Die Here het jou geroep, 19 Mei 2024

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 4

  • @philiperasmus-qo5oe
    @philiperasmus-qo5oe 2 หลายเดือนก่อน

    Out of America thank you for message God bless you and your family

  • @messengerofgod2788
    @messengerofgod2788 2 หลายเดือนก่อน

    Waar die Pinkster vure brand, daar lewe die gees in Hom wat ons só duur losgekoop het.
    Dankie ons hemelse Vader vir U grote liefde en genade so onverdiend ontvang.
    HalleluYaH.

  • @madeleinefreislich3947
    @madeleinefreislich3947 หลายเดือนก่อน

    Uit RSA se bosveld. Dankiie vir die koortjies wat julle sing en die brood wat pastoor breek. Dit bless my siel. Julle is. Geseend.. 🙏🙏🙏

  • @ansiemeyer4326
    @ansiemeyer4326 2 หลายเดือนก่อน

    Uit Suid-Afrika. Disnou 02:55. Ek lei aan insomnia en dan luister ek my boodskappe. Julle sang is so Geesgeuld en vul my innerlike wese. Bid vir julle. Liefdegroete!🙏❤️