silver de lange ft lise swart live

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ส.ค. 2024
  • suidoosterfees, arts cape teater 2019
    melissa van der spuy keyboards, accordeon, m d
    schalk joubert bass
    kevin gibson drums
    mauritz lotz guitar
    woorde en musiek anton goosen (c) a g musiek/gallo

ความคิดเห็น • 8

  • @LizeK57
    @LizeK57 2 ปีที่แล้ว +5

    Jy is 'n skitterende Juweel in ons musiekbedryf se kroon. Lank leef ons Anton !

  • @harryleroux9864
    @harryleroux9864 2 ปีที่แล้ว +3

    Die koning goosen van nogaltyd af gooi hom in die rooi blessing dankie vir die leer 😎😎😎😎✌✌✌✌

  • @jean-paulsermeus89
    @jean-paulsermeus89 6 หลายเดือนก่อน +1

    Top artiest top wordt in België niet gespeeld ik vind hem top in corana leren kennen

  • @mornefarmer4095
    @mornefarmer4095 2 ปีที่แล้ว +2

    Aktivis. Ek was 5jaar oud en grootgeword in Aggeneys toe Ek jou musiek vir die Eerste keer hoor in 1985. Aktivis en legendariese Sanger en skrywer. Take a bow Mnr Anton Goosen. You made,and still shaping me....I find solace in your lyrics

  • @genenebruwer4809
    @genenebruwer4809 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek is só baie lief vir jou, Anton Goosen. Baie baie. Jy is baie spesiaal vir ons as Afrikaners.

  • @JohannesHansie-fv2ho
    @JohannesHansie-fv2ho 4 หลายเดือนก่อน

    😮hy het a baie mooi stem

  • @gerrymchell
    @gerrymchell 2 ปีที่แล้ว +2

    Na al die plate, toekennings ens. is Anton Goosen dalk steeds ondergewaardeer.

  • @charlheydenrych3496
    @charlheydenrych3496 ปีที่แล้ว

    Ek laaik jou hemp!...en hierdie version met ilse!