Boeremusiek - Donkiekar Setees

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
  • Dries Laas en die Rondebosch Orkes,
    Lekker Boeremusiek! Dries op konsertina, Marius Davel op kitaar en Sidney Biccard op die Bas.

ความคิดเห็น • 21

  • @JohanCornelis-y8e
    @JohanCornelis-y8e 8 หลายเดือนก่อน +1

    DRIES JY IS MY NOMMER EEN KONSERTINA SPELER JOHAN

  • @willemp6432
    @willemp6432 11 หลายเดือนก่อน

    You know a Konsertina player is good when he puts a melody in every curve during the song. No matter what part of the song. Up or Down. He makes it his song and make all of us very happy....!

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 2 ปีที่แล้ว +1

    Jong man , jy kan. Dankie. Gee nog asb. Voorspoed.

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 2 ปีที่แล้ว

    Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.

  • @wondr0usisntit385
    @wondr0usisntit385 ปีที่แล้ว

    He's really enjoying that konsertina!

  • @Mrs.Karen_Walker
    @Mrs.Karen_Walker 3 ปีที่แล้ว

    niemand kan so lekker konsertwirrem speel soos Dries nie.

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 4 ปีที่แล้ว +1

    Beste konsertina speler wat ek nog teegekom het.Hou dit hoog Dries

  • @peterpooe3145
    @peterpooe3145 2 ปีที่แล้ว

    Mooi bly maar mooi, jammer net dat Pretoria FM speel nooit Dries se musiek nie

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 หลายเดือนก่อน

    Mooi

  • @danielhartmann1377
    @danielhartmann1377 6 ปีที่แล้ว +1

    Die pragtige klanke wat hy darem uit daai konsertina tower is abseluut asemrowend!!

  • @akhonagala4581
    @akhonagala4581 4 ปีที่แล้ว

    🇿🇦 lekker man!

  • @weltsauerstoff
    @weltsauerstoff 7 ปีที่แล้ว

    :-D Really nice playing. Thank you for posting this.

  • @tli1986
    @tli1986 6 ปีที่แล้ว

    Flippen awesome! !!

  • @mariusdickinson5897
    @mariusdickinson5897 5 ปีที่แล้ว +1

    Dries Jy mag want jy kan.

  • @yzellemaree824
    @yzellemaree824 2 ปีที่แล้ว

    Penni kwela fluitjie

  • @boetiedeysel4488
    @boetiedeysel4488 8 ปีที่แล้ว

    Kwaaies

  • @MnrBennieMoore
    @MnrBennieMoore 9 ปีที่แล้ว +2

    Kom ek nou hier op iets BAIE LEKKERS af!!! Julle mag maar!!! Ek het ook die ander video's geniet. Doen so voort asb!

    • @sidneybiccard
      @sidneybiccard  9 ปีที่แล้ว

      Dankie Bennie. Bly jy het dit geniet! Dit bly maar Lekker musiek!!

    • @johanduplessis6990
      @johanduplessis6990 8 ปีที่แล้ว

      Dries jy kook ou maat....

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 2 ปีที่แล้ว

    Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.

  • @johancrouse5503
    @johancrouse5503 2 ปีที่แล้ว

    Weer geluiiiiister. Jy wurg hom tot hy geniet. Laat waai.