So het mafia Eskom oorgeneem

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 31 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 141

  • @travelsouthafrica5048
    @travelsouthafrica5048 2 ปีที่แล้ว +60

    hulle het nie eskom oorgeneem nie , hulle het die land oorgeneem

    • @gracybotha1791
      @gracybotha1791 2 ปีที่แล้ว

      Is waar

    • @johannesvisser4716
      @johannesvisser4716 2 ปีที่แล้ว

      Swak slapgat reaksie met . .uh . .uh
      . . alom die kern van die probleem !!! - wenk !! - bly liewer stil !!!

    • @pedropfaff8906
      @pedropfaff8906 2 ปีที่แล้ว

      Hulle Bly praat van Apartheid en nou steel hulle van Eskom wat Apartheid op gebou het

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 2 ปีที่แล้ว +2

      @@johannesvisser4716 nee wat ek dink almal het te lank stil gebly

    • @barrynel2689
      @barrynel2689 2 ปีที่แล้ว +3

      DIS SO BEPLAN
      DIS SO AAN HULLE GEGEE
      DIE PRINSE WAT IN KOETSE RY

  • @Margaretha11.11
    @Margaretha11.11 2 ปีที่แล้ว +20

    Dankie vir die insiggewende onderhoud en hopelik sal die mense wat Mnr de Ruyter en Mnr Oberholzer so kritiseer ń beter begrip hê van waarteen hulle te staan kom en waarmee hulle daagliks mee moes deel.

    • @pricklypear7497
      @pricklypear7497 2 ปีที่แล้ว +4

      Soos die Engelsman sê: It is always easy to criticise from the cheap seats.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว +1

      @@pricklypear7497 but they knew before they accepted these posts that it is not going to work, they went or walked into the fire knowing they going to get accused of racism and other things ,its no use crying now about burnt milk,

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      but they knew before they accepted these posts that it is not going to work, they went or walked into the fire knowing they going to get accused of racism and other things ,its no use crying now about burnt milk,

    • @pricklypear7497
      @pricklypear7497 2 ปีที่แล้ว +2

      @@Palmstreet-u7x I think you misunderstand the context of what @RuneRhaido wanted to say. She is referring to so-called energy experts like Ted Blom who criticised them for the way in which they managed Eskom, who never took into account the truth of these matters. People like Blom should tread more carefully. He should know better and have a more holistic approach if he is truly an energy expert on Eskom.

    • @abramjors7439
      @abramjors7439 2 ปีที่แล้ว

      @@pricklypear7497 ookooooooooooookkkookoooookkokooooooķòoooooooookokkkkķoookokkķoookoòķkkkòoķookoookkòooookkkkoķoķkkkkkooooookoooķookoooooooookķooookooooooķkkkooooooooòoooooooķokkokoķkoķoiokkóķikok9k9k9ķkķkkkkk9kkjķkkkk9kk9ķkkkkkkkkkkkkkķkkkkkh9jjj9ukķkkkkkk9jķkkkkkk8kkjkķkkkkjkj9kkķkkjķkkkkkkkiķìkkkkkikkj9k9kìkjkkķkkkkjkķkk9kķkk9k8nķkkjk998ķk9i

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 ปีที่แล้ว +12

    Ek eer Mnre De Ruyter en Oberholzer van ESKOM vir die werk wat hulle gedoen het om te probeer om Eskom reg te ruk! Ek sou ook handdoek ingegooi het met soveel teenkanting! Ons lewe werklik in die dae van Sodom en Gemorra...die dae van Noag. Tyd raak min.. .dankie vir die uitsending. Waardeer! 🤗🤗🤗

    • @mariannebenade1025
      @mariannebenade1025 ปีที่แล้ว

      Duidelik het jy geen kennis van De Ruyter se agtergrond nie. Hy is net so skelm soos die res.
      Is jy bewus daarvan dat De Ruyter vir binnehandel by SASOL ondersoek is? Voordat die ondersoek afgehandel is, het hy weggehardloop NAMPAK toe. NAMPAK se waarde onder sy "bestuur" het met 82% gedaal, terwyl hy oor 'n 3 jaar tydperk R51 miljoen in sy sak gesteek het. Aandeelhouers het oor dieselfde tydperk GEEN dividende verdien nie.
      So het hy net so' n gemors gemaak van Lake Charles van SASOL in Louisianna, VSA.
      Skielik vergeet van De Ruyter se beloftes dat beurtkrag onder sy "bestuur" binne 18 maande iets van die verlede sou wees. Weet jy dat hy ESKOM se begroting vir onderhoud met 72% gesny het?
      Doen eers navorsing voordat jy jou blindstaar teen sy wit vel.
      Die kamtige aanslae op sy lewe is net 'n taktiek om die aandag af te lei van sy mislukking as CEO van ESKOM. Die sg "vergiftiging" poging het blykbaar 13 Desember 2023 plaasgevind, maar is eers 6 Januarie 2023 by die polisie aangemeld. Lyk my die vent was eers lus vir bietjie vakansie hou.

    • @hettiebotha8901
      @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

      @@mariannebenade1025 dis nie my plek of plig om hom te veroordeel nie. God, die Heilige van Israel, sal eendag met elke siel afreken...

    • @mariannebenade1025
      @mariannebenade1025 ปีที่แล้ว

      @@hettiebotha8901 so, jy se hy kan maar aanhou geld maak uit ander se verliese? Jou kommentaar insinueer ook dat moordenaars kan ook vry rondloop want ons mag nie veroordeel nie?
      Mense verloor hul besighede agv De Ruyter en sy puppet masters. Hierdie beurtkrag gaan voedselskaarste veroorsaak en water skaarste. En jy se ons mag hom nie veroordeel nie. Dan mag ons seker ook nie die korrupte regering veroordeel nie? Dieselfde regering wat ons land letterlik afgebreek het tot op die grond.

    • @hettiebotha8901
      @hettiebotha8901 ปีที่แล้ว

      @@mariannebenade1025 Marianne, ag weet jy wat Marianne, sommige mense is altyd fighting fit!! Ek is nie God nie en weet daarom nie wat elkeen doen nie! Enige nugter mens sal nie saam stem met al die bedrog en verkeerde dinge wat in die wêreld en ook in Suid Afrika aan die gang is nie...ekt nie bewyse swart op wit voor my wat André en andere verkeerd doen nie. Al waarop ek neerkom is dat ELKE MENS SAL OES WAT HY OF SY GESAAI HET!

    • @mariannebenade1025
      @mariannebenade1025 ปีที่แล้ว

      @@hettiebotha8901 ek het die bewyse swart op wit.

  • @waynesawyer
    @waynesawyer 2 ปีที่แล้ว +15

    Wow. Dié storie is groot. Is die Staat nie self n groot sindikaat nie ? Hoe beheer ons so iets ?

  • @hendrikdewetoosthuizen3366
    @hendrikdewetoosthuizen3366 2 ปีที่แล้ว +15

    Die Mafia met die Mafia Baas Ramaphosa het nie net Eskom oorgeneem nie maar die land!

    • @PietM749
      @PietM749 ปีที่แล้ว

      Die FW en NP mafiabase het hulle aan bewind geplaas.

    • @andreoosthuizen6666
      @andreoosthuizen6666 ปีที่แล้ว

      Nou praat jy. Werf Etter was stoorman by myn. Harry Oppenheimer kruip toe in sy gat in, en ja. Werf Etter se ma was my ...in oppen se huis

  • @apretorius8231
    @apretorius8231 2 ปีที่แล้ว +6

    Baie insiggewend. Dankie Izak

  • @barrynel2689
    @barrynel2689 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie Isak
    Wat n BAIE INTERESANTE GESPREK

  • @janpotgieter1505
    @janpotgieter1505 2 ปีที่แล้ว +3

    Goeie dag Izak baie dankie vir die nuus

  • @cobusvanniekerk83
    @cobusvanniekerk83 2 ปีที่แล้ว +13

    And nothing will happen to them goodbye Escom

    • @gracybotha1791
      @gracybotha1791 2 ปีที่แล้ว

      Cobus eendag is eendag..di Here sien als raak...n dief word gvang

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      they all knew before they accepted the posts about the fraud and corruption, they walked into the fire knowingly and knew they going to get crucified and be called racists, no use crying now over the burnt milk, Eskom was sold out in June 1994 already, same as SAA,, it will never make a profit as long as certain peole run it,

  • @netnet4377
    @netnet4377 2 ปีที่แล้ว +12

    Om te stem is nie 'n oplossing nie. Was nog nooit nie en sal nooit wees nie.

    • @PietM749
      @PietM749 ปีที่แล้ว

      Dis soos om bandiete te laat stem oor vrylating of gevangehouding van hulleself.

  • @mariondeason1032
    @mariondeason1032 2 ปีที่แล้ว +4

    Dankie Isak vir hierdie insae.

  • @pierrenemolander4446
    @pierrenemolander4446 2 ปีที่แล้ว +3

    Thanks Izak ✝️ 😊 💯

  • @notdamomma8884
    @notdamomma8884 2 ปีที่แล้ว +4

    Spot on hy weet waarvan hy praat

  • @patshes1951
    @patshes1951 2 ปีที่แล้ว +14

    Nou hoe gaan dit ooit uitgeroei word ? Niemand stel ook nie belang nie.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      as long as ANC run the country it is only going to get worse, those white people who pray and say God will change things are living in a fantasy world, look at Israel ---they are God's chosen nation and is it getting better--no its not, so why will God now change circumstances in SA,, black people cannot run a country

    • @PietM749
      @PietM749 ปีที่แล้ว

      Leer uit die geskiedenis en hou op om dieselfde foute oor en oor te maak. Een mens een stem het nerens in Afrika nog gewerk nie.

  • @anitamileham1291
    @anitamileham1291 ปีที่แล้ว +2

    Net ons HEMELSE vader kan ons red.

  • @MILC0M
    @MILC0M ปีที่แล้ว

    Dankie Willem

  • @barryrobertson5558
    @barryrobertson5558 ปีที่แล้ว

    I trust in you my Lord Jesus Christ and pray that soon I will be able to help all of my family from the stress of not having any finance to what needs to be done. Thank you Father God for everything that you do for me. Thank you.

  • @jastinelewis9357
    @jastinelewis9357 ปีที่แล้ว

    Very informative, thnx for this information highly appreciated

  • @bettiegeyer5213
    @bettiegeyer5213 2 ปีที่แล้ว +3

    Dit was nou Baie interessant gewees, en dit bevestig ook net theories oor die koruppsie, en soos hy sê georganiseerde crime

  • @louisfivaz1367
    @louisfivaz1367 2 ปีที่แล้ว +2

    Ek is nou effens van onderwerp af, ek begin dink Nersa het aan Eskom die 30% verhooging (iets wat nog nooit gebeur het nie) toegestaan oor hul geglo het hul gaan saam aan die energie departement behoort.

  • @markthompson4859
    @markthompson4859 2 ปีที่แล้ว +4

    die einste netwerke wat destyds gebruik was is nou nog steeds aan die werk. Die polisie het al die inligting maar daar is lede wat die masjien veilig hou.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      the SA police are the biggest reason why the country is failing, show me just 1 honest cop,, i don't think u can, they get bribed to sell the documents, they get rid of the dockets,

    • @markthompson4859
      @markthompson4859 2 ปีที่แล้ว

      @@Palmstreet-u7x I agree.It goes so deep and the price is dependant on the crime. Fortunately, the justice system is being revamped quite drastically through the appointment of a solid judiciary council. I personally know one of these persons and the crooks within are being rooted out through prudent application of the law. Corrupt officials are being deposed more often than is reported. Our problem is the entrenched corruption at so many state institutions. All seven heads of the Hydra have to be removed in order for that monster to die. As stated in the video, private, national and international corporations stop at nothing to get what they want and when you look at the exchange rates, it literally costs them glass beads to increase their profits. All the while, 'we, the people' suffer the consequences.

  • @joeybotha8732
    @joeybotha8732 2 ปีที่แล้ว +5

    Hierdie is baie sleg! Ons kan net bid vir ons mense.

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      yes God is the answer,, but God will not change anything, look at Israel--they are Gods chosen nation and look what they go through daily, God then if you put it bluntly took away apartheid so why will he now change it back, all that one can do is to pray for His hand of protection,

    • @joeybotha8732
      @joeybotha8732 ปีที่แล้ว

      @@Palmstreet-u7x I don't agree, God can change anything, and very quick...we cannot change apartheid and I dont think its the answer, we just need people with knowledge to rule our land...we desperately need to get rid of this parlement who ruins everything in S.A. They just don't care. S.A needs TLC now...there's nothing left ...and they're now busy with what is left...the Reserve Bank...pensions and peoples properties which they worked hard for.

  • @susanlourens5152
    @susanlourens5152 2 ปีที่แล้ว +3

    Wie is die laksman in ANC

  • @gertsimon4116
    @gertsimon4116 2 ปีที่แล้ว +9

    Het kragstasies nie hulle eie bestuurspan nie? Gebeur alles in die"donker" en almal rapporteer aan de ruyter en oberholzer???...

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      its run by mostly black people,very few white people are left, so fraud sabotage are big story

  • @andrelegrange3139
    @andrelegrange3139 2 ปีที่แล้ว +3

    One solution
    VOTE OUT THE ANC

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      whos going to do that,,, Black people ???? black people will never stop voting ANC,, that's the legacy that Apartheid left behind, blacks will never trust the DA party, only a few black people vote ANC,, look how many coloured, Indians vote ANC, black people only believe in one thing--sangomas, forefathers spirits ancestral beliefs, they do not believe in God,

  • @christinepretorius9652
    @christinepretorius9652 ปีที่แล้ว +1

    Hoe beveg ons dit deur te bid bid bid🛐🛐🛐

  • @MILC0M
    @MILC0M ปีที่แล้ว +1

    Willem. Almal weet wie die bliksems is. Hoekom word hulle name nie geopenbaar nie ???

  • @elmarielennox3944
    @elmarielennox3944 2 ปีที่แล้ว +2

    Genade,dit is verskriklik,ons ga ni hier uitkom,dit lyk so onmoontlik

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      Eskom will never get right, load-shedding is to stay, whos going to stop load-shedding, the ANC ???????? they then the reason why its happening, same SA Prasa SAA ---whos going to run it to make a profit ??????? De Ryter and the other guy knew when or even before taking the work that Eskom is a lost cause,its no use them crying now over burnt or sour milk,

  • @pieterhodgman7718
    @pieterhodgman7718 2 ปีที่แล้ว +4

    Kry die polisie van die 70-80ger jaare dan sal jy sien

    • @PietM749
      @PietM749 ปีที่แล้ว

      Dis apartheid en witmense haat apartheid. Daarom is so 'n voorstel wensdenkery. In wensdenkery is net wense, maar geen denke nie. Al die praatjies is daarom loskruit oor hierdie saak.

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter6664 2 ปีที่แล้ว

    Dankie

  • @gerhardbyleveld536
    @gerhardbyleveld536 2 ปีที่แล้ว +2

    Mense Izak het gewaarsku al lank al " dis tyd om bang te raak " ni net alles aanvaar as n daaglikse voorloop vn sake

    • @PietM749
      @PietM749 ปีที่แล้ว

      Net jammer Izak het vir jare self propaganda gesaai om hierdie mense aan bewind te kry en aan bewind te hou. Nou verwyt die pot die ketel dat hy swart is.

  • @bsleds4585
    @bsleds4585 2 ปีที่แล้ว +7

    I only have one question. Who is encouraging it, seems to me forces people to buy 3 times the fuel they normaly use covering the blackouts and geuss whos taxing the shit out of fuel

  • @johancoetzee589
    @johancoetzee589 2 ปีที่แล้ว +2

    Miskien Kan Ramaposa Se baas , George Soros of Joe Biden ons beter inlig .

  • @hendrikstoltz9876
    @hendrikstoltz9876 ปีที่แล้ว

    In 1990 het die Anc aan Fw se onderhandelingspan gevra hoe hulle seker kan wees die Np is ernstig met die onderhandelinge. Die Np se antwoord was om Eskom se bestuur toe al aan Anc oor te dra.

  • @tillydavey5748
    @tillydavey5748 ปีที่แล้ว

    Send our old army In to wipe out the saboteurs

  • @riaanolivier6489
    @riaanolivier6489 2 ปีที่แล้ว

    Waar is Sakkie vanoggend gewees?

  • @Homoprimatesapiens
    @Homoprimatesapiens 2 ปีที่แล้ว +2

    Kan julle nie maar ontslae raak van die uiters frustrerende "MY AARDE!!" flippen advertensie nie??

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      he cant hehehehee,they pay him money to show it

  • @johannanieuwoudt3642
    @johannanieuwoudt3642 2 ปีที่แล้ว +1

    dit is oordat die mense eers betaal word en dan word die werk eers gedoen ek het op die swaar manier geleer jy betaal die persoon eers waneer die werk gedoen is en dit is korrek gedoen

  • @aminaabrahams7653
    @aminaabrahams7653 2 ปีที่แล้ว +2

    Dis vir jou gemors

  • @neelsvermaak6153
    @neelsvermaak6153 ปีที่แล้ว

    Môre is dit waar dat ons krag verskaf aan 7 lande

  • @ronniemulligan6127
    @ronniemulligan6127 2 ปีที่แล้ว +1

    Isac die man is n waffel waffel kry ienand wat die Mafia by die naam noem ek kan ook so waffel

  • @dirktreurnicht210
    @dirktreurnicht210 2 ปีที่แล้ว +1

    Stem saam.

  • @claravanrooyen4131
    @claravanrooyen4131 2 ปีที่แล้ว

    Waar is ( die land SA ) wat jy Moet eer? Al wat oor is, is die stuk grond as jy gelukkig is ( iemand wat lief is Vir SA Moet Vir hulle Gaan "plastiek voorskote" Vir beskermjng Gaan uitdeel) dan Nie nodig Om te bestel of " te Koop" Nie)

    • @Palmstreet-u7x
      @Palmstreet-u7x 2 ปีที่แล้ว

      just remember --black people only believe in their forefathers' spirits and ancestral beliefs and sangomas, ,, show me just one who believes in God,, they say they do---but go have a look--as soon as they get notified of a family member who has died ,the turn to black culture,, that's why to steal money rape-murder is nothing 4 them, and thast why i say how can a white woman still get married to them and even vote ANC,, there are so may whites who vot ANC just t get tenders,

  • @cashandramara2867
    @cashandramara2867 ปีที่แล้ว

    Watter universiteit was betrokke?

  • @MILC0M
    @MILC0M ปีที่แล้ว

    Izak dis EEN sindikaat. Die cANCer sindikaat

  • @FrankSkead
    @FrankSkead หลายเดือนก่อน

    Ramaparra gaan vertrek, bye parra.......

  • @riaanolivier6489
    @riaanolivier6489 2 ปีที่แล้ว

    11 Januarie 2023.

  • @AlettaMostert
    @AlettaMostert ปีที่แล้ว

    Dis hoekom SAfrikaners by hope emigreer.

  • @johannaslabbert6654
    @johannaslabbert6654 2 ปีที่แล้ว

    Moet wees skare

  • @elizeerasmus6152
    @elizeerasmus6152 2 ปีที่แล้ว +2

    Een vraag!!! WIE TREK DIE TOUTJIES!!! WHO IS THE PUPPET MASTER/S😡😠

  • @patrickbrianpereira7974
    @patrickbrianpereira7974 2 ปีที่แล้ว

    Mak muile (tame donkeys)

  • @hettiebotha8901
    @hettiebotha8901 2 ปีที่แล้ว

    Middag Izak, gas en kykers!