Vasting en gebed. Wat is die Danielsvas? - Deon Allers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 24 ก.ย. 2024
  • Vasting en gebed. Wat is die Danielsvas? - Deon Allers
    info@deonallers.co.za
    deonallers@gmail.com
    Subscribe:
    / @deonallers

ความคิดเห็น • 18

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 ปีที่แล้ว +1

    Baie baie dankie Pastoor Deon vir die Boodskap. Waardeer u Boodskappe opreg🙌🙌🙌

  • @evevanvuuren9667
    @evevanvuuren9667 3 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou goddelike gehoorsaamheid.

  • @susanswartz5747
    @susanswartz5747 3 ปีที่แล้ว

    Dankie Pastoor vir die leering .. baie GESEEND ... my dogter het al baie jare terug toe hul gemeente besluit het op die Daniel vas gegaan ...wil ook vra is dit verkeerd om nie te vas ...het nog nooit gevas ... die gemeente het baie gebid en die HERE aangeroep glo ek opreg uit hul harte .. HERE JESUS se wanneer julle vas ... ek lees van GOD se kinders dat hul gevas en bid het ..hou dit jou uit die hemel ..ek het jare terug die HERE aangeneem en HY het my staande gehou ..dankie nogmaals verstaan nou baie beter

  • @stevevanheerden9619
    @stevevanheerden9619 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen ek wil pastoor 🙏🤗

  • @JW-wk3ew
    @JW-wk3ew 3 ปีที่แล้ว

    Dankie vir die Waarheid !!!!!!!!!!!!!

  • @milly8522
    @milly8522 3 ปีที่แล้ว

    Wondelike boodskap, baie dankie. Pragtige waarheid!

  • @zenobiawelken8941
    @zenobiawelken8941 4 ปีที่แล้ว

    Amen Dankie dat u God se Woord leer... So duidelik en eenvoudig soos dit daar staan... Seen en vrede vir u

  • @lindavandermerwe410
    @lindavandermerwe410 ปีที่แล้ว

    AMEN & AMEN🙌🙌🙌🙌

  • @delanijesusistheonlyway5168
    @delanijesusistheonlyway5168 4 ปีที่แล้ว

    Beteken Baie vir my. Baie dankie.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 ปีที่แล้ว

    Amen

  • @delialevey894
    @delialevey894 ปีที่แล้ว

    Ek het my hart (sonde) bely en 3 dae gevas voor die Here oor n spesifieke saak. Die Here het die onmoontike vir my onmoontlik gemaak Ek verheerlik Sy naam.

  • @MarieGrobler-t4v
    @MarieGrobler-t4v ปีที่แล้ว

    Jammer jy het nie n idee waar

  • @MarieGrobler-t4v
    @MarieGrobler-t4v ปีที่แล้ว

    waarvan jy praat nie Vas is nie nodig dis absoluut om met jou gesindheid te speel 26:38

  • @melindamurphy3910
    @melindamurphy3910 5 ปีที่แล้ว

    Dit beantwoord my gevoel oor dat ek meer van Jesus wil weet en leer. Die wete dat daar dieper geestelike dinge aangaande Jesus is! Maak dit sin? Ek wil in Jesus se teenwoordig kom, ek wil Hom voel, die Gees moet uit my skyn........

  • @christelpieters8896
    @christelpieters8896 2 ปีที่แล้ว

    Mm bub

  • @lynettehowlett48
    @lynettehowlett48 3 ปีที่แล้ว

    Neeee, waar se die skrif vrouens moet makeup dra? 1 Peter 3:3-4
    Do not let your adorning be external-the braiding of hair and the putting on of gold jewelry, or the clothing you wear- but let your adorning be the hidden person of the heart with the imperishable beauty of a gentle and quiet spirit, which in God's sight is very precious.
    Proverbs 31:30
    Charm is deceitful, and beauty is vain, but a woman who fears the Lord is to be praised.
    1 Samuel 16:7
    But the Lord said to Samuel, “Do not look on his appearance or on the height of his stature, because I have rejected him. For the Lord sees not as man sees: man looks on the outward appearance, but the Lord looks on the heart.”
    1 Timothy 2:9-10
    Likewise also that women should adorn themselves in respectable apparel, with modesty and self-control, not with braided hair and gold or pearls or costly attire, but with what is proper for women who profess godliness-with good works.

  • @melindamurphy3910
    @melindamurphy3910 5 ปีที่แล้ว

    Amen