THEUNS JORDAAN, Juanita Du Plessis - Kinders Van Die Wind

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ม.ค. 2021
  • Stream nou - orcd.co/4z3wjwq
    Subscribe and ring the bel to get notified for new Uploads
    TH-cam - / @theunsjordaan9907
    Facebook - / theunsjordaanpage
    Instagram - / theunsjordaan
    #TheunsJordaan #JuanitaDuPlessis #HartVolDrome
  • เพลง

ความคิดเห็น • 47

  • @theunsjordaan9907
    @theunsjordaan9907  3 ปีที่แล้ว +7

    Kry jou Theuns Jordaan T-hemp as ook sy splinternuwe album Agter Slot & Grendel nou aanlyn by - moue.online
    Ons kourier binne dae na jou deur toe!

  • @adriaantimmermans5645
    @adriaantimmermans5645 3 หลายเดือนก่อน +3

    Hier smelt ik gewoon van zo mooi gezongen.

  • @laudigerber9729
    @laudigerber9729 3 ปีที่แล้ว +13

    Volmaakte duet-paar 🙏🙏🙏

  • @hansduyvestijn5966
    @hansduyvestijn5966 ปีที่แล้ว +6

    💗Wat kunnen jullie samen mooi zingen. Grandioos. Complimenten.
    Hans Duyvestijn, Nederland.

  • @jamesrandell1159
    @jamesrandell1159 8 หลายเดือนก่อน +3

    Dit last my verlang na die ou Suid Africa .

  • @marsharasberry8198
    @marsharasberry8198 ปีที่แล้ว +9

    Incredibly Beautiful ! Perfect Harmony together ❤️

  • @lizelmuller2319
    @lizelmuller2319 9 หลายเดือนก่อน +2

    Verlooooore is ek in die woooorde ,,,,,,julle stemme,,,,julle musiek,maar bowenal is ek vasgevang in die Vers wat THEUNS💔sing....luister dit aanmekaar oor en oor met trane wat rol oor my wange.DANKIE OOK JUANITA ❤( die aanvaarding van jou heengaan is swaar THEUNS ,maar mag JESUS ons help ,VERSTERK en vertroos🙏🏾sterkte almal🙏🏾 weereens Nog ñ groete respek gekry vir die lied met SY woorde🙏🏾❤👌🇿🇦🎤

  • @sanetbutler4346
    @sanetbutler4346 3 ปีที่แล้ว +9

    Beslis een van die grootste Afrikaanse treffers van sy tyd en nog steeds. Ja, ons maar almal net kinders van die wind. Theuns en Juanita vertolk Kinders van die wind baie spesiaal met die twee se stemme in harmonie.

  • @bernhardchroboczek4738
    @bernhardchroboczek4738 2 ปีที่แล้ว +13

    Eure Stimmen berühren mein Herz

  • @beitskevanderlaan2219
    @beitskevanderlaan2219 ปีที่แล้ว +6

    ❤️🌹❤️ prachtig gezongen, wat missen we je Theuns.

  • @lindamostert6265
    @lindamostert6265 3 ปีที่แล้ว +7

    Mooiste lied is ons nie maar almal kinders van die wind. Soekers na liefde en aanvaarding. Vader het ons mooi gemaak. Die lewe en omstandighede satan en sy werke het ons n muur laat bou. N muur wat soms moeilik afbreek. Blessings bid vir jou 🙏🔑

  • @DolisHouston
    @DolisHouston 2 ปีที่แล้ว +6

    What an awesome rendition of Kinders van die wind.
    R.I.P. Theuns Jordaan 💔

  • @felcyrobert1234
    @felcyrobert1234 2 ปีที่แล้ว +5

    Fabulous duet..

  • @elnaburgerleroux6465
    @elnaburgerleroux6465 2 ปีที่แล้ว +8

    Theuns se stem is uniek... he was one of a kind. Beautiful duet and song!

  • @kamilakamila1452
    @kamilakamila1452 2 ปีที่แล้ว +5

    Nádhera!!!!zdravím z České republiky.

  • @wilnaandrews7904
    @wilnaandrews7904 3 ปีที่แล้ว +10

    Jinne, maar julle sing mooi saam.... ❤️

  • @neutonferreirademenezes752
    @neutonferreirademenezes752 2 ปีที่แล้ว +11

    Simplesmente belíssimo!

  • @user-cb3vh7rp4k
    @user-cb3vh7rp4k 6 หลายเดือนก่อน +1

    Excellent I like his music.

  • @christianlassen7749
    @christianlassen7749 2 ปีที่แล้ว +5

    Det er et dejligt par, men hollandsk lærer jeg aldrig men særligt for ham er det et godt sangsprog.
    Hilsen CHILASS
    👍

    • @roro9179
      @roro9179 2 ปีที่แล้ว +1

      Its not Dutch.. Afrikaans is the language.😊 There is a big difference

  • @naomirobinson4858
    @naomirobinson4858 2 ปีที่แล้ว +2

    Wonderful book of ruth Godbless from New Zealand xxxx

  • @doreenzahra1719
    @doreenzahra1719 2 ปีที่แล้ว +5

    Oh my my heart breaks i cannot listen to his songs any more all i do is cry his voice was so special to me and you you are a beautifull woman and your voice is mazic together you were one Australia

    • @neelsmuller3716
      @neelsmuller3716 ปีที่แล้ว +1

      What do you mean “ together you were one Australia” , I never hear Australians speak this beautiful language called Afrikaans.
      Only one UNIQUE place on earth where Afrikaans is spoken…….. That beautiful UIQUE place is the Republic of South Africa!!!!!!

    • @nic0072
      @nic0072 ปีที่แล้ว

      Neels dis wat 'n Australier sal se dat hulle soos een paar spanosse saamtrek. Dis 'n kompliment.

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +3

    Bože můj, jak moc mi chybiš Theunsi, tak moc Te miluji, ať bůh Te v lásce ochraňuje, ja jsem stále s Tebou, lásko má.
    😇😇😇❤💋❤💋💝💘👑👑👑🎼🎤🎶🎼🎻🎧🎹🎸🎸🎻

    • @jules9463
      @jules9463 ปีที่แล้ว +1

      😘Anna groet uit Nederland 😉❤

    • @annaprchalova9678
      @annaprchalova9678 ปีที่แล้ว +1

      @@jules9463bohužel nejde mi to do překladače, ale moooc dekujiiii za, laskyplnou odpověď 💋💋🐞🍀🍀

    • @jules9463
      @jules9463 ปีที่แล้ว +1

      @@annaprchalova9678 😇💋💋💋💨💨💨💨💨💨💨💨💥

  • @vero.rot1384
    @vero.rot1384 ปีที่แล้ว +4

    Quanta harmonia quanta paz nessa canção coração agradece obrigada....❤️❤️💥🥰🙌🙌

  • @MajorVeteran
    @MajorVeteran 3 หลายเดือนก่อน

    keep it comming outstanding.

  • @michaelkoziol386
    @michaelkoziol386 ปีที่แล้ว +2

    beautifull,very nice, thanks for loading, a like and a abo, michael, berlin

  • @nic0072
    @nic0072 ปีที่แล้ว +2

    This is an SA classic:
    I know an old, old tune
    Of good times and of woe
    Of ships long-vanished in
    The cellars of the sea
    The words are forgotten
    But the tune lingers on
    Like vaguely familiar syllables from
    An old, old fable
    [
    Chorus]
    Of Wanderers without direction
    Of Seekers who never find
    And, in the end, all were just
    Children of the wind
    Faces, dreams, names
    Were snuffed out in the wind
    And where those words are now
    Only a child could guess
    [Chorus]x2

  • @jonedutoit2174
    @jonedutoit2174 2 ปีที่แล้ว +4

    Ek ken 'n ou, ou liedjie
    Van lewenswel en weë
    Van lank-vergane skepe in, die kelders van die see
    Die woorde is vergete
    En tog
    Die deuntjie draal
    Soos vaag-bekende grepies in 'n baie ou verhaal
    Van swerwers sonder rigting
    Van soekers wat nooit vind
    En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
    Gesigte, drome, name
    Is deur die wind verwaai
    En waarheen daardie woorde is, sou net 'n kind kon raai
    Swerwers sonder rigting
    Soekers wat nooit vind
    En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
    En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
    En eindelik was almal maar, net kinders van die wind
    Net kinders van die wind

  • @sanetwhite9145
    @sanetwhite9145 2 ปีที่แล้ว +2

    Hulle sing vir ons ook baie mooi saam.

  • @elzethdisibioviljoen5984
    @elzethdisibioviljoen5984 2 ปีที่แล้ว +4

    Theuns,dit was te gou!!

    • @DolisHouston
      @DolisHouston ปีที่แล้ว

      💔

    • @elzethdisibioviljoen5984
      @elzethdisibioviljoen5984 ปีที่แล้ว

      DIE SLOTKOPOSIE VAN THEUNS SE LEWE & STEM HET 17-11-2021 HIER TER AARDE GEÈINDIG....MAAR, DIE WEERKLANK VAN SY UNIEKE STEM, EGO STEEDS OOR DIE WÈRELD HEEN!!

  • @annaprchalova9678
    @annaprchalova9678 2 ปีที่แล้ว +1

    Wauuuuu 😍😍😍🙏🙏🙏😭😭😭💔💝💘💋👄💞👏👏👏🌷🌹🌻🌺🌸🌑🌍🌎🌏

  • @freypatrick1834
    @freypatrick1834 หลายเดือนก่อน

  • @dinahjooste1834
    @dinahjooste1834 ปีที่แล้ว

    Pragtig

  • @rongmanglemtur2339
    @rongmanglemtur2339 ปีที่แล้ว

    ❤😢

  • @tomkayaitok1956
    @tomkayaitok1956 ปีที่แล้ว

    Don william

  • @paulcoetzee3981
    @paulcoetzee3981 2 ปีที่แล้ว +1

    Mag jy nou in vrede rus

  • @tomkayaitok1956
    @tomkayaitok1956 ปีที่แล้ว

    Ed shran