Neil!!, ons het lankal iemand soos jy nodig in ons land, jy weet waarvan jy praat, en ek waardeer Dat jy jou nie laat afskrik of omkoop nie. Ek bid Dat ons Vader jou Sal spaar en Engele om jou en jou gesin Sal plaas vir beskerming teen lafaards wat bang is vir jou durf en daad eerlikheid en beslistheid, DANKIE
My Oupa,was ñ BOER en het altyd gesê om NIEMAND te Vertrou ni en di Enigste Geloofbare is GOD en SY WOORD.Di BOER het nog altyd alleen gestaan met sy BYBEL en sy ruggraat..."Saam met GOD spring ek oor ñ muur"...
i agree, during both Boer wars how many so-called Boere joined the British army or gave names away, do never trust a white man who first was a ANC memebr
Sorry Neil die verval het in 94 begin .stem nie met jou saam nie.daar was genoeg stemme en bewysse daarvoor.Waarskuwings was ak in 1983 gerig dat ons niè die rigting moet gaan nie.Nou het niemand JA gestem nie.
Tja ,moet jy weet, dat die KGB die destydse natte regering gewaarsku het om die mense, Nooit toe te laat om aan bewind te kom nie. my interpretasie, "because they werent up to the job"
Ek glo die Here sal ons n man gee wat ons help. Moenie vergeet nie, selfs Moses het n moord gepleeg en God het hom gebruik. Ek wonder of jul dit weet. Ek stem vir Niel
ja maar eers na hulle hulle sondes bely het,het hy al syne bely ???? selde as die wit mense in SA wat se' God gaan die land red,, hkm sal hy..hyt dan die apartheid staat laat val,nou HKM sal God na net 30 jaar weer n wit regering instel om weer apartheid intebring, God het dan die swart mense van apartheid gered,
@@Palmstreet-u7x hy het sy sondes bely en hy sè dit elke keer. Ons sal nooit weer 'n wit regering hè nie, maar iemand wat ons deur die verdrukking gaan lei
Ons het n man ook aan bewind nodig met eerlike opregte geloof, dankie vir jou, soos ek hier luister wat jy se hoe Meer Kom ek tot die besef, ons gebede gaan verhoor word met jou as ons President eerlike opregte persoon wat na ons almal Sal kyk, sonder flippen gestelery en leuns
@@ajayem10105 he has no point of return, he was a member of the evil ANC cadres, and assisted them in their intelligence dept to spy on people, can't believe how many Afrikaans people believe him ,, like they believed de Klerk pik botha ,, who sold white people out with the yes vote, in the old end pik walked over to the evil ANC< he says during mandela the country was still on the right track,,but not according to the book thats come out few weeks ago written by a South African in which she claims he was very evil,,that corruption was already in his watch,,
Dankie Izak jy kan weer so maak, dit is altyd lekker om na Neil te luister, hy doen wat hy sê, en ek is bly ek is ook 'n lid van die UIM, nogmals dankie vir daai onderhoud Izak
Daar was 10 jaar na 1994 infrastruktuur en SOE's wat nog gewerk het so geen wonder dit het goed gegaan nie. Nou dat alles bouvallig is val dinge uit mekaar.
Dankie I appreciate people that actually Do something Stop moaning &criticizing! And Amen I always say Jesus for South Africa! I will definitely look into UIM Greetings and Thankyou Stay Blessed 🙌
surely u not being serious now,,he was a member of the ANC , do u trust him now, look how many "Boere" during the 2 Anglo Boer wars were hesnoppers, sold out their own people , by telling Briritsh forces what the "Boere army was doing" look what Pik Botha did, he was in the apartheid regime, then when he saw the New Rainbow nation is failed ==what did he do--walked over to the ANC< Piet Koornhof--looked what he did,
@@Palmstreet-u7x almal de beer ook, self geldmamon in elke mens erken, voer jy daai geld afgod sluk hy jou in.. hy praat poletiekie TAAL stories. Party leiertjies, kannie die mooi land red nie.
Jy moes nooit daar gewees het nie de Beer.Jy het jou eie mense verraai vir n bord lensiesop.Die bord waarin die lensiesop was is nou vol gate,nou maak jy n ommekeer,soos julle almal maar doen
Glo julle die stront wat hy vertel. Een hy sinspeel dat hy by spesmagte was. HY was, maare hy was nie 'n operateur nie, hy het in die intellegensie afdeling gewerk. Wonder net wat het hy laat uitgaan soos Dieter Gebhardt. Hy gaan julle vang, pasop!
Asseblief, dis n absolute klomp nonsens. Hoe op aarde is jy vir soveel jare lojaal teenoor die ANC. 32 jaar en jy verstaan nou eers die dier. Jy is opportunisties omdat die ANC op sy einde is. Ek vertrou jounie vir n minuut nie, Was jy MK of nie?
Ek het heelwat kritiek teen Neil de Beer, maar ek sal dit sê, voor ek op Twitter verban was, het ek die regstelsel gekritiseer en Neil het my persoonlik gekontak en gevra, "Hoekom sê ek so?" en toe ek verduidelik het hy regdeur my argument geluister en baie goeie vrae gevra. Toe ek die agenda van inentingsmandate kritiseer, het Neil my weereens gekontak en na my hele kant geluister. Nie die VF+ aan wie ek behoort en 'n bydra aan maak het dit gedoen nie en ook nie Afriforum nie.
Neil was a member of the ANC, he worked for them under Mandela I understand he said. And becuse of that he thinks that they won't call him racist white monopoly capital. 🤣 think again Neil de Beer. You have a white skin and an afrikaner, period. Being an ex member of ANC won't help one tiny bit.
Dankie Melissa dat jy vir ons hierdie onderhoud gereël het en dankie vir jou harde werk in UIM ......Dankie Izak dat jy met ons UIM PRESIDENT NEIL DE BEER praat ....Ek is so bly.........
Mandela het SA funksioneel op ñ skinkbord gekry: Mbeki moes net konstante onderhoud voortbou. Zuma kon SA in ñ wêreldmoontheid omskep het,maar het eerder die genetiese pad na ondergang,korrupsie,misdaad gevolg. Dis dekades gelede reeds voorspel...
dis jou een kant van die munt stuk André om Nie vir Neil De Beer te vertrou Nie, my vraag is vir jou , jou ander kant van jou en ons munt stuk, dan vertrou jy vir wie in die tye waar ons nou is?!
Ja Anthony, die eerste indrukke bly altyd blydend. Die man het glad nie ñ goeie indruk op my gemaak nie. Maar dink jy nie ook ons het nou so ñ ou slinkse jakkals in die politiek nodig om die ANC te oppeneer nie. Hy kom uit dieselfde stal. Hy sê mos self hy ken al hul ins and outs. Ek hoop regtig hy kan saam met die DA en die V Front verhoed dat die ANC weer ñ meerderheid stem kry. Vir diegene wat dalk nog nie seker is waar om hul kruissie te trek. Oorweeg die man. Of as hy net al daai wegbly stemme kan trek, dan het ek hoop. Ek wil nie dat hy die regse stem moet verdeel. Maar soos ek sê daar is baie wat nog onseker is en liewer nie stem nie. Wat tog ook so verkeerd is.
@@henningmoolman5227 in daai opsig JA,Mar by babbel Al so lank op social media oor hoe goed hy is maar sien niks Nie, iemand wat oorspronklik n ANC lid was vertrou Ek glad Nie, dink nou as ou kareltjie muishuis Moet ophou om Zuma deluxe te ondersteen wat sal hy Kan bereik,niks, Nie.dis Soos Pik Botha wat apartheid regime ondersteen het, Dan verloon hy sy makkers,net omdat sy Seun met n kleurling vrou getroud het
Toe ek vir Neil de Beer die eerste keer hoor praat het, toe hy so groot bekkig vir Ramaphosa uitgedaag het en die ANC so sleg gemaak het nadat hy in die ANC se intilligensie diens gedoen het, het ek die idee gekry dat hy nog vir die ANC werk en net die teen stemme wil verdeel. Slegs as werknemer van die ANC , sou hy daarmee kon wegkom. In sy onderhoud met Kol Wynand duToit waar hy vertel het dat hy die aand by was toe die kolonel hulle op hul sending sou vertrek. En herhaaldelik gesê het hy was daar. Het ek die indruk gekry dat hy dit nie openlik erken het maar ek is seker dit is hy wat hul operasie verraai het. Die gevolg was dat die vyand vir kol. Du Toit en sy manne, gewag het en nou ja die gevolge daarvan dat kol du Toit toe gewond en gevange geneem was. Ons het almal gehoop dat die demokratiese regering tog sal slaag. Dit sou ook totdat Zuma oorgeneem het. Maar as Zuma sy oë laat oopgaan het soos hy sê en hy werklik met ñ boere hart na die huidige politiek kyk, en doen wat hy sê. Dan is hy die een wat SA uit die gemors kan red. Want ons het n sterk leier nodig wat nie skroom om op te tree teen die huidige korrupte regering en regstelsel. Neil de Beer, wys vir ons dat jy met jou vuiste agter jou grootbek kan staan. Soos ou Kallie Bek van destyds. Sal nou vordering dophou.
hy gaan niks rekry nie, hy was n hensopper saam met ou kareltjie muishuis en hendrik verwoed se klein kinders wat amper almal oorlopers is, hy dreig al vir 2 jaar hy gaan rama uit die kussings lig, en wat doen ou rama --hy bring in nuwe wette wat witmense net meer gaan laat swaar kry,
Dankie Amanda. Ja weet jy enige party of koalisie partye wat net die ANC- kameel se rug kan breek sal welkom wees. Dit sal dan aan die ongeletterdes en oningeligtes, wat net uit loaliteit vir die vryheids vegters stem, se oë laat oopgaan en laat besef dat hulle al die jare mislei was. Dat hulle helde hulle self net verryk het en deur vir hulle te stem hulle net ñ blanko tjek gegee is om hulself verder te verryk. Ek hoop van harte dat ons drome sal bewaarheid word.
Believe me he is as my late mother always would say " he's as sour as a 🍋🍋" and as difficult to eat as a mango 🥭🥭, yes he's like the " die bek van boom straat" Kallie Knoetze, he's been taking Rama on now for years as you say and I don't see any actions, about Wynand du Toit I agree with you whole heartedly,he knows more than he's admitting, I will never trust a 🐍🛢️ salesman,
@@henningmoolman5227 remember in 2024 back to my reply,come 2024 ANC will win again even if with only 45-50 % majority, even if they only get 40 % the Eff will form a coalition government with ANC just to keep DA out, the Da party can never receive more than 25 % votes, because they fell from 25 % to below 20 in last election,as long as Helen Zille is there forget that black people will trust Da party, black people do not trust any white run party,few years ago I asked a black person why do black people still vote for ANC cadres even with seeing they getting poorer and more homeless that was his response, between white people there then even division, they vote for Da party or VV+, so da will never go higher than 20 % again is my prediction
Ek luister van die begin af na Neil se lives en hy praat straight, baie needed in ons land. Hy maak 'n verskil in politieke landscape, en ken ANC beter as ander. Maar daai een UIM seat in Johannesburg het saam met ANC/EFF gestem en koalisie gekos. Daai member is removed en nuwe dinamiese UIM member in die plek maar pla dat hulle nie kon uitvoer wat hy se nie. Ten minste het hy fout reggestel deur member te vervang.
I am a teacher and it angers me that children are still living with bucket system and no water etc Stem heeltemal saam God/geloof must come back As jy geloof het het jy value and morals and hope en omgee vir ons medenense
Dis nou die eerste keer wat ek hoor van die "party'. So wat kan julle dan nou doen wat ander partye nie probeer doen. Ons ouer garde het van die begin af geweet wat gaan gebeur en jaar vir jaar het stukkies begin afbreek net soos PW Botha voorspel het.
so true, do not trust him,, he was an ANC member,, how can any white man believe him,, same as Pik Botha who first sold out the white man with de Klerk ,then walks over to ANC
Ek wonder hoekom trek politici mense met narcistiese neigings? Izak, hy kon lekker rus met die interview :) Maar bygesê, natuurlik het hy 'n groot rol om te speel.
Neil!!, ons het lankal iemand soos jy nodig in ons land, jy weet waarvan jy praat, en ek waardeer Dat jy jou nie laat afskrik of omkoop nie. Ek bid Dat ons Vader jou Sal spaar en Engele om jou en jou gesin Sal plaas vir beskerming teen lafaards wat bang is vir jou durf en daad eerlikheid en beslistheid, DANKIE
My Oupa,was ñ BOER en het altyd gesê om NIEMAND te Vertrou ni en di Enigste Geloofbare is GOD en SY WOORD.Di BOER het nog altyd alleen gestaan met sy BYBEL en sy ruggraat..."Saam met GOD spring ek oor ñ muur"...
Ja nee, die Neil doen hom selfs christelik voor ........ pas op mense.
@@maritafroehlich4818 so true,, he was the first ANC member, how can a white man in any case been a ANC memebr
i agree, during both Boer wars how many so-called Boere joined the British army or gave names away, do never trust a white man who first was a ANC memebr
STEM vokome saam. "Leopard never change it's spots"
@@selmamarais1355 I agree 👍 💯
'n Jakkals verander van kleur maar nie van streke nie
Saulus het Paulus geword, onthou dit
Ek geniet elke keer jou eerlikheid,kennis en christen eienskappe terdeë. En' wat sé soos dit is✝️🙏
❤🎉😂
Dankie Neil, ons land het NOU n sterk man nodig wat kan praat en doen nodig...ons is in di land in GROOT moeilikheid...daar is nie meer tyd oor nie
Saul had his ROAD TO Damascus and became Paul the disciple! Neil De Beer is like Paul on his mission.
Aanhouer wen Neil !!!
hope u dont trust him,,,
Sorry Neil die verval het in 94 begin .stem nie met jou saam nie.daar was genoeg stemme en bewysse daarvoor.Waarskuwings was ak in 1983 gerig dat ons niè die rigting moet gaan nie.Nou het niemand JA gestem nie.
it was started by Mandela already,, i agree , de Klerk and Pik botha sold out white people,
Tja ,moet jy weet, dat die KGB die destydse natte regering gewaarsku het om die mense, Nooit toe te laat om aan bewind te kom nie. my interpretasie, "because they werent up to the job"
WAARHEID SEEVIER ALTYD👏👏LAAT GOD SE GEREGTIGHEID DIE VAANDEL WEES WAAR JUL STREEF NA N “BLOEDGEWASDE” NASIE MET GOD SE RIGLYNE AS MAATSTAF👌
Nes max,Soos die wind waai
Ek glo die Here sal ons n man gee wat ons help. Moenie vergeet nie, selfs Moses het n moord gepleeg en God het hom gebruik. Ek wonder of jul dit weet. Ek stem vir Niel
ja maar eers na hulle hulle sondes bely het,het hy al syne bely ???? selde as die wit mense in SA wat se' God gaan die land red,, hkm sal hy..hyt dan die apartheid staat laat val,nou HKM sal God na net 30 jaar weer n wit regering instel om weer apartheid intebring, God het dan die swart mense van apartheid gered,
@@Palmstreet-u7x hy het sy sondes bely en hy sè dit elke keer. Ons sal nooit weer 'n wit regering hè nie, maar iemand wat ons deur die verdrukking gaan lei
@@sandrahorstmann9013 wel daai persoon Moet nog eers gebore word, op die oombluk Geen wit persoon in SA wat my Kan vertrou Nie,
As God aan jou kant is kan jy seevier. En die waarheid sal jou vry maak. Doen so voort Neil. Welkom Jesus in ons land
God beskerm jou en jou familie Neil! Ek hou van die 5 pillars wat Christus insluit - Dankie vir jou moed -
Ons het n man ook aan bewind nodig met eerlike opregte geloof, dankie vir jou, soos ek hier luister wat jy se hoe Meer Kom ek tot die besef, ons gebede gaan verhoor word met jou as ons President eerlike opregte persoon wat na ons almal Sal kyk, sonder flippen gestelery en leuns
Kyk na Rob Hersov op biznews asseblief!
Wat het hy gedoen itv al sy beloftes oor wat en hoe hy aan Frikkie, alla Malema, gaan doen???
Dankie dankie dankie. Vandag gee jy ons 'fantastiese verslae wat opmaak vr hele verlede week. Báie Báie goeie sprekers. 👍👍👍👍👍
Ek kan maar net nie vatplek aan Neil kry nie. Vertrou hom net so ver as wat ek hom kan sien. Te gladbek na my sin
Hy is n verraaier
yes,, just remember that he was a member of aNC,, so dont trust him
@@crearekrelnein2601 yes do not trust him,,hes like Pik Botha,, he was a ANC member
Sal graag wil weet waar was sy draaipunt...................die De Lille oomblik?
@@ajayem10105 he has no point of return, he was a member of the evil ANC cadres, and assisted them in their intelligence dept to spy on people, can't believe how many Afrikaans people believe him ,, like they believed de Klerk pik botha ,, who sold white people out with the yes vote, in the old end pik walked over to the evil ANC< he says during mandela the country was still on the right track,,but not according to the book thats come out few weeks ago written by a South African in which she claims he was very evil,,that corruption was already in his watch,,
More Isak dit was nou interresant jy kan hom gerus weer nooi ek hou van die waarheid
wat se waarheid ?????
Jy het definitely my aandag.
Ek hoop vir ons land se onthalwe dat jy opreg is
Hy is so ernstig hiervoor dat hy sy eie fondse gebruik om mense te voed, sy gemeenskap te beveilig en om te staan vir die waarheid in SA.
Dankie Izak jy kan weer so maak, dit is altyd lekker om na Neil te luister, hy doen wat hy sê, en ek is bly ek is ook 'n lid van die UIM, nogmals dankie vir daai onderhoud Izak
Nog n dood gebòre baba,en n stem vir AN c
never trust a white man who turns his back on his own colour and joins a black commie movement
Vir n ou wat in intelligensie gewerk het het hy nie vooruit gesien dat anc die land sal opdonner nie.
N goeie gesprek , uit n ander hoek
Ja Neil Graham Power was n groot voorbeeld om dinge reg te doen. My hart is so seer maar mag hy in vrede rus. Ek is bly iemand praat die waarheid.
Daar was 10 jaar na 1994 infrastruktuur en SOE's wat nog gewerk het so geen wonder dit het goed gegaan nie. Nou dat alles bouvallig is val dinge uit mekaar.
Hy is n tweegat jakkals wat hoegenaamd nie vertrou kan word nie. J.Klopper.
Ditto
better u could not of said it
Dankie! We need more people like you!
More people like Who ????
Dankie
I appreciate people that actually Do something
Stop moaning &criticizing!
And Amen I always say Jesus for South Africa!
I will definitely look into UIM
Greetings and Thankyou
Stay Blessed 🙌
surely u not being serious now,,he was a member of the ANC , do u trust him now, look how many "Boere" during the 2 Anglo Boer wars were hesnoppers, sold out their own people , by telling Briritsh forces what the "Boere army was doing" look what Pik Botha did, he was in the apartheid regime, then when he saw the New Rainbow nation is failed ==what did he do--walked over to the ANC< Piet Koornhof--looked what he did,
@@Palmstreet-u7x almal de beer ook, self geldmamon in elke mens erken, voer jy daai geld afgod sluk hy jou in.. hy praat poletiekie TAAL stories. Party leiertjies, kannie die mooi land red nie.
Jy moes nooit daar gewees het nie de Beer.Jy het jou eie mense verraai vir n bord lensiesop.Die bord waarin die lensiesop was is nou vol gate,nou maak jy n ommekeer,soos julle almal maar doen
Glo julle die stront wat hy vertel. Een hy sinspeel dat hy by spesmagte was. HY was, maare hy was nie 'n operateur nie, hy het in die intellegensie afdeling gewerk. Wonder net wat het hy laat uitgaan soos Dieter Gebhardt. Hy gaan julle vang, pasop!
Dankie tog. Iemand met n brein. Daai gemors slang etter moet hang
Nee! Hy lieg.
do not trust him,, how can a white man first of been an ANC member he's like a second-hand car dealer, or a snake oil sales rep,
Vandag se Afrikaner is banggatte, ruggraatloos
So glad at least you see what I see, hallelujah 🙏
Moelik om iemand te vertrou wat eens was en nou nie meer nie. Wonder maar net
Niks om oor te wonder nie, mense groei en besef die waarheid met tyd. Het jy nog nooit van opinie verander nie?
@@nellaqi soos ek se as jy gelees het moelik nie onmoontlik nie. My opinie is my opinie in elk geval
Ek kan hom nie vertrou nie. Hy klink soos 'n verkoops man.
Asseblief, dis n absolute klomp nonsens. Hoe op aarde is jy vir soveel jare lojaal teenoor die ANC. 32 jaar en jy verstaan nou eers die dier. Jy is opportunisties omdat die ANC op sy einde is. Ek vertrou jounie vir n minuut nie, Was jy MK of nie?
Eers is hy vir hulle en nou së hy die oues is almal kommuniste ???
Only GOD. Who are we to question.
i agree with you, do not trust him, hes just like a second hand car dealer,
Hy was.
Selfde tyd was hy ook 'n Recce
Ons is ook nie stupid nie de beer
Rerig de Beer
wel as jy hom nie glo nie is jy onnosel
@@pietjooste2542 another sheep.
De beer vir die galg
yes,, who can trust a snake oil salesman
Ek het heelwat kritiek teen Neil de Beer, maar ek sal dit sê, voor ek op Twitter verban was, het ek die regstelsel gekritiseer en Neil het my persoonlik gekontak en gevra, "Hoekom sê ek so?" en toe ek verduidelik het hy regdeur my argument geluister en baie goeie vrae gevra. Toe ek die agenda van inentingsmandate kritiseer, het Neil my weereens gekontak en na my hele kant geluister. Nie die VF+ aan wie ek behoort en 'n bydra aan maak het dit gedoen nie en ook nie Afriforum nie.
do not trust him
Hy is n baie slim man,ek luister omdat hy die Skepper op stadium ontmoet het,dit is n diep,siel kondiesie,tyd sal wel wys wie Niel eintlik is!
Ek ek ek dis al wat ek hoor
do not trust him,
Neil was a member of the ANC, he worked for them under Mandela I understand he said. And becuse of that he thinks that they won't call him racist white monopoly capital. 🤣 think again Neil de Beer. You have a white skin and an afrikaner, period. Being an ex member of ANC won't help one tiny bit.
Dankie Melissa dat jy vir ons hierdie onderhoud gereël het en dankie vir jou harde werk in UIM ......Dankie Izak dat jy met ons UIM PRESIDENT NEIL DE BEER praat ....Ek is so bly.........
Het lank terug gevra,dankie Izak.
Hi is that Ina Lourens who used to live in the franskraal caravan park???????
ander “dam se gans” die Neil…!
Mandela het SA funksioneel op ñ skinkbord gekry: Mbeki moes net konstante onderhoud voortbou. Zuma kon SA in ñ wêreldmoontheid omskep het,maar het eerder die genetiese pad na ondergang,korrupsie,misdaad gevolg. Dis dekades gelede reeds voorspel...
Die reine waarheid Frans
Dit maak geweldig baie sin, die vraag is het ons genoeg voetsoldate
Ek hoor alles wat Neil sê en stem saam met sy 5 goed waarvoor hulle staan, maar aiiets in my skop vas ek kan die man maar net nie vertrou nie!
Eenmaal n terroris altyd n terroris.. Het uit die weermag gedros om by die Anc aan te sluit .
dis jou een kant van die munt stuk André om Nie vir Neil De Beer te vertrou Nie, my vraag is vir jou , jou ander kant van jou en ons munt stuk, dan vertrou jy vir wie in die tye waar ons nou is?!
yes,, just remember he was a ANC member,,so do not trust him
Ja Anthony, die eerste indrukke bly altyd blydend. Die man het glad nie ñ goeie indruk op my gemaak nie. Maar dink jy nie ook ons het nou so ñ ou slinkse jakkals in die politiek nodig om die ANC te oppeneer nie. Hy kom uit dieselfde stal. Hy sê mos self hy ken al hul ins and outs. Ek hoop regtig hy kan saam met die DA en die V Front verhoed dat die ANC weer ñ meerderheid stem kry. Vir diegene wat dalk nog nie seker is waar om hul kruissie te trek. Oorweeg die man. Of as hy net al daai wegbly stemme kan trek, dan het ek hoop.
Ek wil nie dat hy die regse stem moet verdeel. Maar soos ek sê daar is baie wat nog onseker is en liewer nie stem nie. Wat tog ook so verkeerd is.
@@henningmoolman5227 in daai opsig JA,Mar by babbel Al so lank op social media oor hoe goed hy is maar sien niks Nie, iemand wat oorspronklik n ANC lid was vertrou Ek glad Nie, dink nou as ou kareltjie muishuis Moet ophou om Zuma deluxe te ondersteen wat sal hy Kan bereik,niks, Nie.dis Soos Pik Botha wat apartheid regime ondersteen het, Dan verloon hy sy makkers,net omdat sy Seun met n kleurling vrou getroud het
My siel raak onrustig as ek hom hoor
My siel ook
Dankie ek gaan nou vir jou Stem want waarheid sal seevier
Thank you for being honest and real
never trust a white man who leaves his white culture and joins a black commie movement,
Fantastiese man.hy ken die waarheid ek sal jou ondersteun Niel.hou so aan ons het jou nodig en dringend ook.
Awesome Niel my stem is vir UIM!
Toe ek vir Neil de Beer die eerste keer hoor praat het, toe hy so groot bekkig vir Ramaphosa uitgedaag het en die ANC so sleg gemaak het nadat hy in die ANC se intilligensie diens gedoen het, het ek die idee gekry dat hy nog vir die ANC werk en net die teen stemme wil verdeel. Slegs as werknemer van die ANC , sou hy daarmee kon wegkom. In sy onderhoud met Kol Wynand duToit waar hy vertel het dat hy die aand by was toe die kolonel hulle op hul sending sou vertrek. En herhaaldelik gesê het hy was daar. Het ek die indruk gekry dat hy dit nie openlik erken het maar ek is seker dit is hy wat hul operasie verraai het. Die gevolg was dat die vyand vir kol. Du Toit en sy manne, gewag het en nou ja die gevolge daarvan dat kol du Toit toe gewond en gevange geneem was.
Ons het almal gehoop dat die demokratiese regering tog sal slaag. Dit sou ook totdat Zuma oorgeneem het. Maar as Zuma sy oë laat oopgaan het soos hy sê en hy werklik met ñ boere hart na die huidige politiek kyk, en doen wat hy sê. Dan is hy die een wat SA uit die gemors kan red. Want ons het n sterk leier nodig wat nie skroom om op te tree teen die huidige korrupte regering en regstelsel. Neil de Beer, wys vir ons dat jy met jou vuiste agter jou grootbek kan staan. Soos ou Kallie Bek van destyds.
Sal nou vordering dophou.
hy gaan niks rekry nie, hy was n hensopper saam met ou kareltjie muishuis en hendrik verwoed se klein kinders wat amper almal oorlopers is, hy dreig al vir 2 jaar hy gaan rama uit die kussings lig, en wat doen ou rama --hy bring in nuwe wette wat witmense net meer gaan laat swaar kry,
Ek stem saam met jou Henning.
Dankie Amanda. Ja weet jy enige party of koalisie partye wat net die ANC- kameel se rug kan breek sal welkom wees. Dit sal dan aan die ongeletterdes en oningeligtes, wat net uit loaliteit vir die vryheids vegters stem, se oë laat oopgaan en laat besef dat hulle al die jare mislei was. Dat hulle helde hulle self net verryk het en deur vir hulle te stem hulle net ñ blanko tjek gegee is om hulself verder te verryk.
Ek hoop van harte dat ons drome sal bewaarheid word.
Believe me he is as my late mother always would say " he's as sour as a 🍋🍋" and as difficult to eat as a mango 🥭🥭, yes he's like the " die bek van boom straat" Kallie Knoetze, he's been taking Rama on now for years as you say and I don't see any actions, about Wynand du Toit I agree with you whole heartedly,he knows more than he's admitting, I will never trust a 🐍🛢️ salesman,
@@henningmoolman5227 remember in 2024 back to my reply,come 2024 ANC will win again even if with only 45-50 % majority, even if they only get 40 % the Eff will form a coalition government with ANC just to keep DA out, the Da party can never receive more than 25 % votes, because they fell from 25 % to below 20 in last election,as long as Helen Zille is there forget that black people will trust Da party, black people do not trust any white run party,few years ago I asked a black person why do black people still vote for ANC cadres even with seeing they getting poorer and more homeless that was his response, between white people there then even division, they vote for Da party or VV+, so da will never go higher than 20 % again is my prediction
Ek stem saam met Neil. Mandela se tyd was goed.
Ek is mal oor alles wat jy sê Niël want jy praat logika en die waarheid
You are a legend !
Ek luister van die begin af na Neil se lives en hy praat straight, baie needed in ons land. Hy maak 'n verskil in politieke landscape, en ken ANC beter as ander. Maar daai een UIM seat in Johannesburg het saam met ANC/EFF gestem en koalisie gekos. Daai member is removed en nuwe dinamiese UIM member in die plek maar pla dat hulle nie kon uitvoer wat hy se nie. Ten minste het hy fout reggestel deur member te vervang.
how can you trust him,, any white man who first was a member of a black party ?????????
Wie was jou Afrikaanse onderwyser op skool? Gaan vra jou skoolgeld terug.
@@Rvw1408 na 20 jaar in die buiteland is my Afrikaans nog baie goed. No need to be mean. Menlopark fyi.
@@frost21750 praat dan engels.
Word wakker Izak
Kan jy asseblief vir Ian Camaron vra of hy weet van die perd
Ian is just another yes brother,
Baie dankie. Vir als wat julle doen.
Wat n eerbare respekteerbare leier. God sal Sy doel met Neil bereik!
Stem saam- meer mense moet van Neil de Beer hoor. Hy het n passie vir ons land en mense
are u serious now,, he was an ANC member,how can a white man ever of voted ANC /////
@@Palmstreet-u7x Anthony, read his whole story and listen to what he says. He is really genuine and honest about himself.
@@amandadevilliers8443 if u watch other podcasts of which he was in on other channels u would feel different
Sê asb weer wat is Musi Mmane se partynaam?
Kry n lekka pay nou
Izak jy moet die onderhoud objektief voer. Moenie na stroomop se mense luister nie.
Ek weet nou wat om te stem...dankie Christus is Koning
Izak nou mis ek my oorlede man. Hy was in die intelegensie
Mmusi is pro BEE, wat is Neil se mening daaroor?
Om jou te verraai
UIM staan vir NEE, National Economic Empowerment.
@@JC-qn8io agree
Dankie
Dankie Izak. Gladde mond nou moet ek eers weer speurwerk gaan doen
just remember he was a member of ANC,, how can a white man ever join ANC
Baie goeie en insiggewende onderhoud.
Net soos die slang van ouds
are u serious now,, he was a ANC memebr,how can you trust him,,hes like Pik Botha,, Carl Niehaus ???????
Hoekom het hierdie man nie by die DA aangesluit. As Helen hom vertrou, sal ek hom vertrou.
I am a teacher and it angers me that children are still living with bucket system and no water etc Stem heeltemal saam God/geloof must come back As jy geloof het het jy value and morals and hope en omgee vir ons medenense
Ja en dit het alles na '94 gebeur.
You are one of them ?
Ek sou sê dat as ons n beter regering sou hê dan moet ons n nuwe naam kry
Dit is tyd vir rug styf maak!!!
Ons is waar ons vandag is omdat mense soos die aangehang word
Die ding is n veraaier. Sit die woord moer by en julle kan die res raai.
Mmusi must go go go and tratior. I like uim
Nee. Jy het nog nie die lig gesien nie. Cobus🐳
Isak, wat is die verskil tussen n toeris en n rassis?. 5minute !!
hehehehehehe,, so well said,
Dit banner hy Al in Kar sit on Kerk toe tery en skeeu by die Kammer vensert uit nog 5 meniet.
dankie Noel de beer 100%
Neil, praat met Rob Hersov en raak asb betrokke by die New South Africa DAO.
Neil, wat Kan jy ons Vertel van die Vry(e)messelaars so tussen die Afrikaners?
Wat het dit met die shithole (SA) te doen?
Dis nou die eerste keer wat ek hoor van die "party'. So wat kan julle dan nou doen wat ander partye nie probeer doen. Ons ouer garde het van die begin af geweet wat gaan gebeur en jaar vir jaar het stukkies begin afbreek net soos PW Botha voorspel het.
so true, do not trust him,, he was an ANC member,, how can any white man believe him,, same as Pik Botha who first sold out the white man with de Klerk ,then walks over to ANC
Een hiëna ken seker maar 'n ander een uit?
Hoekom SE julle niks van die apteekers groep wat wit mense uitskiuf nie
Hulle het
What about people who prefer evidence based beliefs instead of faith based beliefs?
Baie geluk met jou verjaarsdag. Blessings and Shalom 🎂❤❤❤
Ons het groot geword dat dit nie goeie maniere is en mens doen nie so iets. So prim en proper, wat het hierdie kamptigheid ons in die sak gebring!!!
Oeps, meneer, daar's nie net een nie...
Amen 🙏
Nee wat maat. Jou soort het die bed op gemaak,slaap nou op hom. Politiek sal nie die saak oplos
nie. Cobus🐳
#PROUD
Ek wonder hoekom trek politici mense met narcistiese neigings? Izak, hy kon lekker rus met die interview :)
Maar bygesê, natuurlik het hy 'n groot rol om te speel.
Al weer hierdie perd. Nooit iets vir die land gedoen. Hy gaan SA red......LOL
En kyk waar kom hy vandaan in detail.... net so erg soos die DA
Geen nuwe voertuig breek wanneer jy hom nuut kry .
hierdie perd praat sense poepol
So tyd terug het hy wit mense baie sleg geag en sleg gesê. Nou soek hy ons stem ???
Ons se jare lion king is Suid Afrika se geskiedenis. Nou sien Neil dit ook
yes
Hier is die man vir ons môre's. Puik onderhoud Izak. Soek Neil se cel nr. Dankie.
are u serious now,, please dont tell me u believe him,,he was a ANC member,,
Wel sy siening van ANC politiek hoe hulle menigte kry om vr hulle te stem, is vr my absoluut aanvaarbaar. Dink hy slaan spyker opi kop.
Hy is nie bankwese, so hy moes gesien het hoe die rand agteruit gaan vir die hele 32 jaar. Hou op lieg, Neil.
cannot understand how white people can trust him,,he was a ANC member,, do not tell me he changed his viewpoint,, why can't carl Niehaus then change,
It's all but blowing in the wind.
Ek is bly om Afrikaans Lester, ek is 75 jaar oud African Mosotho van Frystaat Dannie.😂😂😂😂😂😂
Baie welkom
Kyk ook na die Cape Party
Ja almal het baklei eeen sooo sal dit aangaan.