Nag van die Lang Messe - Andre van den Berg

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • (VALSE VISIOEN) Nag van die Lang Messe - Andre van den Berg
    Hierdie opname is gemaak voor Mandela se dood en word hier verskaf slegs vir historiese bewaring doeleindes.
    Hoewel dit bepaal is dat die "Nag van die lang messe" 'n valse interpretasie is wat geskep is deur sekere persone is baie van ons volk deur hierdie valse interpretasie mislei.
    Hierdie video word hier verskaf om te wys hoe mense mislei word deur mense wat valshede oor Siener van Rensburg skep.

ความคิดเห็น • 120

  • @irenebronkhorst7447
    @irenebronkhorst7447 3 ปีที่แล้ว +13

    Fantastiese beskrywing!!! Dankie vir hierdie woorde. Ek glo dat die Here SA gaan skoonmaak en almal wat nie aan Hom behoort nie, verwyder!!!

    • @bazilandrews7143
      @bazilandrews7143 3 ปีที่แล้ว +1

      Is al klaar besig om dit te doen kyk hoe skarrel hulle om gate toe te stop my friend !!!! Hulle weet hulle doppie is geklink en onthou die geveg is te groot vir ons en wat nou gebeur is dat Onse Vader hulle so blind maak met gierrigheid dad hulle hulself vernietig!!!!!!en hou aan met Bid!!!!!!

    • @RabbitholeIsrael
      @RabbitholeIsrael 2 ปีที่แล้ว

      Wel SA is die oorspronklike grond van Israel wat beskryf word in Numbers 34. Noord grens was mount Hor, mount Hor kan jy vandag nog sien in noord Kenya. So van suid see tot by noord Kenya was ons gebied volgens die bybel. Yahuah gaan hierdie deel suiwer en skoonmaak en bitter min of geen swartes sal in Yahuah se land wees nie. Yahuah gaan finaal regeer oor die aarde vanaf Afrika. Die nuwe Jerusalem gaan geplaas word in Afrika

  • @martinpotgieter4606
    @martinpotgieter4606 8 หลายเดือนก่อน +4

    Oom Siener het dit nie gesien nie. Alhoewel dat die swartes wel binne ure in opstand gaan kom, die op stand gaan in Natal onder die zulu's begin en gaan oor nag land wyd uitbrei.

    • @johanmaass4687
      @johanmaass4687 3 หลายเดือนก่อน

      Hierdie is baie interessante inligting gegewe die uitslag van die verkiesing in Natal vanjaar.

  • @chrisstrydom8197
    @chrisstrydom8197 3 ปีที่แล้ว +12

    Ek sien dit as n besliste waarskuwing, die Karouna inkortings is n baie besliste sneller vir so iets om te gebeur....
    Werkloosheid is hoër as ooit, as die sassa uitbetalings stop het ons moeilikheid! Dis miskien nie meer n beplande aanval nie, maar even van desperate honger! En moenie vergeet dat daai mal moer in sy rooi overall n groot roll kan speel in so iets nie...

    • @joanhenschel3511
      @joanhenschel3511 3 ปีที่แล้ว +2

      Jy het hom reg beskryf: daai mal moer! Die beste wat ek nog ooit gelees het. Dankie dat ek nou lekker kon lag!

    • @chrisstrydom8197
      @chrisstrydom8197 3 ปีที่แล้ว +3

      @@joanhenschel3511 Ek is bly jy kon dit geniet!! As area leier vir die Suidlanders is my opinie dat ons na waarskuwings en tekens moet luister en voor berei soos Jakob en sy seuns gedoen het, en baie van hul eie mense se redding was... As ons nie voorbereid is om te oorleef nie is dit so goed as 'n volksmoord van ons eie toedoen, omdat daar geen toekoms vir ons kinders en klein kinders sal wees om te herbou nie!!

  • @petroshingalana8556
    @petroshingalana8556 2 หลายเดือนก่อน

    Amen ❤️

  • @JohnDoe-xk7ug
    @JohnDoe-xk7ug 2 ปีที่แล้ว +7

    "Die nag van die brande kerse" as jy weet dan weet jy.

  • @natesnautical
    @natesnautical 3 ปีที่แล้ว +11

    MAAK asb hier meer tyds relevants - Mandela is klaar dood. Adriaan snyman moet nie self die visioene probeer ontleet nie. Hy maak sy eie voorspellings, die kanse is groter dat Cyril of Zuma uitgehaal gaan word, vir die voortgaan by die “onteienings-wetsontwerp”.

  • @pieterfourie6232
    @pieterfourie6232 3 ปีที่แล้ว +1

    DS André dankie Pieter en Annatjie groete

  • @pietdeklerk6137
    @pietdeklerk6137 3 ปีที่แล้ว +9

    Nag van die Lang Messe is nie Siener se visioen nie dit kom van Johanna brand af

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  3 ปีที่แล้ว +2

      Persoonlik voel ek André van den Berg is mislei oor die Nag van die lang messe storie. Dit is nie van Johanna Brandt afkomstig nie. Sien gerus Johanna Brandt se volledige boek op hierdie kanaal waar dit nie een keer genoem is nie omdat dit nie in die boek verskyn nie. Iemand het die storie opgemaak. Ek verskaf slegs hierdie hier omdat ek nie noodwendig met ander se opinie wil stry nie maar ook vir geskiedkundige waarde.

    • @claviativdnwijk
      @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว +2

      Siener praat daarvan as hy praat van die verskrikking in die nag net na middernag wanneer mense wakker word van honde wat blaf en mense wat gil. Mens wat vlug. Boy Mussman sy vriend het gevra en wat van ons? Toe antwoord siener, ons is in God se laer binne jou huis. So terloops, waarom sou Johanna Brand oornag spierwit grys geword het na haar droom/ visioen??

    • @rudieengelbrecht6976
      @rudieengelbrecht6976 ปีที่แล้ว +1

      Die nag van die lang messe het lankal begin. Boere word elke dag vermoor

  • @boerseun9651
    @boerseun9651 3 ปีที่แล้ว +19

    Ek sal veg voor iemand my volk iets aan doen

    • @sawomensvoiceforvictory5723
      @sawomensvoiceforvictory5723 2 ปีที่แล้ว

      In die ou bedeling het ons voorvaders geveg met gewere, maar vanadag veg ons in gebed teen bose magter en vra God om Sy Engele opdrag te gee soos ek moes doen op Tafelberg. Vanaf 2000 het God gevra het dat ek my volk moet gaan waarsku en vra om om voor Hom te kom buig en berou te toon sodat Hy hul kan wit was vlgns Jer 1:18 en sodat die "Revenge" nie na hul kan kom nie , Kyk video. Net Soos jy verklaar dat jy sal veg vir jou volk so het ek ook gedoen maar sonder gewere. En onthou ek was doof en stom gebore maar God het my eers genees op 21 jarige ouderdom en geleer vlgns Jer 1, Joh 6:44-45, Joh 14:20-23 voordat ek kon gaan. th-cam.com/video/7Dbls65Benc/w-d-xo.html

    • @jameslabuschagne4461
      @jameslabuschagne4461 ปีที่แล้ว

      Ek stem saam, maar GOD sal nie help in geen manier tot ons volkie nie volkome bekeer het soos oom Siener gesê het nie. Hervorming soos in die dae van Nehemia moet eers gebeur. Maar dit kom. Vasbesluit deur GOD homself en niemand sal dit kan verander nie.

  • @santiecrowther7688
    @santiecrowther7688 ปีที่แล้ว +2

    Shoe, hier is n paar brawe comments. Hoe gereed is die dwaas met die kommentaar?

  • @brutus2467
    @brutus2467 3 ปีที่แล้ว +6

    Hoe kom jy in die laer? Moet jy net in Jesus glo of moet jy YHWH se wet volg, moenie verly word nie.

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 3 ปีที่แล้ว +1

      as jy in Jesus glo volg jy in elk geval die wet van God so ver dit menslik moontlik is en vir die res word jy vergewe juis omdat jy glo
      eph 2:8 Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God;
      Eph 2:9 nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie.

    • @TheodoreAndor
      @TheodoreAndor 3 ปีที่แล้ว

      Jesus is die Nuwe Verbond. Vra vir insig en jy sal "sien" wie Jesus is en wat beteken "ons is vry van die wet"
      Daar is net een Vader en Hy is die Seun van die Mens
      Groete

    • @claviativdnwijk
      @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว

      Jy is in Sy laer as jy binne in jou huis bly. Siener se hulle sal verblind word en jou ingang verbygaan. Jy moet n bekeerde, bloedgewaste kind van God wees.

    • @travelsouthafrica5048
      @travelsouthafrica5048 3 ปีที่แล้ว +1

      @@claviativdnwijk Siener het aan sy dogter gese in die tyd sal baie mense se siener het so gese of dat gese
      "en dan sal dit goed wees wat ek nie gese het nie "
      hier het ons n klassieke voorbeeld daarvan, hy het niks gese van in jou huis bly nie
      hy het wel gese " VEG al veg julle ook met julle rue teen die muur !!"

    • @brutus2467
      @brutus2467 3 ปีที่แล้ว

      @W Snr explain yourself

  • @waynehoniball5874
    @waynehoniball5874 2 ปีที่แล้ว +1

    jong Heb.1 staan in kontras met Siener is dit nie?

  • @marnaviana1268
    @marnaviana1268 2 ปีที่แล้ว +10

    jy moet siener weer opswot, hy het dit nooit gese nie

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  2 ปีที่แล้ว +1

      Lees asseblief die beskrywing onder die video. Dit word juis geplaas om mense te wys hoe sekere mense stories opmaak.

    • @santiecrowther7688
      @santiecrowther7688 ปีที่แล้ว +3

      Omdat Siener se beskrywing en uitleg so moeilik was kan daar verwarring wees. Die groter prentjie is dieselfede. Dit is nie Mandela nie, dalk nie die ou queen van Engeland of n vlgnde leier in SA nie. Bloedvergieting sal daar wees. Niemand het n datum nie, dit SAL wees en NOU is dit naby, dalk die jaar. Te laat om reg te maak as jy nog nie begin het nie.

  • @johanlouw1019
    @johanlouw1019 4 ปีที่แล้ว +8

    Hkm het ek so gevoel dit gaan die jaar, September/Oktober se kant plaasvind?

    • @lduplessis5725
      @lduplessis5725 4 ปีที่แล้ว

      Ek dink Nov - Dec. 2020

    • @claviativdnwijk
      @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว +1

      Kyk na Nathan Humbyrd se profesie. Hyt nou n ernstige waarskuwing gerig dat dit bitter naby is. En hy woon in die USA. Hy kry visioene. Daar het mos voor die lockdown bekend geword dat hulle honderd duisend grafte grawe in Johannesburg. 😄wat se die spreekwoord? Grawe n graf vir n ander..

    • @pianojam2181
      @pianojam2181 ปีที่แล้ว

      Dis drie jaar later, nog niks het gebeur nie. Niks gaan gebeur nie.

    • @francoisdutoit5998
      @francoisdutoit5998 3 หลายเดือนก่อน

      Definitief hierdie jaar van 2024 en op die laatste Februarie 2025

  • @NG-PE
    @NG-PE 8 หลายเดือนก่อน +2

    Jacob Zuma, nie Mandela nie. En as ek reg onthou was dit Johannah Brand wat dit gedroom het

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  8 หลายเดือนก่อน

      Dit is ook vals. Selfs die "Droom" deur Johanna Brand is 'n valse storie. Mense beweer dat die droom in haar boek "The Millenium" verskyn, maar ek het die boek en het dit ook as 'n audio boek hier op hierdie kanaal en die noem geen so droom nie. Die hele nag van die lang messe is opgemaak deur 'n man en vrou skrywers (wat getroud was). Lees ook die beskrywing op hierdie video bo.

  • @claudiolopes6615
    @claudiolopes6615 4 ปีที่แล้ว +3

    Is there an English version to this ?

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  4 ปีที่แล้ว +2

      Unfortunately no. These recordings were made many years ago and are presented here purely for historical reference.

    • @claudiolopes6615
      @claudiolopes6615 4 ปีที่แล้ว

      @@StoriesfromSouthAfrica is there no english reference . its historical reference however it applies to today

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  4 ปีที่แล้ว +3

      @@claudiolopes6615 You can find the English story on page 96 of the following PDF document:
      newensign.com/wp-content/uploads/2019/06/Words-of-a-Prophet-.pdf

    • @claviativdnwijk
      @claviativdnwijk 3 ปีที่แล้ว

      Go to Nathan Humbyrd's prophecy on youtube about South Africa. And he lives in the usa!!

    • @belindatenreiro6514
      @belindatenreiro6514 3 ปีที่แล้ว

      @@claviativdnwijk bly weg van dai man af Clarina, dai man Nathan Humbyrd us moeilikheid. Hy was n kind van God maar lank nie meer nie....hy het terug geval na drank van wat ek weet

  • @roelienliebenberg2516
    @roelienliebenberg2516 ปีที่แล้ว +2

    Julle inelkgeval gesien hoe Mandela se graf lyk? Wie sê dis nie malema nie

  • @CyberTribalism
    @CyberTribalism 2 ปีที่แล้ว +5

    Wanneer Zuma word vrijgelaten, kort daarna sterft en in een glazen kist word opgebaard.. weten julle.

    • @captainsaffa4673
      @captainsaffa4673 ปีที่แล้ว +2

      Ekt dieselfde gedink👌🏻 Zuma se dood gaan die bom laat bars. Sy dood of die krag netwerk se ineenstorting. Sy dood val net meer in lyn met Siener se voorspellings.

  • @mustacky4973
    @mustacky4973 3 ปีที่แล้ว +4

    Ek sit en luister na die maar Mandela het net twee dae in staat gele nie 7 nie? Ek wonder net

    • @elizabtherasmus597
      @elizabtherasmus597 2 ปีที่แล้ว +4

      Ja en hy is baie lank al terug dood is! Nee ek dink nie dis hy nie! Daai een se dood kom nog dink ek!

    • @Onlymeonlymeable
      @Onlymeonlymeable ปีที่แล้ว +4

      Zumz lê nog voor.

  • @alwynvdmerwe3355
    @alwynvdmerwe3355 5 หลายเดือนก่อน

    EK HET N DROOM N TYDJIE TRUG GEHAD EK STAAN OP N STRAAT OP N PLEK WAT EK NIE KEN NIE EN IN DIE VERTE HOOR EK N VREESLIKE LAWAAI EN GESKREEU EK KYK TOE NA MY REGTERKAN EN SIEN N MAGDOM SWART DIERE OP MY AFKOM MET ALERHANDE WAPENS EN EK WOU HARDLOOP MAAR KONIE EN TOE DIE DIERE BY MY KOM HET HULLE BLIND GEWORD EN SOOS BLINDES HET HULLE VERBY MY GEGAAN EN NIE EEN DIER HET N POOT TEEN MY GELIG NIE TOE SIEN EK 2 SWART DIERE OP FIETSE MAAR HULLE WAS MAER EN UITGETEER EN NABY DIE DOOD HULLE HET VERBY MY GEKOM EN NA MY GEKYK MAAR HET NIE N POOT GELIG NIE

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 2 ปีที่แล้ว +1

    Na mandela se dood, kan dit enige tyd geheur. Nie te se dit is direk nie.
    Dinge baie naby....mag ons ons verhouding met Vader in gees en in waarheid wees. Geloof sal ons nodig he.

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  2 ปีที่แล้ว

      Let wel, soos in die beskrywing genoem, hierdie is 'n valse visioen.

    • @marynvanwyk76
      @marynvanwyk76 ปีที่แล้ว +1

      we'll die tydlyn is dalk nie korrek, maar verseker is groot anargie op pad

  • @alexanderweideman324
    @alexanderweideman324 2 ปีที่แล้ว +1

    Dis nie Mandela se dood nie want mandela het net twee dae en nie sewe dae in staat gele nie. Die nag hang nog soos n donker wolk oor ons volk. Ons moet bid en geloowing bly ons boere wat in die buite wyke van stede bly moet reg wees om te gaan help in die stede. Dis die eenigste hulp wat die stede gaan he. Sluit aan by n ontrekings plan of word deel van iets wat voorbery.

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  2 ปีที่แล้ว

      Lees gerus weer die video se beskrywing en sien ook video in skakel aan begin van die video. Die visioen is vals en geen nag aanval op Johannesburg is ooit deur enigiemand voorspel nie.

  • @gerhardsteenkamp8759
    @gerhardsteenkamp8759 2 ปีที่แล้ว

    Amin

  • @JohnDoe-xk7ug
    @JohnDoe-xk7ug 2 ปีที่แล้ว

    Loadshedding se ure raak langer ...name verander

  • @koosvonlandsberg5353
    @koosvonlandsberg5353 9 หลายเดือนก่อน +1

    Malema in die GLASKIS .

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  8 หลายเดือนก่อน

      Siener het nooit 'n visioen oor 'n glas kis gehad nie, dit is vals.

  • @delialevey894
    @delialevey894 ปีที่แล้ว

    Tydsraam dalk broeg. Verseker kom hier inters Edge anargie. Kry vir jul kos voorrade. Branstonf etc en maak dat jy uit Steve k0m,roep na God soos nog noot.

  • @tessasxdewet8881
    @tessasxdewet8881 2 ปีที่แล้ว +3

    Dis nie Mandela nie dis dalk Zuma

  • @georgekellerman9393
    @georgekellerman9393 3 ปีที่แล้ว

    2 Kron 20 v 17

  • @lydiapotgieter7867
    @lydiapotgieter7867 ปีที่แล้ว

    Hahaha

  • @derickhattingh2754
    @derickhattingh2754 ปีที่แล้ว +1

    Die man praat twak
    Oom Siener het niks van die in sy visieone gesien nie Gaan lees sy dogter se boeke wat sy oor haar pa geskryf het

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  ปีที่แล้ว +1

      Lees asseblief weer wat in die beskrywing verskaf is. Hierdie is juis opgesit om mense te wys hoe Siener se visioene verdraai is deur sekere mense.

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  ปีที่แล้ว

      Lees asseblief weer wat in die beskrywing verskaf is. Hierdie is juis opgesit om mense te wys hoe Siener se visioene verdraai is deur sekere mense.

    • @rudieengelbrecht6976
      @rudieengelbrecht6976 ปีที่แล้ว

      Julle is vas aan die slaap. Dit het lankal al begin

  • @sf1915
    @sf1915 3 ปีที่แล้ว +3

    Sensasionele snert

    • @belindatenreiro6514
      @belindatenreiro6514 3 ปีที่แล้ว +5

      Jy is sekerlik een van dai wie se kop soos n volstruis sin in die grond begrawe is Ali....Hou jou stert vir hulle in die lug en kyk hoe lank jy sal kan uithou. Hoop jy skrik vinniger as wat jy dink wakker.
      God het ook profete gehad in die bybel. Soveel ander praat van die selfde geval, gaan kyk op Francois de Wet, Adriaan Snyman....word net wakker my ou, jy is vas aan die slaap, en begin voorberei....
      Sterkte vir jou !!!

    • @DuchalvanWyngaard
      @DuchalvanWyngaard 3 ปีที่แล้ว +2

      @@belindatenreiro6514....ek stem saam jou. Ali Est se opmerking is 'n tipiese hensopper, nee wag, meer 'n joiner tipe opmerking.

  • @lourensleroux2875
    @lourensleroux2875 ปีที่แล้ว

    Mandela is lankal dood en begrawe.... en nou?

    • @StoriesfromSouthAfrica
      @StoriesfromSouthAfrica  ปีที่แล้ว

      Lees asb weer die video beskrywing! Hierdie video is 'n voorbeeld van valse verklaring van Siener se visioene.

  • @justincase8532
    @justincase8532 2 ปีที่แล้ว +2

    Wat 'n Pot SNOT!!