Carike Keuzenkamp - Dis 'n land (Live)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ส.ค. 2024
  • Vir my die mooiste Afrikaanse lied OOIT! Baie dankie, Johan Stemmet. Pragtig gesing deur Carike. Niemand anders sou dit beter kon sing.

ความคิดเห็น • 10

  • @danielvanr.8681
    @danielvanr.8681 3 หลายเดือนก่อน +1

    Die goeie ou dae.... 😢😢

  • @MIHAIL1477
    @MIHAIL1477 5 หลายเดือนก่อน +1

    Prachtig geïnterpreteerd, een mythisch lied uit een verloren land

    • @danielvanr.8681
      @danielvanr.8681 9 วันที่ผ่านมา

      Snaaks en mooi om te dink dat Carike in Nederland gebore is. Baie groete aan die stamhuis! 😊😊

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 7 หลายเดือนก่อน +1

    Kyk hoe jonk was sy toe nog!

    • @tillie9530
      @tillie9530  7 หลายเดือนก่อน

      Pragtige vrou!

  • @shawngower6812
    @shawngower6812 4 หลายเดือนก่อน +1

    Dit WAS n land..... se maar net

  • @johanschoeman8732
    @johanschoeman8732 ปีที่แล้ว +2

    Beatiful! Mooiste mooiste vrou

  • @tonybee5009
    @tonybee5009 ปีที่แล้ว +1

    Baie Mooiste vrou!😂😂😂