Om uit 'n rolstoel te kan skiet. Mathys Roets

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Adam Tas sê Mathys Roets ‪@mathys660606‬ is vir hom 'n ROL MODEL, en so rol Mathys toe in met sy rolstoel. In die ‪@NATSHOOTSA‬ Lounge gesels Adam en Mathys oor die beperkinge en uitdagings om te jag en ander dinge doen in 'n rolstoel.

ความคิดเห็น • 2

  • @stiaanvanwyk866
    @stiaanvanwyk866 5 หลายเดือนก่อน +2

    Dankie julle dit was nou 'n interessante episode! Ek is al 29 jaar in 'n rolstoel en jag is deel van my lewe. Ek is 'n kwadrupleeg en is effens meer beperk as Mathys IVM handfunksie. Ek jag graag op die voorsit manier in 'n opslaan skuiling en skiettafel. Ek't al baie plekke gejag en nog altyd was die boere of plaasbestuurders baie tegemoetkomend! Reël net vooraf die manne is meer as bereid om te help. Sal graag 'n jag saam julle wil doen? Weidmanmsheil🌿🌿

  • @brianart3674
    @brianart3674 5 หลายเดือนก่อน

    Ai man is daar nie iemand wat vir hom n 4x4 rolstoel Kan maak waar mee hy in die Gras Kan jag nie.