Oud-Eskomingenieur deel sakpas raad om beurtkrag te troef

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 100

  • @CampX4
    @CampX4 2 ปีที่แล้ว +14

    Dankie Dr Vosloo, dat jy sê wat Jan en Andre nie mag sê nie. Izak nou het jy iemand wat weet waarvan hy praat. Ek stem woord ver woord saam met die man. Maar daar gaan baie mense wees wat hul bloomers gaan vol maak oor wat hy sê. Maar hy is reg, of jy daarvan hou of nie.

  • @mothibeditsime5150
    @mothibeditsime5150 ปีที่แล้ว

    Very informative inspiring and instructive Dankie Wallice.

  • @michaelmcilrath9466
    @michaelmcilrath9466 2 ปีที่แล้ว +6

    Lovely interview with a very interesting man!

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 2 ปีที่แล้ว +9

    Jene - dit was nou vrek interessant. Baie baie dankie vir so 'n goeie, insiggewende gesprek. Tjeers ! 🍷 Mense .. raak besig met die regte dinge.

  • @fanievanaardt3879
    @fanievanaardt3879 2 ปีที่แล้ว +3

    Baie oulike program baie dankie, leer baie

  • @derekstuart9717
    @derekstuart9717 2 ปีที่แล้ว +9

    What an interesting interview. Mooi so Izak. Another little tip. Install 12V LED lighting and connect to your car's battery with crocodile clamps. 6 of 3W downlights and 2 of 10W spotlights. Total 38Watts. When you drive down the road tomorrow, the battery charges.
    Danke Vir die onderhoud Izak. Ek Glo Saar is baie menses gehelp.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      yes good idea, but there's a easier way,

    • @derekstuart9717
      @derekstuart9717 2 ปีที่แล้ว +1

      @@Palmstreet-u7x Tell us. Cater for those who don't have solar panels.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      @@derekstuart9717 I understand that,I'm just giving some advice on how to have some power during loadshedding, and you don't need a electrical engineer to connect it,it plain and simple to connect it, instructions are on every item bought, even herein TH-cam many videos giving instructions,u can also go smaller,1 x 100 watt solar panel, 1 x 100 ah 🔋, 1 solar charger controller, 550/850 watt inverter, it can run TV lights hi Fi,

    • @tienierabie7127
      @tienierabie7127 ปีที่แล้ว

      Dig was nou op voedkundig . Ek Sal ook n water tank voorstel.. Vir lig gebruik ons Led ligte.

  • @beatrixfourie9792
    @beatrixfourie9792 2 ปีที่แล้ว +2

    Persoonlik dink ek die ouer garde bo 70 is meer gerat om aan te pas, ons het dit ervaar en mee saam gelewe as kinders. Dit sal regtig aanpassing neem maar kan gedoen word. Ons mors met water, dit is so kosbaar.
    Blyk dat hierdie goedkoper opsie om tydelik oor die weg te kom dalk duur kan wees, die produk hou nie,
    Dankie vir program.

  • @patshes1951
    @patshes1951 2 ปีที่แล้ว +3

    Goeie inligting . Die groot sonkrag stelsels is onglooflik duur en as jy op hellopeter gaan kyk is 90% van hulle of n scam of oneffektief.

  • @christajooste3889
    @christajooste3889 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Izak die klank is nou 100% reg aan my kant.

  • @leondupreez1123
    @leondupreez1123 2 ปีที่แล้ว +8

    Absolute praktiese uitkyk op ons huidige situasie.Invertor (ups) met twee groot batterye is meer as genoeg soos Dr Wallace sè.Dit sal beste werk op voorwaarde dat Eskom nie volledig crash nie.Dan is dit n ander storie.

  • @marindakellie503
    @marindakellie503 2 ปีที่แล้ว

    Thanks!

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie.

    • @marindakellie503
      @marindakellie503 2 ปีที่แล้ว

      Sorry, "thanks" was nie by vanoggend se uitsending toe ek kyk nie. Kon ook nie banking details sien in comments nie. Seker net as jy live is

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Nuuspod se bankbesonderhede is
      Nuuspod Pty Ltd
      Absa Tjek
      4101228985

  • @vut_zarco
    @vut_zarco 2 ปีที่แล้ว

    Dankie Wallace. Ek sien n pakkie met 6 pencil flares kos R 1075 by BOATSSA. Expiry 3 jaar.

  • @JacquesRza
    @JacquesRza 2 ปีที่แล้ว +8

    Wat ek in meeste van die gesprekke mis, is dat elke huishouding eerstens moet kyk hoe hulle kraggebuik absoluut kan minimaliseer. Weet wat is die groot krageters in jou woning. Kyk hoe jy daai kan verminder of kan optimaliseer. Meeste van ons se elektriese warmwater geysers is eenvoudig net te warm gestel en kos jou onnodig baie geld om daai hoe temperatuur te handhaaf.
    Dan lyk dit ook of mens 'n tamaai groot sonkragstelsel benodig, wat nie noodwendig so groot hoef te wees nie.
    Ek is van mening dat indien ons elke warmwater geyser in die land kan afstel, ons waarlik nie meer beurtkrag sal ervaar in die huidige stand van sake nie.

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 2 ปีที่แล้ว +5

    Uiteindelik n man wat die man in straat kan help

  • @Palmstreet-u7x
    @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว +2

    with a 200 watt solar panel 2 x120 ah batteries, controller- 1000 watt inverter
    one can run tv modem decoder lights for many hours,

  • @sf1915
    @sf1915 ปีที่แล้ว +1

    Julle praat praat praat wara wara wara….wys ons hoe teken vir ons n prentjie dat ons almal kan verstaan. Ons is nie f Engineers nie!!!!!

  • @cccmmm1234
    @cccmmm1234 2 ปีที่แล้ว +1

    Check out hay boxes. Good way to cook and save power.

  • @eveliensteyn3333
    @eveliensteyn3333 2 ปีที่แล้ว +1

    16:37 Dankie Izak. Goeie vraag.

  • @samuelswanepoel7926
    @samuelswanepoel7926 2 ปีที่แล้ว +2

    I am 90% off grid at less than R200k.
    No gas used, no cold water and no degree. No stupid lead acid batteries, no UPS no special planning during load shedding.
    Go full on solar. If power goes up by 8% a year you would pay it off in less than 8 years. Then free power for at least the next 12 years.
    Escom is raising prices by more than 8%. My cost paying back the system stay the same. The more they raise the price the quicker I pay off my system.

    • @sf1915
      @sf1915 ปีที่แล้ว

      Show us what you did please. No talk talk talk……

    • @samuelswanepoel7926
      @samuelswanepoel7926 ปีที่แล้ว

      @@sf1915Mind your manners. Ask politely...
      Deye 8kW inverter
      11 Solar panels in 2 strings (inverter has 2 MMPT's
      AlphaESS 10.1kw Li battery
      Solar tubes for 1 geyser
      ITS 4.5kW inverter pump for 2nd geyser.
      Note: Equivalent to 4.5kW but only draws 1.26kw instead of 3.6 kW for a standard geyser.
      Replaced standard lights with LED lights

    • @samuelswanepoel7926
      @samuelswanepoel7926 ปีที่แล้ว

      @S F Second option is same as above, but more panels, 1.5-2kWkW element in the Geyser/s. Then make the Geyser part of the electrical system.
      Just don't go the Car battery rype route. That will be a waste of money

  • @sloetsteenkamp6332
    @sloetsteenkamp6332 2 ปีที่แล้ว +1

    Waneer laai jy weer nuwe episodes op die podcast apps?

  • @LP-ei3xe
    @LP-ei3xe 2 ปีที่แล้ว +1

    Op die oomblik hardloop ek met n inverter wat my wifi 2 ligte en tv trek,is van plan om nog n battery te koop in die volgende paar maande

  • @HenricoC
    @HenricoC 2 ปีที่แล้ว

    Die UPS'e wat beskikbaar is, vat 1 of 2 hek batterye, en kan dus net 'n paar minute help

  • @marthlikruger7165
    @marthlikruger7165 2 ปีที่แล้ว

    My ma is op 24 uur suurstof en ook n spesiale matras wat opblaas en afblaas om bedsere te voorkom. Wat sou u aanbeveel moet ons koop

  • @lindalauragouws6424
    @lindalauragouws6424 2 ปีที่แล้ว +1

    Net so!!!! 👌👌

  • @Morne_Smith
    @Morne_Smith 2 ปีที่แล้ว +3

    Izak: dis tyd dat jy n sponsor van UPS systeme kry…sodat die memse kan sienwat
    Die upsie is Waarvan almal Praat…of wat dink jy?

  • @grietapike
    @grietapike 2 ปีที่แล้ว +3

    My internet verskaffer het vir my vir R900 'n klein ups laat inprop langs my wifi modem. Het altyd wifi.en kyk you tube steeds.
    Is toe na my rekenaar winkel toe wat vir my battery gegee het waarby ek twee rekenaars kan inprop, ook selfoon. Dit was R2 000.
    Ook vir elke slaapkamer 'n magneto lig gekoop. Kan lees, sien in vertrek en ook my selfoon laai. Dit kos R250 per lig.
    Kook met gas en eet by kerslig voor gas kaggel. Sit tealights vir atmosfeer uit en onthaal gaste al is krag af. Veral op stoep by swembad is tealights strategies geplaas mooier as my buitelig.

  • @wynandjacobs6680
    @wynandjacobs6680 ปีที่แล้ว

    ja dis die mense wat ons uit die probleem kan help betaal hom wat hy soek en stuur die ministers in hulle hoe la la

  • @garyleonard4009
    @garyleonard4009 2 ปีที่แล้ว

    We got a Mecer 2400va inverter and 2x Royal DC31 batteries for R10 000.00. Runs 2x computers for work, 2x TV'S and at night 2x lamps.

  • @Custercounty01
    @Custercounty01 2 ปีที่แล้ว +3

    Sorry to say but a totally romantic view from a retired person on the situation. How does one use a solar cooker when you leave home at 7 in the morning and come home at 8 at night ? Furthermore, Dr Voslo works on the assumption that the power situation will get no worse, that there will be no true brown/blackouts caused by further equipment failure and mismanagement, without mentioning flat out sabotage, which is likely the cause of at least 50% of current problems. All signs point to a total grid failure being on the horizon at which point Dr Voslo is going to be SOL. I should also add that ZA labor cost is so high (approximately 5x in annual cost for educated workers compared to the USA and one has to question the productivity one is getting at that cost) that there is no chance investors are coming back, nor would it be possible to develop and market any kind of export product that could actually compete in the global market.

    • @hermankern3939
      @hermankern3939 2 ปีที่แล้ว

      Agree totally, romanticised everything.

    • @ellaahlers5080
      @ellaahlers5080 2 ปีที่แล้ว

      You have not listened properly. Read between the lines.

    • @amandastander.7635
      @amandastander.7635 2 ปีที่แล้ว

      👍👍

    • @Custercounty01
      @Custercounty01 2 ปีที่แล้ว

      @@ellaahlers5080 You are mistaken, I have read between the lines. Here is an individual who worked for Eskom, which has not YET gone bankrupt, thus he is still getting a very nice pension (financially independent). Someone who worked for a company who has gone bankrupt may not be getting a pension anymore. Wonder how his position will look when that day arrives, because if things keep up it will. If the grid does go down, which is what is threatening to happen now on an almost daily basis, then his entire system, which is totally dependent on ESKOM will be useless. My father retired from the railway (Spoornet) and his pension is about R3500/month. How far does that get you at todays prices in ZA ? Fortunately he is now in New Zealand together with his daughters and grandkids. Otherwise he would have been SOL too.

  • @Slappies007
    @Slappies007 2 ปีที่แล้ว

    Ons volkie moet sy denke verander na wat ons kan doen en nie wat ander vir ons sê om te doen nie.

  • @antonjohanlaubscher7131
    @antonjohanlaubscher7131 2 ปีที่แล้ว +2

    Klank

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek het hom al twee keer deurgeluister, aan die kant is daar geen probleem met die klank nie.

  • @rudidutoit2165
    @rudidutoit2165 2 ปีที่แล้ว

    Ons het 'n R 10 k UPS ingesit en nog so R 3 k spandeer aan bedrading wat deur die dak loop na die huiskantoor, studeerkamer en woonkamer. Die UPS werk soos 'n bom. Hardloop 3 x rekenaars en die TV en kan hou vir 'n 4 ure load shedding sessie. Sal dit ten sterkste aanbeveel.

  • @wolfandbhaktapeyerl2733
    @wolfandbhaktapeyerl2733 2 ปีที่แล้ว +1

    NO Sound??

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Ek het hom al twee keer deurgeluister, aan die kant is daar geen probleem met die klank nie.

  • @anilenk2103
    @anilenk2103 2 ปีที่แล้ว

    Ons skool het so ‘n paar jaar gelede oorgeskakel na ‘n rekenaar onderwys vanaf die VSA. Tot nou het dit baie goed gewerk maar met die kragonderbrekings het ons nou ‘n groot probleem! Alhoewel ons nie ‘n groot skool is nie is dit finansieel net te duur om al die rekenaars en wifi te laat werk. Wat stel julle voor?

  • @garyleonard4009
    @garyleonard4009 2 ปีที่แล้ว

    I have no solar panels. Charges when power returns.

  • @henriettetruter4545
    @henriettetruter4545 2 ปีที่แล้ว +1

    Ons krag gaan partykeer vir 5 dae uit want die substasie brand uit as hulle die krag aan of af skakel. Dis one munisipaliteit se probleem. Wat nou?

    • @yvettevandermerwe6354
      @yvettevandermerwe6354 2 ปีที่แล้ว

      Trek.... dis van onnoselheid wat níks weet van aan en af skakel nie

  • @phillipvanniekerk4727
    @phillipvanniekerk4727 2 ปีที่แล้ว +2

    in kort. ons is gefok.

  • @sf1915
    @sf1915 ปีที่แล้ว

    Wys joune wat jy gebruik by jou huis.

  • @harmtimmerman9309
    @harmtimmerman9309 2 ปีที่แล้ว +1

    Kan nou hoor

  • @lucianamalan6585
    @lucianamalan6585 2 ปีที่แล้ว

    Raad vir yskas en vrieskas?

    • @mariananel3102
      @mariananel3102 2 ปีที่แล้ว

      Defy het onlangs 'n ys/vrieskas bekendgestel wat met gas werk....nie baie groot nie, maar kan werk vir 'n gemiddelde tot ondergemiddelde huishouding sal pas. Ek het dit op hulle webwerf gesien

  • @melindabieler8260
    @melindabieler8260 2 ปีที่แล้ว +2

    vir die eerste keer ervaar ek ook 'n klankprobleem🙈

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Ek vind by TH-cam uit wat die probleem is, want op my rekenaar speel die klank perfek.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Sal jy asb kyk of dit nou werk?

    • @melindabieler8260
      @melindabieler8260 2 ปีที่แล้ว +1

      whooohooo!!! klank is daar!!!! dankie hoor!!

  • @renelind4880
    @renelind4880 2 ปีที่แล้ว

    So jammer daar is geen klank Izak.🙈

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek vind by TH-cam uit wat die probleem is, want op my rekenaar speel die klank perfek.

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 2 ปีที่แล้ว +1

    Klank?

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Is dit op jou foon?

  • @francoisduminy1863
    @francoisduminy1863 2 ปีที่แล้ว +1

    Dis net jammer ALLES is n "kie". Dit klink so maklik en veral sonder kinders in die huis. Nee wat, as jy kan gaan groot met sonpaneelkies.

  • @ruandupreez6144
    @ruandupreez6144 2 ปีที่แล้ว +1

    Jaaa en as jy klaar jou 2 minute noodels gekook het kan jy jou tande dan borsel en gesig was met die water. Dis jou kaarte. Jirre tog ne, eendag verruil ons hoenders vir wortels en ons moet gelukkig wees met dit?

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 2 ปีที่แล้ว

    Net klank op advertensies gewees

  • @waynewillemse2282
    @waynewillemse2282 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek is bly iemand dink R20000 is binne elke persoon se bereik!

  • @johannaengelbrecht6971
    @johannaengelbrecht6971 2 ปีที่แล้ว

    Isak kyk na die comments! Geen klank nie? Ag NEE!!

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว +1

      Gaan skree op iemand anders, nie hier nie. Ek weet nie wat die fout is nie. Die video speel perfek op die rekenaar. En meer as 1 000 ander mense het al na die video gekyk en goed gehoor.

  • @richern2717
    @richern2717 2 ปีที่แล้ว +1

    Gesien die Amish het 'n Treadmill gebou vir 'n Perd. Die wek genoeg krag op om 'n wasmasjien te hardloop of selfs 'n waterpomp. Heheheeh.

  • @LOR31ebUT
    @LOR31ebUT 2 ปีที่แล้ว +1

    Geen klank

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Draai jou volume op, aan hierdie kant hoor ons alles duidelil

  • @kittyekkerd9447
    @kittyekkerd9447 2 ปีที่แล้ว

    Geen klank. Ai tog

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Ek vind by TH-cam uit wat die probleem is, want op my rekenaar speel die klank perfek. En daar is talle ander mense wat ewe goed hoor.

  • @theunssnyman6310
    @theunssnyman6310 2 ปีที่แล้ว

    Dom argument al is die man nou n Dr. N nuwe Hikux kos R750k. En meeste solar systeme kan jy laat finansier. Nie almal van ons is afgetree nie. Goed ontwerpte solar systeme, se krag kos elkegval goedkoper as eskom, LCOE bereken.

  • @christajooste3889
    @christajooste3889 2 ปีที่แล้ว +2

    Ook geen klank vir my.

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว +1

      Ek vind by TH-cam uit wat die probleem is, want op my rekenaar speel die klank perfek.

  • @CampX4
    @CampX4 2 ปีที่แล้ว +1

    Thanks!

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Baie dankie

  • @harmtimmerman9309
    @harmtimmerman9309 2 ปีที่แล้ว

    Klank ?

    • @Nuuspod
      @Nuuspod  2 ปีที่แล้ว

      Ek vind by TH-cam uit wat die probleem is, want op my rekenaar speel die klank perfek.