Pinkster Koortjies. 25 Mei 2020

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 16

  • @magdatesnaarmullerbrown9869
    @magdatesnaarmullerbrown9869 2 ปีที่แล้ว +3

    Beste

  • @hendricobianchina7168
    @hendricobianchina7168 2 ปีที่แล้ว +3

    Julle is n blessing met die mooi liedere.

  • @maggievanjaarsveldt2082
    @maggievanjaarsveldt2082 2 ปีที่แล้ว +3

    Paul en Velma...
    Mag Vader jul seen en jul Liefde wat jul uitleef in jul musiek tot EER VAN VADER GAAN VAN KRAG TOT KRAG EN VAN HEERLIKHEID TOT HEERLIKHEID..
    Dit is Wonderlik om te sien en hoor jul HARTE IS NOG BRANDENDE VIR VADER SE WERK.. PRYS SY WONDERLIKE NAAM.. DIE NAAM BO ALLE NAME...
    SHALOM...
    MAGGIE EN COIS
    Polokwane
    Suid Afrika

  • @rikadewit454
    @rikadewit454 3 ปีที่แล้ว +4

    Prys Sy Naam mag ons altyd met n lied in ons harte het ,Hy woon onder ons lofsange!Shalom!

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany 2 ปีที่แล้ว

      ek stem,, so bly daars nog mense wat die ou Pinkster koortjies nog sing,die waarmee ek in 1960/70 groot geword het in Welkom

  • @antoinetteviljoen8309
    @antoinetteviljoen8309 4 ปีที่แล้ว +3

    Lief dit, sing nou so lekker saam. Lock down worship!

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 2 ปีที่แล้ว

    Kragtig en Pragtig.God seen julle.

  • @altabraun3728
    @altabraun3728 2 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig luister graag na julle lig my op veral na ons my enigste kind seun verloor het deur covit was 43

  • @rinasteenkamp2917
    @rinasteenkamp2917 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @henriettegreeff9369
    @henriettegreeff9369 4 ปีที่แล้ว +2

    Wonderlik geseend en gesalf.

  • @waynegoosen6515
    @waynegoosen6515 4 ปีที่แล้ว +2

    Prys die Here!! Julle het my vanoggend so geseen!!

  • @ellamusic1304
    @ellamusic1304 ปีที่แล้ว

    amen!

  • @cobusnieuwoudt362
    @cobusnieuwoudt362 ปีที่แล้ว

    Baie geseend!!

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira1 4 ปีที่แล้ว +3

    Ek kan heeldag en nag hierna luister

  • @eisbeinGermany
    @eisbeinGermany 2 ปีที่แล้ว +1

    this is what one still calls singing,,not like todys hillsong and bethal rubbish

  • @fransieolivier5611
    @fransieolivier5611 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen