Aan God al die ere Hyt wonders gedoen

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 ก.ย. 2024
  • Opgeneem by: Moria Gemeentes van Afrika (Kaapstad)
    #Pinkstermusiek #koortjies

ความคิดเห็น • 21

  • @heneryjanuarie4936
    @heneryjanuarie4936 3 ปีที่แล้ว +2

    Geseend!...dit voed my siel

  • @marietastols4656
    @marietastols4656 4 ปีที่แล้ว +8

    Prys die Here ek geniet die sang. Maak mens lus om Here te loof. Hou so aan. Ere aan die Here. Amen en amen!

    • @henriettoswald4991
      @henriettoswald4991 3 ปีที่แล้ว

      May God blessings too you moria.😇😇😇😇😇😇💙💙💙💙💙💙💙💙'

  • @marthanuelvgdn9854
    @marthanuelvgdn9854 3 ปีที่แล้ว +2

    Prys die Here! He is so GOOD! Abundant in blessings!

  • @stephanvanniekerk8327
    @stephanvanniekerk8327 9 หลายเดือนก่อน

    Geen disrespek nie, maar hoekom sit mans eenkant en vrouens anderkant.

  • @stanleytembo8623
    @stanleytembo8623 4 ปีที่แล้ว +2

    My siel loof die Here,vir die oorwinning

  • @vanessagrundling585
    @vanessagrundling585 4 ปีที่แล้ว +2

    Kan julle nog videos plaas asb dit is baie geseënd.

  • @maritadelange1961
    @maritadelange1961 4 ปีที่แล้ว +4

    Waar is hierdie Gemeente? Dis hoe ek ook glo om die HERE te dien. Laat weet asb. 🙏🏼

    • @stanleyvanrooi3007
      @stanleyvanrooi3007 3 ปีที่แล้ว +1

      ek kyk die 1 oor en oor ...dis geseen

    • @wayneplaatjies2237
      @wayneplaatjies2237 3 ปีที่แล้ว

      Dis ons kerk dis Moria ons is trots op U werk

    • @annelinedunn1929
      @annelinedunn1929 2 ปีที่แล้ว

      @@wayneplaatjies2237 van waar is die gemeente.

  • @andresaptouw6646
    @andresaptouw6646 3 ปีที่แล้ว +1

    Moria gemeente belhar

  • @calliepohl7230
    @calliepohl7230 ปีที่แล้ว

    Niks maak mens so bly en opgewonde in jou siel as die salwing van GOD se mooiste Gees. Here,Jesus dankie baie ,baie dankie my Koning . Wens ek kon daar wees.

  • @henriettoswald4991
    @henriettoswald4991 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen may my God my our father Jesus bless you moria gemeentess.

  • @greatestharadoeb9024
    @greatestharadoeb9024 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek es van moria en Namibia

  • @peterbosnyak3834
    @peterbosnyak3834 ปีที่แล้ว

    Dicsőség Istennek! HALLELUJA ! Át jött az áldás🙏

  • @petervanrensburg4171
    @petervanrensburg4171 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Julle pragtige musiek

  • @gloriousglorious3637
    @gloriousglorious3637 ปีที่แล้ว

    Namibia se mense now oppad Vir die ester🙏🙏

  • @AmeliasDrivingAcademy
    @AmeliasDrivingAcademy 3 ปีที่แล้ว

    Hoe begeer ek en my familie om Desember daar te wees met konferensie🙏🙏🙏

  • @deanmiles9473
    @deanmiles9473 3 ปีที่แล้ว

    Hallelujah! Glory to God! ❤️🇬🇧

  • @greatestharadoeb9024
    @greatestharadoeb9024 4 ปีที่แล้ว

    That times