Paul van der Walt
Paul van der Walt
  • 218
  • 393 000

วีดีโอ

Remembering the Red Sea Crossing, 23 June 2024
มุมมอง 42214 วันที่ผ่านมา
This video is about Remembering the Red Sea Crossing
16 June 2024 Jou Verloof Ring
มุมมอง 37214 วันที่ผ่านมา
This video is about 16 June 2024
Maak jy Tente wyd oop, 9 Junie 2024
มุมมอง 613หลายเดือนก่อน
Maak jy Tente wyd oop, 9 Junie 2024
Het jy My waarlik lief? 2 Junie 2024
มุมมอง 424หลายเดือนก่อน
This video is about Untitled Project 3
Die Saad van die Woord, groei in sagte harte, 26 Mei 2024
มุมมอง 710หลายเดือนก่อน
Die Saad van die Woord, groei in sagte harte, 26 Mei 2024
Die Here het jou geroep, 19 Mei 2024
มุมมอง 549หลายเดือนก่อน
Die Here het jou geroep, 19 Mei 2024
Dis 'n Teken tussen My en jou. 5 May 2024
มุมมอง 6042 หลายเดือนก่อน
Dis 'n Teken tussen My en jou. 5 May 2024
Wellington NZ, 7 April 2024, saam met Pastore: Marius Erasmus, Gert Schoeman, Koenie Snyman.
มุมมอง 7142 หลายเดือนก่อน
This video is about Untitled Project
Why is there a draught, can God send one? 21 April 2024
มุมมอง 4232 หลายเดือนก่อน
This video is about New
Medebouers van God, Goud, silwer en edelgesteentes 14 April 2024
มุมมอง 4392 หลายเดือนก่อน
This video is about New
Camp Conference Dr Marius Erasmus Sunday 31 March 2024
มุมมอง 1.3K3 หลายเดือนก่อน
This video is about Marius Erasmus Sondag oggend
Camp Conference 30 March 2024 Past: Gert Schoeman Sat Evening
มุมมอง 7483 หลายเดือนก่อน
This video is about Marius Erasmus
Camp Conference 30 March 2024 Past: Paul vd Walt
มุมมอง 5493 หลายเดือนก่อน
This video is about Konferensie 2024 Paul vd Walt
Camp Conference, 29 March 2024 Dr Danie Berndt Friday evening.
มุมมอง 7383 หลายเดือนก่อน
This video is about Konferensie 2024
3 March 2024 Drawn by the Father
มุมมอง 6764 หลายเดือนก่อน
3 March 2024 Drawn by the Father
25 Feb 2024. Latter Rain
มุมมอง 3774 หลายเดือนก่อน
25 Feb 2024. Latter Rain
Die Koring Korrel 18 Feb 2024
มุมมอง 5994 หลายเดือนก่อน
Die Koring Korrel 18 Feb 2024
Die Ark van die Here, veg vir Homself/ The Ark of God fights for Himself. 11 Feb 2024
มุมมอง 5894 หลายเดือนก่อน
Die Ark van die Here, veg vir Homself/ The Ark of God fights for Himself. 11 Feb 2024
4 Feb 2024 Did you notice the Fig tree blossoming
มุมมอง 4835 หลายเดือนก่อน
4 Feb 2024 Did you notice the Fig tree blossoming
Harvest Time Gospel Group " We want to win souls "
มุมมอง 4755 หลายเดือนก่อน
Harvest Time Gospel Group " We want to win souls "
Castor Oil and the good old days
มุมมอง 5675 หลายเดือนก่อน
Castor Oil and the good old days
21 Jan 2024 You will enter the Kingdom of God, but through many trials and temptations.
มุมมอง 7295 หลายเดือนก่อน
21 Jan 2024 You will enter the Kingdom of God, but through many trials and temptations.
The enemy is after the King. 14 Jan 2024
มุมมอง 4495 หลายเดือนก่อน
The enemy is after the King. 14 Jan 2024
10 Des 2023
มุมมอง 3855 หลายเดือนก่อน
10 Des 2023
26 Nov 2023 This is His Commandmend
มุมมอง 6166 หลายเดือนก่อน
26 Nov 2023 This is His Commandmend
19 Nov 23 The Exodus of a Person
มุมมอง 3357 หลายเดือนก่อน
19 Nov 23 The Exodus of a Person
12 Nov 2023, The Mulberry Tops.
มุมมอง 6007 หลายเดือนก่อน
12 Nov 2023, The Mulberry Tops.
Past: Danie Berndt 5 Nov 2023 The Sower and the Weeder.
มุมมอง 5538 หลายเดือนก่อน
Past: Danie Berndt 5 Nov 2023 The Sower and the Weeder.
Die Outoriteit en Reg om integaan deur die Pêrel poorte.
มุมมอง 5998 หลายเดือนก่อน
Die Outoriteit en Reg om integaan deur die Pêrel poorte.

ความคิดเห็น

  • @EddieLomaxNZ
    @EddieLomaxNZ วันที่ผ่านมา

    Pragtige aanbiddings diens. Waardeer sy teenwoordigheid. ...🎉

  • @deonjansenvanvuuren2898
    @deonjansenvanvuuren2898 3 วันที่ผ่านมา

    Amen you have to do it yourself

  • @charlesvanniekerk9669
    @charlesvanniekerk9669 6 วันที่ผ่านมา

    Amen .Thank Jesus Christ our Lord and Savior

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 6 วันที่ผ่านมา

    HalleluYah. Die goeie goue ou pinkster.

  • @cobusnieuwoudt362
    @cobusnieuwoudt362 16 วันที่ผ่านมา

    Die lofprysing is geneesing vir my siel , mag Jesus alle seën deure vir julle oopmaak vir alles wat julle nodig. Ons gebede gaan op na die Troon. Cobus van Nigel uit SA

  • @mariaoshea6163
    @mariaoshea6163 16 วันที่ผ่านมา

    Thank you all so very very much for your beautiful singing praise an worship. Plus the teachings. Ye are a great blessing. God bless you all. Maria. Ireland

  • @elimdutoit9526
    @elimdutoit9526 16 วันที่ผ่านมา

    Amen!!!!!❤

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 16 วันที่ผ่านมา

    Ek kan elke week nie wag vir die sang en boodskap nie. Julle is kosbaar. Tonne liefde en seëninge!🙏❤️

  • @cobusnieuwoudt362
    @cobusnieuwoudt362 25 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir n geseënde diens

  • @EllaThompson-ks6lv
    @EllaThompson-ks6lv หลายเดือนก่อน

    This was my brother, Sarel du Plessis's group. He's the one in the bottom left-hand corner, and he played the lead guitar. His brother-in-law, Willie Bornman (standing just behind him) played the Hawaiian guitar. I was so surprised to find them on TH-cam. Thank you.

  • @user-ih1ku6xy8r
    @user-ih1ku6xy8r หลายเดือนก่อน

    Amen Amen.Geseende diens.Baie dankie vir die wonderlike geleentheid om saam te aanbid vanuit Machadodorp Mpumalanga SA.

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 หลายเดือนก่อน

    Dit laat die pinkster harte vuurwarm klop. HalleluYaH.

  • @inavdmerwe5731
    @inavdmerwe5731 หลายเดือนก่อน

    Net een weg. Jesus het die pad gemaak. En dis n nou pad. Soos ek die opdrag ontvang het paar dae gelede. Drink elke dag my bloed vir jul beskerming. So sal ons beskerm wees deur getrou dit te doen

  • @inavdmerwe5731
    @inavdmerwe5731 หลายเดือนก่อน

    So geseend.

  • @candicekruger755
    @candicekruger755 หลายเดือนก่อน

    Blessings vir julle. Ons mis julle in SA ❤

  • @lizeboshoff9380
    @lizeboshoff9380 หลายเดือนก่อน

    Amen Dankie Vader aan U kom al die Eer lof en dank so lekker om die Here te dien ❤❤❤

  • @jakesvandermerwe4453
    @jakesvandermerwe4453 หลายเดือนก่อน

    More my mense, dit klink soos Spadereen. Waar is die kerk?

    • @paulvanderwalt4534
      @paulvanderwalt4534 หลายเดือนก่อน

      Hallo Jake's, Bunbury in Wes Australië

  • @salomevantonder4200
    @salomevantonder4200 หลายเดือนก่อน

    Amen.....bitter goeie boodskap. Iets vir elkeen om oor te gaan dink....."Het jy MY warlike lief?" Mag die Here gee dat ons Hom nie daai dag verraai nie. Amen.

  • @charlesvanniekerk9669
    @charlesvanniekerk9669 หลายเดือนก่อน

    Amen, to God be the Glory

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 หลายเดือนก่อน

    Bo-kamer Pinkster ervaring. Wie dit mis, sal nooit weet wat hulle mis nie. HalleluYah. ❤

    • @elisepienaar640
      @elisepienaar640 หลายเดือนก่อน

      ❤Dit is so lekker om saam tesing en dit te geniet voor ek gaan slaap ❤

  • @joeygrobler3789
    @joeygrobler3789 หลายเดือนก่อน

    Prys die Here vir n Gees ge-inspireede diens.

  • @veronicagorr8190
    @veronicagorr8190 หลายเดือนก่อน

    Wonderlik om familie en vriende te sien die Here so in oorgawe dien. Dit doen ons harte goed. Ons loof die Here saam met julle hier uit Fochville, Suid Afrika. 😊

  • @charlesvanniekerk9669
    @charlesvanniekerk9669 หลายเดือนก่อน

    Missing my family. I'm in bed here in Perth but my heart is there with my family. We must hold on as never before, this is the last stretch of the road.i am praying for you guys. To God be all the Glory.

  • @madeleinefreislich3947
    @madeleinefreislich3947 หลายเดือนก่อน

    Uit RSA se bosveld. Dankiie vir die koortjies wat julle sing en die brood wat pastoor breek. Dit bless my siel. Julle is. Geseend.. 🙏🙏🙏

  • @philiperasmus-qo5oe
    @philiperasmus-qo5oe หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die diens Paul uit Amerika Philip

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir jul Geesgevulde sang en aanbidding. Ek is totaal en al ingestem sodra die boodskap begin. Ek bif vir julle en julle loon is groot!!! Liefde en seëninge! Randfontein Suid-Afrika.🙏🙏🙏

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 หลายเดือนก่อน

    Waar die Pinkster vure brand, daar lewe die gees in Hom wat ons só duur losgekoop het. Dankie ons hemelse Vader vir U grote liefde en genade so onverdiend ontvang. HalleluYaH.

  • @philiperasmus-qo5oe
    @philiperasmus-qo5oe หลายเดือนก่อน

    Out of America thank you for message God bless you and your family

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 หลายเดือนก่อน

    Uit Suid-Afrika. Disnou 02:55. Ek lei aan insomnia en dan luister ek my boodskappe. Julle sang is so Geesgeuld en vul my innerlike wese. Bid vir julle. Liefdegroete!🙏❤️

  • @EddieLomaxNZ
    @EddieLomaxNZ หลายเดือนก่อน

    Broader Hansie ...speel daardie bas kitaar...

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 2 หลายเดือนก่อน

    Goddelike, Heilige Gees gevulde sang. Wees geseënd! Jul loon is groot!!! AMEN!!🙏🙏❤️

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 2 หลายเดือนก่อน

    Dt is so lekr om die HERE te loof en prys hallelujah 🙏🙌🙌

  • @zynthiahattingh8136
    @zynthiahattingh8136 2 หลายเดือนก่อน

    Amen 🙏🙏🙏 His worthy to be praised 👏👏🔥🔥

  • @moekkieventer919
    @moekkieventer919 2 หลายเดือนก่อน

    Amen al die lede van die orkes is weer terug. 🙏🙏💐💐

  • @joeygrobler3789
    @joeygrobler3789 2 หลายเดือนก่อน

    So geseend!! Ek bid die Heer se Seen oor julle🙏

  • @EddieLomaxNZ
    @EddieLomaxNZ 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig sang - jul het soveel talente...

  • @susanslippens5427
    @susanslippens5427 2 หลายเดือนก่อน

    Lekker om die Here so te Dien en Prys sterkte

  • @moekkieventer919
    @moekkieventer919 2 หลายเดือนก่อน

    👏👏👏🙏

  • @EddieLomaxNZ
    @EddieLomaxNZ 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtige getuienis....prys die Here

  • @amarindadutoit2559
    @amarindadutoit2559 2 หลายเดือนก่อน

    Halleluyah

  • @zynthiahattingh8136
    @zynthiahattingh8136 2 หลายเดือนก่อน

    👏👏👏👏 Halleluja dankie Here vir U Heilige Gees

  • @jelesstaats5130
    @jelesstaats5130 2 หลายเดือนก่อน

    Heel mooi

  • @hestergrobler2002
    @hestergrobler2002 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig prys die Here

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 2 หลายเดือนก่อน

    Wanneer ons Vader in Sy Seun die pinkster vure in Sy kinders aan die brand steek, is daar geen brandweer wat dit kan blus nie. HalleluYah.

  • @user-hz8yx6ij4v
    @user-hz8yx6ij4v 2 หลายเดือนก่อน

    Hou van die musiek en koortjies amen dus baie mooi

  • @IleenVermeulen
    @IleenVermeulen 2 หลายเดือนก่อน

    Hi pastor paul Dankie vir die boodskap. Hoe gaan dit met jou ma rina. Seen julle almal

  • @inavdmerwe5731
    @inavdmerwe5731 2 หลายเดือนก่อน

    Groot geword met die koortjie. Om Sy krag te ervaar is nie met geld te koop.

  • @ronelcoetzee6619
    @ronelcoetzee6619 2 หลายเดือนก่อน

    Deel asb die woorde met my. Die video raak my diep. Dankie Vader, al die eer ek lof aan U. Seën my broer en suster, o Meester my siel jubel.

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 2 หลายเดือนก่อน

    Dis die bo-natuurlike werking van die Heilige Gees. Wonderwerkinde krag van Koning deur Jesus Christus! Amen!!Raise a hallelujah!! Dankie Abba Vader dat U ons nooit bebegewe en nooit verlaat nie. Tonne liefde en seëninge en gebede!🙏🙌👋😪❤

  • @moiraduplessis2900
    @moiraduplessis2900 2 หลายเดือนก่อน

    Nothing better than this. O i love it