Dankie, Rooies, vir julle bereidwilligheid om daardie mense te probeer help. Mag God julle ryklik seën. Ons vertrou God dat hulle hul volle salarisse sal kry, sonder enige verdere gesukkel.
Ai ou Rooies, gaan vra vir Louis Liebenberg waar die geld is. Jy blaf nou by verkeerde deur. Ook waar kry jy die reg om daarop aan te dring om op die perseel toegelaat te word. Het jy 'n lasbrief. Gaan vra vir Louis. Liebenberg
Het jy nounet net die bybel gebruik om goedkeuring gegee vir famielies wat moet swaar kry asgv n skelm???? Maak toe daai bybel, hy beteken vir jou NIKS!!! Skaam jou
Veels geluk jy het baie reggekry met jou optrede. Beslis nie die vrugte van die Gees gedra nie. Julle het reggekry om vir baie mense te wys hoe om nie op te tree nie. Opstoker. Die ydelike gebruik van God ne naam. Jy wys nou jou ware kleure
Die reine waarheid wat jy hier sê … en hy target n man wat heel onskuldig is … hy het nie eers Johan Pretorius se aanstellingsbrief van WCR gesien nie … maar hier vind duidelike NAAMSKENDING plaas … die man het sy feite heel verkeerd …
Jy is en bly n HOND … ek het dit vir jou in jou gesig gesê toe jy en 5 van jou makkers my kom aanval het in die wagte se eetsaal !!! En hoe voel jou borsie ??? Nadat my wag jou by die deur moes uitstamo toe jy vir n tweede keer my wou komaanval !!! Jy moet jou feite reg kry … jy het meer moeilikheid kom maak as goed jou gemors !!!
Luke 12:2-3 in the Bible says that God has determined that secrets will be uncovered, the truth will come forth, and God's thought about every behavior and action will be vindicated. The idea that what is done in the dark will eventually come to light is also expressed in Genesis 4, where God says to Cain, "Your brother's blood cries out to me from the ground!".
Ja rooies ek het jou u jaar en u half.gelede gese dit wat jy nou doen is seker beter as.jou ou polisie werk wat jy gelos het oot jy nie met swart mense wil.saam werk nie wat jy nou by die myn doen is nie jou besigheid nie finish em klaar ek het deur jou gesien toe jy voor eddie op kanaal 7 in mamibia se su vrou is mpoi jy gaan vir haar make ip koop jy moey jou plek ken sensasie soeker
Hantie jy weet nie wat jy sè nie jou linkerhand mag nie weet wat jou regterhand doen nie wanneer jy goed doen nie. Jy mag opstaan teen onreg. Genade tog, lees en verstaan jou Bybel reg. Moenie sulke simpel afleidings maak nie.
Ai ou Rooies, gaan vra vir Louis Liebenberg waar die geld is. Jy blaf nou by verkeerde deur. Ook waar kry jy die reg om daarop aan te dring om op die perseel toegelaat te word. Het jy 'n lasbrief. Gaan vra vir Louis. Liebenberg
Dankie, Rooies, vir julle bereidwilligheid om daardie mense te probeer help. Mag God julle ryklik seën.
Ons vertrou God dat hulle hul volle salarisse sal kry, sonder enige verdere gesukkel.
Netjies gedoen!Moed en durf vir die WAARHEID!!
Doen dit Rooies...mense moet weet wat in die land aangaan
Ons moet bid en optree.! Vader God seèn jou Rooies en span saam met jou.
Jul het dan so mooi saam l liegbek gewerk hy het mooi praatjies met jul gevoer..
Likwidator moet die werkers betaal terwyl die ondersoek aan die gang is
Ai ou Rooies, gaan vra vir Louis Liebenberg waar die geld is. Jy blaf nou by verkeerde deur. Ook waar kry jy die reg om daarop aan te dring om op die perseel toegelaat te word. Het jy 'n lasbrief.
Gaan vra vir Louis. Liebenberg
en wie is jy
Hy hou van raas.
@@citytowingrobler7428Jou baad seun !
Jys n grapgat 😂😂😂rooies
Hoekom ? ????
Dankbaar vir wat jy doen.Liebenberg gaan maar net kry wat hom toekom.
Die Bybel sê moenie dat jou linkerhand weet wat jou regterhand doen nie. Hierdie is baie sensasioneel.
Blootstelling is nodig!
Ou Rooies wil sy neus orals indruk
Het jy nounet net die bybel gebruik om goedkeuring gegee vir famielies wat moet swaar kry asgv n skelm???? Maak toe daai bybel, hy beteken vir jou NIKS!!! Skaam jou
Het jy en die ander aap hardwerkende geld verloor??? Bly eerder net stil!
Veels geluk jy het baie reggekry met jou optrede. Beslis nie die vrugte van die Gees gedra nie. Julle het reggekry om vir baie mense te wys hoe om nie op te tree nie. Opstoker. Die ydelike gebruik van God ne naam. Jy wys nou jou ware kleure
Die reine waarheid wat jy hier sê … en hy target n man wat heel onskuldig is … hy het nie eers Johan Pretorius se aanstellingsbrief van WCR gesien nie … maar hier vind duidelike NAAMSKENDING plaas … die man het sy feite heel verkeerd …
@@elmariepretorius414 Dit raak tyd dat daar na hierdie klompie se registrasies en belasting gekyk word.
Rooies hou van aandag.
PRAGTIGE GOEIE WERK ROOIES JESUS SEENINGE OOR JUL
Pragtig gedoen Rooies
Rooies gee vir hulle kos. Jy mors tyd.
My opinie is dat die optrede arrogant is en die polisie die werk moet doen.
Die polisie het die werk gedoen en dis hoekom ouers nie kos op die tafel kan plaas vir klein kindertjies
Ai nou speel Rooies & kie Carte Blance!
N man so na my hart… respek meneer Rooies
Rooies en team Dankie Jule Geseende is jy en Jou mense
Rehtig my respek vir jou verloor Rooies. 😢
Watter respek😀
Mr Roies, ek stem saam met jou oor die baklei vir die mense se geld, maar jou verhoging met die valse News 24 is sekerlik nie reg nie.
"Better to remain silent and be thought a fool than to speak and remove all doubt".
SOF = School of F/ups.
60 duisend rand by my broer gesteel! My van is ook liebenberg, en ek kry skaam dat hy dieselfde van het! Daai ou moet lank toegesluit word!!!
Nee my tjom jy het belé in gamble moet nie nou gewig gooi nie Boetman !
Rooi man het jy ook baie verloor want jy kan nie stil staan Soos n man nie wat is fout ????
Jy hou Jou self te slim Boetman Wie dink jy is jy hé seun hé sies man is jy superman of batman ?
Nou wat is die uitkoms Rooies?
Rooies wat se die woord my Seun wat se die Woord wat sé die here Seun wat se Jou here ek vra Jou nou wat se ons Vader JOSHUA ????
Jy is en bly n HOND … ek het dit vir jou in jou gesig gesê toe jy en 5 van jou makkers my kom aanval het in die wagte se eetsaal !!! En hoe voel jou borsie ??? Nadat my wag jou by die deur moes uitstamo toe jy vir n tweede keer my wou komaanval !!! Jy moet jou feite reg kry … jy het meer moeilikheid kom maak as goed jou gemors !!!
Rooies jy moenie so kwaad word ni,dit is sonde
Lienbenberg ry op God se naam rond, die vark.
Wanner betaal junita Du plessis die R 1000 000 Rand terug
Rooies leef jy van TH-cam geld seun sies man jy ook invest sorry boy here sal jou help seuna !!!
Julle belé in die boos DAN as julle verloor Dan wil julle die here inbring julle swak man swak julle dobbell man gemors man !!
Premierleier en onder president.....liewe aarde!!!
😃😁🤣
Roois Strauss gou a fool
Son bak hard sit hoed op !
MAG GOD JOU VERGEWE MNR STRAUSS!!!!
Luke 12:2-3 in the Bible says that God has determined that secrets will be uncovered, the truth will come forth, and God's thought about every behavior and action will be vindicated.
The idea that what is done in the dark will eventually come to light is also expressed in Genesis 4, where God says to Cain, "Your brother's blood cries out to me from the ground!".
Amen Shalom...
Ja rooies ek het jou u jaar en u half.gelede gese dit wat jy nou doen is seker beter as.jou ou polisie werk wat jy gelos het oot jy nie met swart mense wil.saam werk nie wat jy nou by die myn doen is nie jou besigheid nie finish em klaar ek het deur jou gesien toe jy voor eddie op kanaal 7 in mamibia se su vrou is mpoi jy gaan vir haar make ip koop jy moey jou plek ken sensasie soeker
Hantie jy weet nie wat jy sè nie jou linkerhand mag nie weet wat jou regterhand doen nie wanneer jy goed doen nie. Jy mag opstaan teen onreg. Genade tog, lees en verstaan jou Bybel reg. Moenie sulke simpel afleidings maak nie.
School of union
Het hulle salarisse gekry ??
Ek Wil met LL in verbinding tree Kan iemand my ASB met hom in verbinding sit
@@hendrikjansenvanrensburg8027 hy is in die tronk.
Rooiers die soekhond
Rooies is jy police man jy ook geld verloor hé hé hé !?!
So sad
Liebenberg moet uitgesorteer word.
Winderwerk it's anders
Mag julle geseënd wees en mag alles reg verloop vir daai mense in daai kinders
No way the police is going to assist. Ek het hulle gebel toe hulle my wou hijack 2 jaar terug. Hulle kom nou nog
Julle weet die polisie is USELESS
Punt is maakmaatskapy maak nie op oomblik nie geld nie.iamand prys MOET eers styg😂😂 julle het in n bankrot besigheid belê..
Amen
Wat werk in jou gemeenskap, nie papiere nodig
Geen klank

Presies
Amen
Julle weet die polisie is USELESS