Die 2de Dood - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 29

  • @rinagouws3321
    @rinagouws3321 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Deon mooi boodskap die Here seen Amen

  • @salomemarais1323
    @salomemarais1323 ปีที่แล้ว

    Hoe lank brand jy Deon, verewig !!!!!! Dit is wat ek verstaan van jou Deon, of hoe....... laat weet my asseblief

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Deon vir die waarheid wat jy hier met ons deel. Dit is die paspoort na die hemel " wedergeboorte" is die antwoord.

  • @altanortje468
    @altanortje468 4 ปีที่แล้ว +1

    Wonderlike boodskap....soos altyd, NET DIT WAT IN DIE WOORD STAAN en niks anders nie. Ek kry nog nie die vorige bdsk opgespoor.....kan nie wag om dit te luister. Amen en Amen

  • @lisadupreez3000
    @lisadupreez3000 4 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig! Die waarheid. Amen

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 4 ปีที่แล้ว +1

    Amazing preek pastoor. Hallelujah

  • @dawiepelser8623
    @dawiepelser8623 4 ปีที่แล้ว +1

    Baie goeie boodskap. Dankie Deon, die Here seen vir julle

  • @johannhattingh4139
    @johannhattingh4139 4 ปีที่แล้ว

    Past ons kan baie sè na die preek woorde soos, awesome, wakker word preek, ñ vrees

    • @johannhattingh4139
      @johannhattingh4139 4 ปีที่แล้ว

      ñ vrees preek maar as mens nie besef wat die woord behels nie gaan jy hel toe en duideliker en meer verstaanbaar kan mense dit nie kry nie.
      So baie dankie sal die preek deel met mense en ek bid dat almal tot bekering sal kom in Jesus Naam

  • @annetteodendaal7574
    @annetteodendaal7574 4 ปีที่แล้ว +1

    Daardie klein groepies - waar ek bly kry ek nie sulkes nie! En dis so nodig.... 😢

  • @pietbezuidenhout902
    @pietbezuidenhout902 4 ปีที่แล้ว

    MARANATA

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 4 ปีที่แล้ว +2

    Is daar n DVD beskikbaar van gister, Saterdag se leering oor eind tyd?

    • @delanijesusistheonlyway5168
      @delanijesusistheonlyway5168 4 ปีที่แล้ว

      @@niciv.n.8747 Baie dankie. Ek maak so

    • @louisburger2748
      @louisburger2748 4 ปีที่แล้ว +1

      DEON ALLERS
      Dit darm n gruwel en walg my om te sien hoe jy mense mislei.
      Jy verkondig valsheid,baie mooi voorgele as waarheid...jy verseker n goeie conterfeit...rerig jy is...maar dan meng jy daai valsheid so goed in met die waarheid dat mense nie eers besef hul word mislei deur n wolf in skaapsklere.
      Jy so n groot leuenaar....beslis sal jy kry wat jou toekom....net die feit dat jy weet hoe jy mense mislei en weet wat wag vir jou....beslis sal jy geoordeel word volgens jou werke van misleiding en leuens.
      En dan sal jy nog so skelm bemarking doen om so kamstig in jou preek te praat van pastore en hoe hul spog met ledemate en goeie tiendes maar JY DEON....HET KAMSTIG GEEN IDEE HOEVEEL MENSE JY MIN OF MEER BEREIK EN KAMSTIG GEE NET HIER EN DAAR IEMAND N TIENDE...JY WEET NIE EERS HOEVEEL........LEUENAAR.
      Jy een van pastore met meeste blootstelling in land agv van jou rond toer en sosiale media platforms wat jy gebruik....n pastoor wat net n kerk gebou het bereik slegs daai ledemate in sy kerk...as baie groot kerk miskien paar honderd wat daai pastoor se boodskap hoor maar jou preke gaan uit na duisende per week en dan adverteer jy jou BANK BESONDERHEDE ORALS....dit orals beskikbaar.
      As jy waar gepraat het Deon sou jy lankal bediening moes los om werk te gaan soek om aan lewe te kan bly en vir jou gesin te sorg...maar dan sal mense na jou bemarking leuen luister en dit glo en dan nog se:HOOR DAAR PAPPA...DEON KRY SO SWAAR...KOM ONS BETAAL IETSIE VIR HOM IN OM HOM TE HELP....ai die dwase.
      MAAK JULLE OE OOP:
      DEON as ek na jou voorkoms kyk wys dit my klaar jy lieg want jy lyk spekvet en gesond en jou klere wat jy dra beslis nie goedkoop.Elke preek nuwe duur klere aan.BAIE SNAAKS vir pastoor wat skaars 10des ontvang....hoe oorleef jy deon??
      Hoe jy jou duur hilux bakkie gekoop met al sy kamptoerustig by??
      Gaan op jou israel toere waar jy lekker wins in sak steek.
      Net deur jou voorkom se al klaar jy n leuenaar.
      #MAAR KOM ONS MAAK SO:
      Ek weet jy sal nie maar sal dit nogsteeds se:
      #GAAN TREK DIE LAASTE 12 MAANDE SE BANKSTATE VAN BANK NOMMER WAT JY ALTYD ADVERTEER EN DAT BANK SOMMER ELKE BLADSY STAMP EN DAN MAAK JY N VIDEO EN WYS DIT IN PUBLIEK EN OPENBAAR HOE MIN JY KAMSTIG ONTVANG.
      MENS SE MONDE SAL OOPHANG AS HUL EINTLIK SIEN HOE ERG BAIE JY ONTVANG....
      TOE KOM DEON JY MOS OPREG EN NIKS OM WEG TE STEEK.
      ONS WAG

  • @hestievandermerwe6877
    @hestievandermerwe6877 4 ปีที่แล้ว

    Ek stem saam dat ons dikwels nuwe wette maak met kerk tradisies maar ek voel tog dat dit 'n goeie "tradisie" is om netjies aan te trek as ons die samekoms van mede gelowiges bywoon en daarmee bedoel ek nie pak klere en duur skoene nie maar bloot netjies en kuis. Ek het al jong meisies gesien in kerkdiens met baie kort "shorts".

  • @louisburger2748
    @louisburger2748 4 ปีที่แล้ว

    DEON ALLERS
    Dit darm n gruwel en walg my om te sien hoe jy mense mislei.
    Jy verkondig valsheid,baie mooi voorgele as waarheid...jy verseker n goeie conterfeit...rerig jy is...maar dan meng jy daai valsheid so goed in met die waarheid dat mense nie eers besef hul word mislei deur n wolf in skaapsklere.
    Jy so n groot leuenaar....beslis sal jy kry wat jou toekom....net die feit dat jy weet hoe jy mense mislei en weet wat wag vir jou....beslis sal jy geoordeel word volgens jou werke van misleiding en leuens.
    En dan sal jy nog so skelm bemarking doen om so kamstig in jou preek te praat van pastore en hoe hul spog met ledemate en goeie tiendes maar JY DEON....HET KAMSTIG GEEN IDEE HOEVEEL MENSE JY MIN OF MEER BEREIK EN KAMSTIG GEEN NET HIER EN DAAR IEMAND N TIENDE...JY WEET NIE EERS HOEVEEL........LEUENAAR.
    Jy een van pastore met meeste blootstelling in land agv van jou rond toer en sosiale media platforms wat jy gebruik....n pastoor wat net n kerk gebou het bereik slegs daai ledemate in sy kerk...as baie groot kerk miskien paar honderd wat daai pastoor se boodskap hoor maar jou preke gaan uit na duisende per week en dan adverteer jy jou BANK BESONDERHEDE ORALS....dit orals beskikbaar.
    As jy waar gepraat het Deon sou jy lankal bediening moes los om werk te gaan soek om aan lewe te kan bly en vir jou gesin te sorg...maar dan sal mense na jou bemarking leuen luister en dit glo en dan nog se:HOOR DAAR PAPPA...DEON KRY SO SWAAR...KOM ONS BETAAL IETSIE VIR HOM IN OM HOM TE HELP....ai die dwase.
    MAAK JULLE OE OOP:
    DEON as ek na jou voorkoms kyk wys dit my klaar jy lieg want jy lyk spekvet en gesond en jou klere wat jy dra beslis nie goedkoop.Elke preek nuwe duur klere aan.BAIE SNAAKS vir pastoor wat skaars 10des ontvang....hoe oorleef jy deon??
    Hoe jy jou duur hilux bakkie gekoop met al sy kamptoerustig by??
    Gaan op jou israel toere waar jy lekker wins in sak steek.
    Net deur jou voorkom se al klaar jy n leuenaar.
    #MAAR KOM ONS MAAK SO:
    Ek weet jy sal nie maar sal dit nogsteeds se:
    #GAAN TREK DIE LAASTE 12 MAANDE SE BANKSTATE VAN BANK NOMMER WAT JY ALTYD ADVERTEER EN DAT BANK SOMMER ELKE BLADSY STAMP EN DAN MAAK JY N VIDEO EN WYS DIT IN PUBLIEK EN OPENBAAR HOE MIN JY KAMSTIG ONTVANG.
    MENS SE MONDE SAL OOPHANG AS HUL EINTLIK SIEN HOE ERG BAIE JY ONTVANG....
    TOE KOM DEON JY MOS OPREG EN NIKS OM WEG TE STEEK.
    ONS WAG

    • @audreycoertzen5588
      @audreycoertzen5588 4 ปีที่แล้ว +2

      Sjoe...dit wil voorkom asof jy in n persoonlike stryd met past Deon gewikkel is. Dalk afguns, jaloesie ? Ek hoop nie jy gebruik nagmaal terwyl jy so teenoor hom voel nie...( Of dalk het jy nog nie vir Jesus aangeneem as jou Verlosser nie?) Onthou ons mag nie n dissipel beledig of aanval nie...Hy werk vir die Koningkryk... Ek glo dit is God se wil dat hy en sy gesin mag leef met inkomste wat hy verdien uit sy voltydse bediening.... net soos ander pastore met Mercs...en blink skoene... Kyk asseblief baie diep in jou eie hart en bedoelings....en maak skoon...

    • @louisburger2748
      @louisburger2748 4 ปีที่แล้ว

      @@audreycoertzen5588
      Rerig...dit wil voorkom jy post net voordat jy eintlik rerig lees wat ek skryf...jy lees dit maar verstaan dit nie.Lees jy jou bybel ook net so maar verstaan dit nie rerig?Ek bedoel dit nie lelik maar gebruik bietjie jou verstand wat vir jou gegee is om weer te kan dink.
      Luister nou mooi...
      Wat ek gese het is dat dit wat hy se aangaande getal lede mate en dat hy skaars tiendes ontvang...net hier en daar gee een of twee(volgens hom is hy clueless oor beide).....is n leuen.
      As dit waar was sou hy skaars kon oorleef...hy sou bediening moes los en n werk gaan soek het om vir hom en sy gesin te kan sorg...jy sou hom in selfde klere gesien het gereeld want hy sou tog dan so gesukkel het en sou dan skaars kon oorleef.
      DIT WAT EK SE......MAAK JOU ORE OOP EN LUISTER.
      Maar wat die pastoor claim en wat mens kan sien van sy voorkoms...spekvet en gesond...duur klere....duur voertuig..geld om land rond te rits..JA EK KAN SIEN NET HIER EN DAAR GEE IEMAND IETSIE.
      Hy n dissipel...RERIG....beslis nie van die regte koningkryk.
      Die VADER verwag dat sy kinders valse wolwe in skaapsklere uitwys....as jou pastoortjie wys hy lieg oor ledemate en tiendes.....waaroor lieg hy nog??Volgens jou seker niks want jou HELE vestaan van godsdiens kom grootliks via jou pastoor deon en nie deur die GEES van die SKEPPER.
      Maar jy mos gered...so se my Audrey....wat is die SKEPPER se NAAM?????
      Nie titels....wat is die SKEPPER se naam??Die woord se die wat aan HOM behoort sal SY naam ken...so wat is SY NAAM?
      En as jy nie die SKEPPER se naam ken....hoe wil jy claim jy ken dan SY seun en SY seun se naam?
      Maar ek vra jou nie hier die SEUN se naam....wat is die VADER se naam?????
      En kom ons gaan aan:
      Die SEUN duidelik gese in woord dat HY in SY VADER se naam gekom het maar HY is nie aanvaar....n ander een(anti-christ/anti-messiah) sal is sy EIE naam kom...hom sal die mense aanvaar.Kom ek herhaal dit gou weer vir jou mooi.....sy EIE naam kom.
      LUISTER MOOI en gebruik jou brein asb:
      *Die anti christ mislei die hele wereld...as moontlik was sou hy selfs die uitverkores mislei het.
      *Die wereld loop agter hom aan want hulle dink dit die SEUN wat gekom het maar dit die valse seun(anti-christ)
      #Luister nou baie baie mooi:
      *Die anti-christ doen homself voor as seun en dit hoekom wereld agter hom aanloop.
      So wat se dit vir jou....
      *DIE ANTI - CHRIST moet die name gebruik wat in bybel gesit is vir die seun.....WAT DAAI NAME????
      #Jesus
      #Imanneul
      Hy kannie ander name gebruik anders gaan wereld besef hy die anti - christ...
      En wat het die SEUN gese:
      Dit nie sy naam...maar sy(anti-christ)
      se eie naam.
      Jou jesus wat jy so aanbid...is nie die regte seun of sy regte naam audrey....wys jou hoe min weet jy van regte waarheid.

    • @audreycoertzen5588
      @audreycoertzen5588 4 ปีที่แล้ว +2

      @@louisburger2748 Jy word duidelik beheer deur n gees van vyandigheid en eie -wysheid.. . insluitend self verheffing. Ons drie enige God se in sy Woord : hoe sal mense die evangelie hoor as daar nie predikers/dissipels is wat die boodskap verkondig nie? ....Ons/ek hang nie die pastoor aan nie maar die Een wie hy verkondig. My verlossing is in Jesus Christus.... Jy verdraai alles...Dit wil voorkom asof wysheid en insig jou ontbreek.... Die Woord leer my ook om nie met n dwaas te redeneer nie en om onsinnige redenasies te vermy. Daarom sluit ek dus af.

    • @louisburger2748
      @louisburger2748 4 ปีที่แล้ว

      @@audreycoertzen5588
      Jou gees van vyandigheid en eie wysheid waarvan jy my beskuldig is die SKEPPER self se GEES wat binne my woon.
      Smal is die pad en nou die poort en min vind dit...min vind die waarheid.
      Jy hardloop agter valse vedraaide leerstellings aan nes die massas.
      Natuurlik sal jy nie my antwoord en afsluit want jy ken nie die SKEPPER se naam.
      Die skrif se duidelik jy sal die SKEPPER se naam ken.
      Miskien moet jy bietjie weer na die eerste gebod gaan kyk en jouself vra hoe ken jy nie die skepper se naam...die enigste YAH(god)...maar jy claim jy n verhouding met met SY SEUN.
      Jy mos n vrye wil...jy moet dan glo wat jy wil.
      Hiermee sluit ONS ook nou af...ONS ook nou klaar met jou.
      STERKTE....jy gaan dit nodig kry.

    • @audreycoertzen5588
      @audreycoertzen5588 4 ปีที่แล้ว

      @@louisburger2748 jy is vol haatspraak en veroordelend. Dit is nie die gees van God nie. Wie is jy ... selfverhewe mens ... Om my (en past Deon) te durf waag veroordeel?? Dit kom slegs God toe...Hy ken my...jy ken my nie.. Mag jy genade en vrede by God vind. Shalom.

  • @beyond.gardening
    @beyond.gardening 2 ปีที่แล้ว

    Deon, We (the Elect of God) are not going to be judged with the rest of mankind (the many) at the Great White Throne. Judgment is on the House of God Now (now on each of His Elect in their lifetimes). Paul says, it is through much tribulation that we enter the Kingdom of God. We are being judged now, corrected and prepared (going through the Lake of Fire) to rule and reign with Christ on Earth when He returns. Isaiah says, this is when the inhabitants of the Earth will learn righteousness. We have a great God.