Dankie Mnr Marais - ek het die storie baie geniet. My Ouma en Oupa het in Touwsriver gewoon (Steenvliet) en mammie en haar broers en susters het daar groot geword.
Does the line from JHB/CPT run past Touws Rivier? I've been there twice then. Once on my way from JHB to klaar in at Youngsfield and then for bush basics a couple of months later. That place made a man out of me. Lovely place called Tietkop. Lovely stories Mr. Marais!
Nee man Willie, Hoe pynlik klop my hart nou van verlange hier ver in Australia. Ek kom eendag huistoe.Ek onthou nog goed die lang trek beufort wes toe in die 5E voor n godere trein .
Ek het jou stories baie geniet Ek was n drywers assistent op die elektriese eenhede Het na vyf jaar bedank net toe ek Olifants Fontein moes gaan vir my drywers eksamen Gewerk tussen Kaapstad en Touws Rivier Op al die treine gewerk waarvan jy gepraat het In daardie barracks oor geslaap Ook afgelos van TR na BFWES Die tablet by tye mis gevang en partykeer agter my kop geslaan Sal daardie tye nooit vergeet nie Sterkte met jou drome Mag dit waar word !!! Groetnis PAUL JORDAAN 1964-1970
Wonderlike ou dae ❤
Dankie Mnr Marais - ek het die storie baie geniet. My Ouma en Oupa het in Touwsriver gewoon (Steenvliet) en mammie en haar broers en susters het daar groot geword.
My pa was die spoorweg hostel bestuurder van Towsrivier ongeverr 1977.
Mooi stories oi Willie. Sommer lekker om na jou te luister. Voorspoed en seën vir jou
Does the line from JHB/CPT run past Touws Rivier? I've been there twice then. Once on my way from JHB to klaar in at Youngsfield and then for bush basics a couple of months later. That place made a man out of me. Lovely place called Tietkop. Lovely stories Mr. Marais!
My hart eet sewe moppies Willie !
Dis hartseer hoe dinge agteruit gaan.
Goeie besigheids idees, hoop alles werk uit vir jou.
Kan ek die mn vergeet. Saam gewerk as drywers.
Biskruit, ons ook gemaak en die helfte van een brug opgeplaas op Ermelo.En sommer ook die Polisie waker gemaak weg gehol dat die stof so staan.
My oorle Pa het Koringberg se grot so laat intuimel. Tydens Hitler se oorlog het sy verbeelding hom aangehelp met vuurpyl bou.
Willie het vir my vrou en ek vertel hy is besig met ñ boek oot Titanic waar hy minder bekende feite bespreek.
Nee man Willie, Hoe pynlik klop my hart nou van verlange hier ver in Australia. Ek kom eendag huistoe.Ek onthou nog goed die lang trek beufort wes toe in die 5E voor n godere trein .
My groot ouers was tom en ella fourie my pa koos vlieg
Wat het van al die stoom lokomotiewe geword wat op 'n stadium op Touwsrivier gestaan het ?
Diesel het dit doodgemaak en meeste is opgesmelt om jou kar mee te bou.
" Kom die steenkool van die omgewing?". In wat se land woon jy,Dame?
Sometimes it can be good to bring back the past. Enjoyable. G'day MATE FROM AUSTRALIA.
Dankie dit was interesant
Ek het jou stories baie geniet
Ek was n drywers assistent op die elektriese eenhede
Het na vyf jaar bedank net toe ek Olifants Fontein moes gaan vir my drywers eksamen
Gewerk tussen Kaapstad en Touws Rivier
Op al die treine gewerk waarvan jy gepraat het
In daardie barracks oor geslaap
Ook afgelos van TR na BFWES
Die tablet by tye mis gevang en partykeer agter my kop geslaan
Sal daardie tye nooit vergeet nie
Sterkte met jou drome
Mag dit waar word !!!
Groetnis
PAUL JORDAAN
1964-1970
Ng kerk