +1

    Dik sywande behoort goed te help in die Tankwa-Karoo, glo ek. Het van eienaars gehoor wat praat van rubber wat verhard met ouderdom, en dan natpadvermoë inboet.

    • @4WheelingSA
      @4WheelingSA  ปีที่แล้ว +1

      Die sywande het sy voor en nadele. Dikker maak dit sterker, maar dit kan ook moeliker induik - dus snye. Myne is nou 3 jaar op, sover nog nie hard geword nie.

    • @Afriqueleblanq
      @Afriqueleblanq ปีที่แล้ว

      @@4WheelingSA Dankie, was juis besig om dit na te vors. Maar ek het nog nie die kar nie. Sal hier aankom met drie diff locks en vier balletpantoffeltjies. Duitsers verstaan ook maar nie alles nie, veral nie Afrika nie