Môre oom Andries. Dis die eerste keer dat ek jou sien vandag. Ek het nou 8 minute na jou geluister, maar dit was nou genoeg. Wat ek waarneem is dat jy maar net gehoor het wat Wynand sê, en nou herhaal jy alles wat hy gesê het. Cheers.
Jy like die moere wat ons gebring het waar ons is vandag die weste henry kisinger. Jy is nes my oupa was n NP en fokken slim niemand kan jou fokkol vertel
Was jou oupa n NP.😂😂 Ek was nooit in my lewe n NP nie ou maat. Het die Weste ons gebring waar ons nou is. Gaan dink weer ou maat. Jou oupa se party het die land weggegee sonder die skiet van n skoot. Dit is so maklik nou om die weste te beskuldig en jou eie mense vry te spreek. My kat het kleintjies gekry nou beskuldig ek die Weste. Hoe oud is jy ???
Andries- dit klink of jy net n storie oorvertel wat jy gehoor het êrens, by twee verskillende mense. Los vir Wynand du Toit uit..jy is nie sy ou skoene werd nie. Jy klink soos n ou Nasionalis. Jammer, jy oortuig my glad nie.
Hi Andries, jy doen goed wees bedag daarop dat mense jou gaan haat😢 GAAN VOORT moenie ophou, die mense wat jy aanspreek het n slaafse navolging hul wil geen kritiek oor hul rol modelle hoor nie. Diegene met onsig en wysheid sal alle kante wil aanhoor.
Staan die VF+ vir moffies? Ek het 'n Facebook post gesien waar hulle sê dat hulle nie teen moffies sal diskrimineer, ek stem nie saam met dit nie. Ek wonder of dit nie die rede is hoekom hulle soveel ondersteuning verloor het?
Aag Chris dit is goedkoop politiek daai. Ek ken al die VF+ se leiers. Ek weet nie van een van hulle wat die LBTQ+ ondersteun nie. Jy moet weet hulle regeer nie die land nie en die grondwet beskerm alle mense en diere. Sou hulle verkeerde dinge nou së dan verontagsaam hulle die grondwet. Sou ons regeer het kon hulle die grondwet verander
@@AndriesDuToit-bs1njDis reg so oom, solank hulle net weg bly van daai duiwelse goed is dit mooi. Ek wou maar net uitwys dat dit dalk die rede is hoekom hulle ondersteuning so geval het. Kan hulle nie maar net sê hulle staan nie vir moffies nie soos ACDP? Die moffies kan vir die DA stem.
Die beste geweer om dan juis te gebruik is n AR 15 omdat almal dit gebruik. Jy praat net tjol omie. Hoekom is jy so obsessief oor Wynand du Toit? Hoe rubbish moet jy wees om teen n swart man te verloor as jy do goed is? Miskien moet jy van Wynand en Colyn vergeet en jou eie ding doen. Jy is ook nie n goeie spreker nie. Nie seker wie jou gaan aanhang nie? Jy is natuurlik geregtig op jou opinie. Ek ook. Jy is net nie iemand wat mens na wil luister nie. Dis insig wat jy nie het nie. Hoe jy Bybelverse kwoteer is ook totaal buite verband. Dit maak nie eers sin nie. Ek weet jy bedoel goed maar alles kom baie oppervlakkig oor. Weet ook nie of dit oppevlakkigheid is nie, miskien gebrek aan feite. Jou siening is nie feitelik nie! Dis maar jou opinie. Net soos dié post my opnie is.
400 000 het ar15 in besit😂😂😂😂jy droom ou seun , daar is meer as 15mil ar15 in die vsa verkoop , gaan kyk maar na die vervaardiger se statistiek dis vry vir almal om te sien .
Dit was nie my bedoeling oom. Feit van die saak is moffies is duiwelse goed wat ek nie mee geassosieer wil wees nie. Daar is geen ander party wat staan vir die belange van die Boerevolk so ek dink nie die VF+ is in gevaar.
Jy bedoel, eintlik iemand wat niks weet nie, hy leef in die verlede en is n regte suurgat. Sal nie weer kyk nie, dit was genoeg en het net my tyd gemors
Kan hoor hoor oom weet nie so mooi wat eintlik aangaan nie, maar wat is nou eintlik oom se probleem met Col. Du toit??? Net omdat hy so bietjie dieper as Oom sien??? Ek ken ook bietjie meer uit my eie navorsing, nie net te luister na ander nie. Du toit is reg! Oom weet nog nie so lekker hoe dinge werk nie.
@@AndriesDuToit-bs1nj Eerstens, Daar is n groot verskil tussen n sluipmoord op a ou wat sy land wil red, en die doodstraf vir mense wat Hoe verraad pleeg. Tweedens, daar was n ooreenkoms tussen NAVO en Rusland dat Navo sal ophou oos beweeg na Rusland se grens. Rusland Hou by hul ooreenkomste, maar NAVO nie, veral onder leiding van Amerika. Die ou Slaviese state West van Rusland is verondersten om n buffer te wees tussen NAVO en Rusland,Maar NAVO hou aan daardie ooreenkomste breek en beleer vir Rusland van die weste kant af. Aan die ooste kant word China en Rusland beleer deur Amerika deur die Eilande te gebruik vir militere proksie state van Amerika, Nl. Suid Korea, Japan, Die Filipyne en Taiwan... So Logies...Wie is die Imperialis en Vyand....??? As iemand dink Rusland is die Vyand is daardie Persoon n moroon en regtig van sy sinne beroof. Rusland Probeer om volgens Internasionale wet te handel, dis hul enigste fout. Mense kan baie dankbaar wees Putin Soek nie n 3de wereld oorlog nie want as hulle volskaalse oorlog moet voer kan hul Europa wegvee met kernbomme. Hul het die sterkste kernbomme wat bestaan en beste Vuurpyl technologie. Dis nie eers hul ander sisteme nie. Amerika is die vyand saam hulle hoer bondgenote!!! Hulle dryf die oorlog want die Dollar hang daarvan af. Gaan doen die huiswerk!
Môre oom Andries. Dis die eerste keer dat ek jou sien vandag.
Ek het nou 8 minute na jou geluister, maar dit was nou genoeg.
Wat ek waarneem is dat jy maar net gehoor het wat Wynand sê, en nou herhaal jy alles wat hy gesê het.
Cheers.
Ek het ook begin kyk na hierdie man, ek weet nie wat die ou probeer sê nie. Hy is op sy eie missie en baie verward. Goeienag
Lekker gorrel Andries
Niks hier van waarde nie. Kan net sowel CNN se gemors kyk.
Kyk RT 😂😂
Jy het maar n vlak visie en geen voorgevoel nie
Ek dink as jy wakker word is jou koffie koud of dis te laat!
Jy like die moere wat ons gebring het waar ons is vandag die weste henry kisinger. Jy is nes my oupa was n NP en fokken slim niemand kan jou fokkol vertel
Was jou oupa n NP.😂😂 Ek was nooit in my lewe n NP nie ou maat.
Het die Weste ons gebring waar ons nou is. Gaan dink weer ou maat.
Jou oupa se party het die land weggegee sonder die skiet van n skoot.
Dit is so maklik nou om die weste te beskuldig en jou eie mense vry te spreek.
My kat het kleintjies gekry nou beskuldig ek die Weste. Hoe oud is jy ???
Gebruik die grystof tussen jou ore en dan wys jy my waar like ek die Weste
Die Weste boet nou net soos ons vir die besluite van die liberalis wat hul beleid op die wereld afgedwing het.
Hoe oud is jy
Oom wie van jou hou Kan net Dom wees
Andries- dit klink of jy net n storie oorvertel wat jy gehoor het êrens, by twee verskillende mense. Los vir Wynand du Toit uit..jy is nie sy ou skoene werd nie. Jy klink soos n ou Nasionalis. Jammer, jy oortuig my glad nie.
Hi Andries, jy doen goed wees bedag daarop dat mense jou gaan haat😢 GAAN VOORT moenie ophou, die mense wat jy aanspreek het n slaafse navolging hul wil geen kritiek oor hul rol modelle hoor nie. Diegene met onsig en wysheid sal alle kante wil aanhoor.
Staan die VF+ vir moffies? Ek het 'n Facebook post gesien waar hulle sê dat hulle nie teen moffies sal diskrimineer, ek stem nie saam met dit nie. Ek wonder of dit nie die rede is hoekom hulle soveel ondersteuning verloor het?
Aag Chris dit is goedkoop politiek daai. Ek ken al die VF+ se leiers. Ek weet nie van een van hulle wat die LBTQ+ ondersteun nie. Jy moet weet hulle regeer nie die land nie en die grondwet beskerm alle mense en diere.
Sou hulle verkeerde dinge nou së dan verontagsaam hulle die grondwet. Sou ons regeer het kon hulle die grondwet verander
Ons het groter moeilikheid as die blerrie moffies. Worry liewer oor ons Christendom en die dom trolle in ons volk wat agter daai komunis aanhardloop
In vanoggend se video van Wynand besing hy Lukashenko van Belarus. Nog n wrede diktator. Hy is gebreinspoel deur die KGB
@@AndriesDuToit-bs1njDis reg so oom, solank hulle net weg bly van daai duiwelse goed is dit mooi. Ek wou maar net uitwys dat dit dalk die rede is hoekom hulle ondersteuning so geval het. Kan hulle nie maar net sê hulle staan nie vir moffies nie soos ACDP? Die moffies kan vir die DA stem.
Chris WA my dan stuur ek vir jou iets van bill browder
Die beste geweer om dan juis te gebruik is n AR 15 omdat almal dit gebruik. Jy praat net tjol omie. Hoekom is jy so obsessief oor Wynand du Toit? Hoe rubbish moet jy wees om teen n swart man te verloor as jy do goed is? Miskien moet jy van Wynand en Colyn vergeet en jou eie ding doen. Jy is ook nie n goeie spreker nie. Nie seker wie jou gaan aanhang nie? Jy is natuurlik geregtig op jou opinie. Ek ook. Jy is net nie iemand wat mens na wil luister nie. Dis insig wat jy nie het nie. Hoe jy Bybelverse kwoteer is ook totaal buite verband. Dit maak nie eers sin nie. Ek weet jy bedoel goed maar alles kom baie oppervlakkig oor. Weet ook nie of dit oppevlakkigheid is nie, miskien gebrek aan feite. Jou siening is nie feitelik nie! Dis maar jou opinie. Net soos dié post my opnie is.
Ek het die video begin kyk. Ek het egter ophou kyk. Ek sal my reg tot stilswye uitoefen.
400 000 het ar15 in besit😂😂😂😂jy droom ou seun , daar is meer as 15mil ar15 in die vsa verkoop , gaan kyk maar na die vervaardiger se statistiek dis vry vir almal om te sien .
Dries wat dink jy van Johan Erasmus se onderhoud.? Jy ontleed mos die mense se video's. Ek luister by die radio. 🤣
Lees jou bybel
Wat is jou punt om te bewys????
🌹
Om hierdie tipe kak te gebruik om die VF+ te verswak is so laakbaar en dit is verraad in my oë
Dit was nie my bedoeling oom. Feit van die saak is moffies is duiwelse goed wat ek nie mee geassosieer wil wees nie. Daar is geen ander party wat staan vir die belange van die Boerevolk so ek dink nie die VF+ is in gevaar.
Uiteindelik iemand wat weet !
Jy bedoel, eintlik iemand wat niks weet nie, hy leef in die verlede en is n regte suurgat. Sal nie weer kyk nie, dit was genoeg en het net my tyd gemors
Kan hoor hoor oom weet nie so mooi wat eintlik aangaan nie, maar wat is nou eintlik oom se probleem met Col. Du toit??? Net omdat hy so bietjie dieper as Oom sien??? Ek ken ook bietjie meer uit my eie navorsing, nie net te luister na ander nie. Du toit is reg! Oom weet nog nie so lekker hoe dinge werk nie.
@@donovanarndt4606 Dan moet JY my maar vertel ou seun. Ek luister ???
Haat jy ook die Jode en Ukraine. Gaan luister my laaste video en korregeer my