Geloftedag by Bloedrivier saam met jou kinders - Vertel dit aan die jeug die jongstemme van môre

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 พ.ย. 2024

ความคิดเห็น • 43

  • @williamdavidson5818
    @williamdavidson5818 11 หลายเดือนก่อน +3

    MAY JEHOVAH BLESS THE BOER FOLK MY KINDRED. IN THE NAME OF THE LORD JESUS CHRIST

  • @etiennecfourie777
    @etiennecfourie777 ปีที่แล้ว +14

    16 Desember 2022. Alle eer aan ons lewende God...Hallelujah!!

  • @antonrossouw8015
    @antonrossouw8015 ปีที่แล้ว +18

    Dit is so kosbaar om die waarheid aan die kindertjies te vertel.

  • @bevleighlange3312
    @bevleighlange3312 ปีที่แล้ว +10

    Thankyou GOD - we will be needing you as always but especially very soon to save us in the country 🙏

  • @riaanbooysen6934
    @riaanbooysen6934 ปีที่แล้ว +21

    Ons kinders moet weet,elke generasie moet weet wat hul GOD vir hul gedoen het by Bloedrivier.

    • @jacquesvanderbroek7631
      @jacquesvanderbroek7631 ปีที่แล้ว

      Dit was erg opsy geskuif, VERWAARLOOS. Maar, NOU is dit besig om baie op te tel soos die mense besef, en verootmoedig voor VADER. Die tyd is naby .....

  • @christooosthuizen4086
    @christooosthuizen4086 ปีที่แล้ว +10

    Prys ons almagtige Vader vir die groot eer! Skoon trane van trots en die feit dat ons n groot God dien! 🙌🙌

  • @cariengomes7082
    @cariengomes7082 ปีที่แล้ว +2

    ... my Hart is vol Dankbaarheid en ń Trots wat Nooit Vergete sal word... onse GOD is Groot en Altyd by ons!!!!!

  • @wolfgerber4839
    @wolfgerber4839 7 หลายเดือนก่อน

    Onse GOD gan ons folk vry maak .en hulle blindheid weg neem en hulle wakker maak en hulle weer die Krag gee .the GOD van Isreal YAHWEH .

  • @lilianhaggland2031
    @lilianhaggland2031 10 หลายเดือนก่อน +1

    Enjoying so much listening to your history....oh they taught it at school but as a young coloured gal,i showed no interest,i just thought oppressors and in 1976 i marched my 16 yr old behind off in protest...no i will never ,agree with the apartheid regime,it is not right...now as an old lady i love my South African people ALL races and pray for this beloved country of ours.

  • @elizevanwyk9978
    @elizevanwyk9978 ปีที่แล้ว +5

    Vir jare is Geloftedag nie in herinnering gebring soos aan Vader beloof nie. Goed om ons geskiedenis en beskermende hand van God als aan die klein en jongspan oor te dra. Maar ons leer hul nie hoe om die dag deur te bring sodat ons Hemelse Vader geëer word daardeur nie. Ons ontheilig die Sabbat (of dit vir jou op 'n Sondag of Saterdag is, maak nie saak nie) ons sport, koop, en doen alles behalwe om die Sabbat te heilig, 1 dag van die week spesiaal aan God af te staan, soos Hy vra. Ons behoort elke dag met Hom te wandel ja, maar kompromieë aangegaan en godsdiens beoefening het gemaak dat ons volkie net kerk toe gaan op 'n Sondag of 'n dag wat jou kerk bymekaar kom en verder leef ons vir onsself. Ons moet terugkeer na Jesus, bely en 'n voorbeeld in handel en wandel wees vir kinders hoe om die Here te dien en hoe om Sy dag te heilig.

  • @nancyvanleeuwen329
    @nancyvanleeuwen329 ปีที่แล้ว +5

    AMEN n AMEN n AMEN . Baie mooi verduidelikking v die kinders

  • @boermedia
    @boermedia  ปีที่แล้ว +7

    Deel asb die video met jou kinders.

  • @georgeburger5382
    @georgeburger5382 11 หลายเดือนก่อน

    Goedgesê...Dankie Buurman.

  • @Amanda-yu4ty
    @Amanda-yu4ty ปีที่แล้ว +2

    In trane sit ek en dink Here ek weet wat kom maar dit breek my hart oor ek weet mense weet nie wat hulle doen nie en so baie mense se lewens ek vra vir mercy God asb vergewe ons, ons is in Jou Hande en vetrou U.

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 ปีที่แล้ว +2

    Hoe pragtig lyk die ruiters op hul perde met die vlae......dankie.

  • @lene1193
    @lene1193 ปีที่แล้ว +1

    God is koning. Hyt duisende swartes doodgemaak vir ons. Halleluja...dis 'n God van liefde.

    • @openthegatesministries4357
      @openthegatesministries4357 ปีที่แล้ว +2

      Oorlog is oorlog. Ons was aangeval. Ons moes verdedig.

    • @openthegatesministries4357
      @openthegatesministries4357 ปีที่แล้ว +1

      Die Zoeloes wou nie in Jesus glo nie want hulle was bang die voorvadergeeste straf hulle. Na hierdie oorlog het hulle gesien Jesus is die ware God en baie sterker, n God van wonderwerke. Duisende zoeloes het toe begin glo in Jesus. Selfs vandag is daar miljoene zoeloes wat in Jesus glo.

  • @magdasnyders5320
    @magdasnyders5320 ปีที่แล้ว +5

    Vandag leer die kinders hoe wreed die boere teen die zoeloes was en hoe die boere hulle uitgemoor het.
    Het met geweldige skok dit in my kleindogter(gr6) se geskiedenis boek gelees.
    Die geskiedenis word heeltemal verdraai

    • @malanpapenfus6667
      @malanpapenfus6667 ปีที่แล้ว +4

      Toemaar mevrou. Ons weet wat die waarheid is. Die waarheid sal altyd seëvier. Vertel hulle net.

    • @frikrabie5371
      @frikrabie5371 ปีที่แล้ว

      Die Afrikaner se grootste swakheid is dat hy nie sy bek kan oopmaak nie. As ons ons bekke oop gemaak het oor die dekades was ons in n baie beter bedeling gewees vandag. Ons moet die geskiedenisboeke verbrand.

    • @judithvandermerwe2018
      @judithvandermerwe2018 11 หลายเดือนก่อน

      Dis ons plug en opdrag van ONSE VADER om ons kinders die waarheid te leer van ons strewed as Afrikanervolk na vryheid en onafhanklikheid en veral om hul te leer dat GOD ons by Bloedrivier met vele wonderwerke as volk gereed het omdat HY ons so baie lief het en ons n eie land gegee het waarin ons HOM kan doen en eer. Laat ons as n volk ons weer voor HOM verootmoedig en terugvoer na HOM en HY sal ons land teruggee aan ons soos HY belowe in SY VERBOND. HY verbreek nooit SY verbond

  • @chel-lalasveganmania
    @chel-lalasveganmania 11 หลายเดือนก่อน

    2023 - dankie

  • @jetolcitius
    @jetolcitius 11 หลายเดือนก่อน

    16.12.: happy Geloftedag !!

  • @ralphdorfling4628
    @ralphdorfling4628 ปีที่แล้ว +4

    Alles goed en wel. Maar, vertel ons ook vir ons kinders hoeveel van die Voortrekkers en Voortrekker leiers vrymessellaars was. Vertel ons ook vir hulle dat die Voortrekkermonument deur Vrymesselaars ontwerp, gebou en gefinansier is. Ek glo stellig nie.

    • @lilianviljoen8922
      @lilianviljoen8922 ปีที่แล้ว

      Baie dankie...stem heeltemal saam... n belofte wat twee of drie wit mans aan die Here gemaak het..het niks met die res te doen nie..

    • @mgregory3470
      @mgregory3470 ปีที่แล้ว

      Mnr Slimjan Dorfling, sê u sommer die antwoord. U sal seker 'n goeie afleiding kan maak na aanleiding van die waterbottel met die winkelhaak en passer wat die 1820 setlaars aan Piet Retief gegee het as afskeidsgeskenk in die Oos-Kaap saam met nog geskenke oa 'n Bybel. Die feit dat G Moerdyk die geskiedenis geken het en die waterbottel sodanig uitgebeeld is seker genoeg vir die slimjanne soos u om gevolgtrekkings te maak as sou die Voortrekkers almal Vrymesselaars wees?

  • @ralphdorfling4628
    @ralphdorfling4628 ปีที่แล้ว

    Vraag? Tydens die grensoorlog was 99% van alle Suid Afrikaanse soldate Christene. Maar, nou weet ek ook dat daar in Swapo se geledere Christen kerkleiers was wat vir Swapo planlede uit dieselfde Bybel gelees het en dieselfde Onse Vader gebid het. Albei kante het vir dieselfde God gevra vir beskerming. Aan wie se kant was Hy?

    • @frikrabie5371
      @frikrabie5371 ปีที่แล้ว

      Ek dink jy maak stories op

    • @ralphdorfling4628
      @ralphdorfling4628 ปีที่แล้ว

      @@frikrabie5371 ek weet nie hoe oud jy is nie, miskien was jy daardie the nog in doeke. As jy kan lees, daar is heelwat leesstof beskikbaar oor my feite. As jy wil kan ek vir jou 'n paar name ook gee van Swapo se keekleiers van daardie era

    • @mgregory3470
      @mgregory3470 ปีที่แล้ว

      Tipiese Slimjannie vraag, uit onkunde of blatante onnoselheid. God is aan niemand se kant nie, die Skepper is geregtigheid, as jy nie aan Sy kant is nie, is jy teen Hom.

    • @ralphdorfling4628
      @ralphdorfling4628 ปีที่แล้ว

      @@mgregory3470 So aan die se kant was God dan by Bloedrivier? Hoekom word dit dan gevier dat God die oorwinning vir die boere gegee het. En passop tog vir lelik en persoonlik raak.

    • @mgregory3470
      @mgregory3470 ปีที่แล้ว

      @@ralphdorfling4628 meneer, u het leidende uitlokkende vrae gevra, ek het dit probeer antwoord soos ek kan, met die agtergrond soos ek dit ken. Dit sê nie dat ek al die antwoorde ken of die wysheid in pag het nie, inteendeel, daar is nog 'n magdom kennis en feite wat ek nie ken nie. Maar net omdat u nie saamstem met van die feite wat die bogstories wat u insinueer, weerlê, voel u ek is beledigend? Om u vraag te probeer antwoord; God het uitkoms gebring in duisternis, daar is 'n Gelofte aan Hom gemaak deur 'n klompie gelowige gewone mense, die meeste van hulle eenvoudige boere van beroep, en as nasaat van hulle, voel ek geroepe om daardie Gelofte gestand te doen, want Hu het in Sy wysheid, uitkoms gebring. Anders was ek byvoorbeeld, nie vandag hier nie.

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @EAP80-00
    @EAP80-00 ปีที่แล้ว +1

    Al wat ek sê - Wat was sal weer wees. Wat gebeur het sal weer gebeur.