Julle is 'n pragtige paartje, ek sien myself en my geliefde oorlede Maaikie daar op die strand, of dalk elders, Langebaan, Paternoster, wie weet, maar soortgelyke strande en emosies, wat pret maak nes julle , Hoe dit ookal syn, dis pragtige herinneringe wat herleef. Ek sê dankie, oneindig baie dankie.
Julle 2 sing fantasties. Ek luister gereeld na Elandsbaai. Het lank in daardie omgewing gewerk. Net jammer ek kon nooit daar swem nie want daai see te koud.Wynand jou nuwe song is fantasties. Cheree nou moet jy n nuwe song uitbring.
Beeldskone song en gesing uit die boonste rakke deur Cheree en Wynie....Julle is nommer een en so geliefd. Moet nooit ophou musiek maak nie....ons luv julle stukkend...
Waar is julle op 14 Januarie?? Is julle moontlik nog beskikbaar vir klein belangrike verjaardagviering vir my pragtige vrou, hier op Elandsbaai!! Groete, Ben Deysel
Ek is lief Vir Afrikaans so n pratige Liedjie Baie dankie uit Engeland
Pragtige sang van twee pragtige mense. Ek geniet dit elke keer weer.
Ag dis pragtig dankie vir die mooi liedtjie Ria van Walvis Baai
Dis vir een van die mooiste liedjies oor die weskus
Wynand DANKIE vir jou en Cheree vir die pragtige liedjies wat julle sing.!!!!!
Van die beste nuwe Arikaanse liedjies, saam gesing deur 'n lefilike paartjie.
Een van die mooiste liedjies tans. Bewys my onomwonde verkeerd en ek koop vir jou 'n varkplaas in Palestina.
Pragtig. My grootword wereld...die Weskus...die sandveld.🎉
Weer 'n mooi paartjie wat behoorlike Afrikaanse musiek weergee. Pragtig.
Wow! Kan nie genoeg hierna luister nie! Pragtig.
Ek was nou daar in September 22 en onmiddellik aan die mooi lied gedink . Jammer ek het julle in Langebaan gemis.
Wanneer kry ons nog `n liedjie??
Dankie Vir julle met julle pragte liedjies en dankie Vir julle 2 dogters wat die slegte rifting as julle gaan so dankbaar Vir julle ❤️
Ek kan heeldag elke dag luister na die lied van julle en al jul liedere mal oor julle 2💞
Julle is 'n pragtige paartje, ek sien myself en my geliefde oorlede Maaikie daar op die strand, of dalk elders, Langebaan, Paternoster, wie weet, maar soortgelyke strande en emosies, wat pret maak nes julle , Hoe dit ookal syn, dis pragtige herinneringe wat herleef. Ek sê dankie, oneindig baie dankie.
Want jys mooi.
Mooi vergaam nie.
😢
die mooiste wat daar is
❤pragtig Baie dankie julle 2 mag maar❤❤
Oooolala beautiful ❤️🌹❤️ sommer om die draai van my 🥰
wow julle twee dis seker een van die mooiste afrikaanse liedjies. dis spokies mooi ❤❤❤❤
Julle bring liefde vir die wat hul liefdes verloor het❤
Ek dink jul sing fantasies!! Jul stemme komplimenteer mekaar. Lief jul, dankie vir amazing musiek!!!!!!
Wynand ej love jou bas stem Julle moet NOOTophou sing nie.Sal bly wees as ek terugvoer kry.❤❤
Pragtig dankie, en sulke betekenisvolle lirieke. Het lank in Saldanha gebly, julle laat my verlang.
Jis, julle is so n amazing couple! Groot voorbeeld vir almal van ons hier! Liefde werk!!!
Ons gunsteling liedjie pragtig puik gesing❤❤
Julle 2 sing fantasties. Ek luister gereeld na Elandsbaai. Het lank in daardie omgewing gewerk. Net jammer ek kon nooit daar swem nie want daai see te koud.Wynand jou nuwe song is fantasties. Cheree nou moet jy n nuwe song uitbring.
Dankie die song is pragtig 😢
❤ Julle is amazing paartjie. ❤❤
mooi real nice sometimes its the little things in Life which count the most - Greetings from Scotland.👏👍
Awe my klong vrede vir die siel. Bring vrede in n mens se siel
Dit was nou regtig baie mooi om na te luister. Groete uit Nieu Seeland.
Wynand en Cheree , jul is n pragtige paartjie. Wanneer kry ons weer n nuwe cd. Baie dankie vir al jul baie mooi musiek
Beautiful couple, can see they really love each other ❤️ sound amazing together❤️
Twee mooi stemme, ek voel die positiewe energie net om na die video te kyk AWESOME DANKIE
westKaapstad....Elandsbaai !
Beeldskone song en gesing uit die boonste rakke deur Cheree en Wynie....Julle is nommer een en so geliefd. Moet nooit ophou musiek maak nie....ons luv julle stukkend...
Die heel beste, dit maak my verlang na my Liefde wat ek een jaar terug verloor he😢t
Wynand & Chereé... julle is & bly my beste 'power couple'... ❤️❤️❤️
Djsoasjwi
Just love this song.
Twee mooi mense met ewe mooi stemme
SO MOOI😢
Heel mooi gezongen ga zo door prachtig
Absoluut fantasties.
Selfs blind kon wees.Çherie het die mooiste vroulike stem ooit in Afrikaans. Punt
Hierdie twee mense is net wonderlik
So pragtig!!❤️ My gunsteling song!!❤️
Really nice. Enjoyed it very much.
I love all jour music it make me very happy when i lisen to this music thank u people
geniet die liedjie baie,maar nea hy klink glad nie soos theuns ni
An absolutely awesome video.... Just love the song, the scenery, the choreography and the couple
thank you so much for your kind words!! blessings.
Agreed
An absolute display of true love and values, that create a family! Wish all could learn from this!!
Mooi couple die twee
Wynand,jy en Cheree sing so mooi saam,jy klink baie soos Theuns Jordaan.Hou so aan julle sing pragtig.Groetnis van Beverly❤
Love it !
Wonderful sounding, sure fit together nicely
So dierbaar😊😊
Baie mooi ❤❤❤
Pragtig!
Oom kom lang pad musiek. Die meisie het n stem, world class more.
Pragtig gesing julle 2
So pragtig
Waar is julle op 14 Januarie?? Is julle moontlik nog beskikbaar vir klein belangrike verjaardagviering vir my pragtige vrou, hier op Elandsbaai!! Groete, Ben Deysel
Pragtig ❤
Baie mooi liedjie
Jo die ouman geniet hierdie song gereeld. Te mooi vir woorde.
Wow julle is awesome...
Mooi bly maar altyd mooi. Julle bly “tops”
So mooi Dankie.
Mooiste musiekvideo en liedjie.
Wynand en. Cheree julle is pragtig lief julle sang
Pragtige stemme, pragtige woorde en pragtige paartjie.....
Love it
Jul is so pragtig. Waar kry mens deesdae CD's van julle?
Pragtig!!
Very nice ❤❤
Love julle 2. # love weskus
Julle twee is tops.
Julle sing pragtig!
Mooier as mooi
jul is pragtig ❤
Chris otto pragtig ❤
julle rock
Awesome
Sjoe!!! Daar's niemand beter as die span nie. Hemelse musiek. Ek's so bly daars nog mense met sulke pragtige stemme.
Lekker....
😀
Awesome couple en song..
❤Baie mooi
X❤
Ringtone
Oulik.
Stem saam
,❤
❤❤❤
Waar kan ek jul cd elandsbaai te koop kry en ander van jul cds
Moie lydje.
Julle sing pragtig
Hulled. Sing. The. Mooi
Is ek Kassie Kruger reg as ek sê julle twee is die perfekte paar net vir mekaar bedoel 'n voorbeeld vir ander
100%
Mooiste stem naas Sonja Herrold.Skaars soort.
😂❤
Dit is pragtig moet nooit ophou sing nie
Why do Germans write lecker when it suppose to be lekker
Sheree se stem pas goed by Wynand in die lied