Carike Keuzenkamp - Silver De Lange

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ก.ย. 2016
  • Carike Keuzenkamp is 'n bekende Afrikaanse sangeres
  • บันเทิง

ความคิดเห็น • 11

  • @robbfergus8150
    @robbfergus8150 9 หลายเดือนก่อน +2

    What a wonderful singer. Remember her very fondly. From Auckland NZ

  • @neelsmuller3716
    @neelsmuller3716 ปีที่แล้ว +1

    Ooooo, hoe brand my ou hart nou , Tannie Carike en Silwer De Lange……….. ek kan haar nog steeds hoor op die gram op ons plaas daar in die hartjie van Namakwaland( in die Sandveld , net buite Kleinsee) en my opgesaalde perd, Vrede, wat geduldig vir my wag…….
    Dit is n onbeheerde traan wat stadig rol……….

  • @a.j.kaastra1317
    @a.j.kaastra1317 2 ปีที่แล้ว +4

    Dis vir my as Nederlander wonderlik om te sien hoe baie SAners op TH-cam oor hierdie asemrowend mooie sangeres praat met die eerbiedige woorde "Tannie Carike". Sjoe, dis n pragtig tannie, hoor. Jul volk is sowel mooi om te hoor asmede mooi om te sien. Hartlike groete uit Amsterdam!

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 ปีที่แล้ว

      Baie dankie, vanaf n Afrikaanse Boer( Boerenasie)

  • @Owlingscom
    @Owlingscom 3 ปีที่แล้ว +2

    Ons eie Nana !

  • @thesoundofmusic9718
    @thesoundofmusic9718 3 ปีที่แล้ว +1

    Man hoe verlang ek nou na DIE dae! Baie dankie ir die deel!

  • @gerriemarais8522
    @gerriemarais8522 3 ปีที่แล้ว +2

    Te mooi vir woorde

  • @francicostrauss5566
    @francicostrauss5566 4 ปีที่แล้ว +4

    Pragtige stem

  • @ashwinhavenga6485
    @ashwinhavenga6485 ปีที่แล้ว +1

    Dis nou 1 maal n wenner hierdie en dis so oorspronklik

  • @michaelmarinier188
    @michaelmarinier188 2 ปีที่แล้ว +1

    Please can you load more of her songs and original videos. Mx

  • @gerriemarais8522
    @gerriemarais8522 3 ปีที่แล้ว +1

    Te mooi vir woorde