Deon Allers - PAASFEES - DIE WAARHEID DAARVAN - MUST SEE!! -

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Hierdie is slegs 'n kort "clip" van die preek aangaande Paasfees. Hierdie dvd sal vir u dien tot 'n groot seen. U kan die dvd bestel via sms of op ons web tuiste: www.deonallers.co.za

ความคิดเห็น • 17

  • @barendgabmuller
    @barendgabmuller 12 ปีที่แล้ว +4

    Bly om te sien dat iemand die waarheid begin praat. Mense klou vas aan tradisies wat hulle ondergang gaan beteken. Die Afrikaner volk was vir baie jare lank gemislei.
    Dankie Deon

  • @theaengelbrecht8898
    @theaengelbrecht8898 5 ปีที่แล้ว +3

    😄 hoe lekker lag ek nou. Ek is soooooo baie dankbaar die Vader is besig om Deon Allers se oë oop te maak. Deon, hou aan studie doen, jy is op die regte pad.

  • @Adonellowings
    @Adonellowings 8 ปีที่แล้ว +2

    Whow dankie Deon nou het ek ook iets geleer. Love jou preke en liedere

  • @jacobtack2258
    @jacobtack2258 3 ปีที่แล้ว +3

    Wie volg jy regtig?
    Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
    1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
    Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
    Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
    Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
    Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
    Is jy deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
    Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
    Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
    Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
    Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
    Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
    Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
    Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
    Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.

  • @th-rd2xh
    @th-rd2xh 6 ปีที่แล้ว +3

    Nie Paasfees nie!!! PASGA!!

    • @benrossouw7533
      @benrossouw7533 5 ปีที่แล้ว

      Paasfees word in drie teksverse genoem in die BYBEL: Exo.34:25/ Luk.2:41/ Hand.12:4.

    • @theaengelbrecht8898
      @theaengelbrecht8898 5 ปีที่แล้ว

      Weer reg😁, Pasga!

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 3 ปีที่แล้ว

      Wie volg jy regtig?
      Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
      1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
      Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
      Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
      Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
      Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
      Is jy deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
      Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
      Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
      Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
      Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
      Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
      Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Deon ... baie GESEEND en leersaam ... kan nerens op TH-cam deel 2 van Paasfees kry ... kan jy asb vir my se wat die naam van boodskap no 2 is

  • @pinepienaar2397
    @pinepienaar2397 ปีที่แล้ว

    Watter Bybel gebruik jy

  • @elsanauda2069
    @elsanauda2069 4 ปีที่แล้ว

    Google elke jaar die woord hebcal (vir hebrew calendar), en die jaar bv 2020. Dan kan gesien word wanneer presies watter dae tussen die 2 kalenders val. Dit verskil elke jaar heelwat omdat die Hebreeuse kalender werk op maansiklusse wat 28 dae per maand het, teenoor ons Rooms Katolieke kalender van pous Gregory wat volgens die son werk, en hoofsaaklik wissel tussen 30 en 31 dae per maand

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 3 ปีที่แล้ว

      Wie volg jy regtig?
      Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
      1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
      Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
      Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
      Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
      Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
      Is jy deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
      Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
      Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
      Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
      Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
      Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
      Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.

  • @th-rd2xh
    @th-rd2xh 6 ปีที่แล้ว +1

    Die 14dr Maart is nie die 14de Nissan nie. God sr kalender is nie die selle as.die Roomse kalender nie. God se nuwe jaar begin die 20/21 Maart. Dan 14 hierna wat op die 3de April val. Kan ek jou epos adres kry.

    • @theaengelbrecht8898
      @theaengelbrecht8898 5 ปีที่แล้ว

      Hi Tersia, klink my jy weet bietjie meer. Sal dit like om te weet wat jy glo en watter pad jy stap. Jy is 100% reg oor wat jy sê!

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 3 ปีที่แล้ว

      Wie volg jy regtig?
      Die Heilige Woord sê ons moet die voorbeeld volg van ons Messias:
      1Pe 2:21 For to this you were called, because Messiah also suffered for us, leaving us an example, that you should follow His steps,
      Die volgers van Jesus, die Griekse Messias:
      Heidense name word vir ons Vader en Seun gebruik; Sondag rusdag; Heidense feeste van Goeie Vrydag en Paas Maandag; Kersfees; pope; nonne; heilige water; sakramente van die kerk; of enige skeiding van Ons Messias se liggaam in ‘n priester en lekedom; onreine kos ens (nie gevind in die Heilige Woord nie).
      Volgers van Yahusha, die Hebreërse Messias:
      Noem die Vader en Seun op SY Heilige Hebreërse Naam; 7de dag Sabbat; onderhou die Torah en die Skriftelike feeste(Lev 23); eet rein kos; is besny; dra van Tzitzits (alles in die Heilige Woord gevind).
      Is jy deel van die geloof VAN ons Messias of OOR ons Messias!
      Maw, volg jy Jesus, dan volg jy die een wat in sy eie naam gekom het:
      Joh 5:43 “I have come in My Father’s Name and you do not receive Me, if another comes in his own name, him you would receive.
      Maar volg jy Yahusha, dan het jy Hom lief en gehoorsaam Hom:
      Joh 14:15 “If you love Me, you shall guard My commands.
      Jy is van die een wie jy gehoorsaam:
      Rom 6:16 Do you not know that to whom you present yourselves servants for obedience, you are servants of the one whom you obey, whether of sin to death, or of obedience to righteousness?
      Die fout dat die Christen kerk glo hulle is die nuwe uitverkore volk, dis wat ons Vader te sê het daaroor:
      Rev 2:9 “I know your works, and pressure, and poverty - yet you are rich - and the blasphemy of those who say they are Yahuḏim and are not, but are a congregation of Satan.

  • @helenesmit2811
    @helenesmit2811 4 ปีที่แล้ว

    Deon, ek moet net vir jou se, die Joodse jaar het nie net soveel dae soos die Gregoriaanse jaar nie. Dit gaan volgens die volmane! Daarom is hulle nuwe jaar nie altyd 1 Maart nie! Jesus was wel op 13 Abib gekruisig, maar dit wissel volgens die Joodse kalender tussen erens in Maart tot erens in April. Jesus is ook nie op n Vrydag gekruisig nie, maar wel op n Donderdag! Die Vrydag, 14e was dit die Sabbat(Pass over/Pasga). Dan mag hulle nie met doods-dinge besig gewees het nie! Die Saterdag was die gewone Sabbat! Die Sondag more - na 3 dae in die graf - het Jesus opgestaan! In 2019 het die Joodse Pasga en ons Paasfees toevallig saamgeval! Dus was Hemelvaart en Pinkster ook saam met die Joodse feeste.