Okkulte | Rooies Strauss

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ก.พ. 2025

ความคิดเห็น • 34

  • @AletLocke
    @AletLocke หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die boodskap Rooies mag God Jou seen vir die waarheid wat jy die mense reg leer mag God Jou elke dag seen 👏👏

  • @dannicoetzee4649
    @dannicoetzee4649 2 ปีที่แล้ว +2

    Vader, behoed en bewaar ons van die bose, in JESUS naam, Amen

  • @annamariemeyer8872
    @annamariemeyer8872 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die pragtige bskp en ware woorde Absoluut Amen .God se ryklike Seën.

  • @ginadebeer454
    @ginadebeer454 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie dankie vir die boodskap dit is waar wat jy daar gepraat het

  • @martieduvenhage3932
    @martieduvenhage3932 8 หลายเดือนก่อน

    Dankie v die boodskap. Verstaan baie dinge nou beter

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 2 ปีที่แล้ว

    Amen. Ek sal nooit die heks van Endor vergeet nie . Die Bybel praat baie streng oor waarseery en mediums in daardie uitreksel(1 Samuel 28:3-25)

  • @elainerabe8323
    @elainerabe8323 3 ปีที่แล้ว +1

    Rooies het n kragtige getuienis!!Het grsprek met Riaan op tv gkyk.het so met wysheid geprt.Amen .Die Here seen julle bediening in Jesus naam en siele gered word.dis tyd dat ons wakker word en ons werk doen waarvoor God ons geroep het.!!

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 2 ปีที่แล้ว

      Jy is reg, dis tyd om seker te maak dat jy die wil van ons Vader doen.
      Maar wat Rooies verkondig is nie nie Bybels is nie.
      Die Bybel is duidelik. Ons Vader verander nie, ook nie Sy gesproke woord nie. Ps 89:34; Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17.
      Sy Woord verander nie en mag nie verander word nie. Dt 4:2; 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
      Sy hele Woord bly van toepassing. 2Tim 3:17&17 Sy gebooie moet gehoorsaam word: Mt 19:16&17; Openb 22:14.
      Daar is net hekke vir die stamme van Yisrael: Openb 21:12.
      Die Vader se Naam is NIE Here nie.
      Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy was 'n Hebreer nie 'n Griek nie.
      Hy verkondig 'n vals woord.
      Ons Messias se dat ons Sy voorbeeld moet volg. 1Pet 2:21
      EN ons sal aan ons vrugte geken word. Mt 7:20.
      Wat is die vrugte van die volgelinge van Jesus:
      Hulle noem die Vader en Messias by vals heidense name.
      Hulle rus op die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier vals feeste van kersfees en passfees.
      Hulle eet onreine voedsel en is onbesny.
      Die Hebreerse Messias van die Bybel het nie een van die christen tradisies gevolg nie!
      Dus wat Rooies verkondig, is vals leering.

  • @vivienneviljoen4905
    @vivienneviljoen4905 2 ปีที่แล้ว

    Jy preek valse ...vertel almal die waarhede asb !! Indie j dt nog ni self belewe het ni... Bid ek vanaand vi jou

  • @SpaceBaron
    @SpaceBaron 2 ปีที่แล้ว +1

    Rooies, ek hou van hierdie boodskap! Ek het veral gehou van daardie gedeelte oor RIP (Rest in Peace), maar daar is nog 'n betekenis wat jy gerus kan gebruik: Return ImPossible! 😁
    Jesus seën vir jou en jou bedieing. Maak die mense se oë oop, my broer!

  • @louisanel7878
    @louisanel7878 3 ปีที่แล้ว +4

    Baie dankie vir jou boodskap Rooies.nou het ek vandag baie goed geleer.Dis hoog tyd dat baie mense dit luister en tot bekering kom.

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 2 ปีที่แล้ว

      Liewer nie. Maak seker wat jy leer is Bybels en nie Rooies nie.
      Wat Rooies verkondig is nie nie Bybels is nie.
      Die Bybel is duidelik. Ons Vader verander nie, ook nie Sy gesproke woord nie. Ps 89:34; Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17.
      Sy Woord verander nie en mag nie verander word nie. Dt 4:2; 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
      Sy hele Woord bly van toepassing. 2Tim 3:17&17 Sy gebooie moet gehoorsaam word: Mt 19:16&17; Openb 22:14.
      Daar is net hekke vir die stamme van Yisrael: Openb 21:12.
      Die Vader se Naam is NIE Here nie.
      Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy was 'n Hebreer nie 'n Griek nie.
      Hy verkondig 'n vals woord.
      Ons Messias se dat ons Sy voorbeeld moet volg. 1Pet 2:21
      EN ons sal aan ons vrugte geken word. Mt 7:20.
      Wat is die vrugte van die volgelinge van Jesus:
      Hulle noem die Vader en Messias by vals heidense name.
      Hulle rus op die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier vals feeste van kersfees en passfees.
      Hulle eet onreine voedsel en is onbesny.
      Die Hebreerse Messias van die Bybel het nie een van die christen tradisies gevolg nie!
      Dus wat Rooies verkondig, is vals leering.

  • @shirleywoolley4575
    @shirleywoolley4575 3 ปีที่แล้ว +3

    Die boodskap was absoluut suiwer. Baie dankie Rooies.

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 2 ปีที่แล้ว

      Nie suiwer nie, maar besoedeld.
      Wat Rooies verkondig is nie nie Bybels is nie.
      Die Bybel is duidelik. Ons Vader verander nie, ook nie Sy gesproke woord nie. Ps 89:34; Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17.
      Sy Woord verander nie en mag nie verander word nie. Dt 4:2; 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
      Sy hele Woord bly van toepassing. 2Tim 3:17&17 Sy gebooie moet gehoorsaam word: Mt 19:16&17; Openb 22:14.
      Daar is net hekke vir die stamme van Yisrael: Openb 21:12.
      Die Vader se Naam is NIE Here nie.
      Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy was 'n Hebreer nie 'n Griek nie.
      Hy verkondig 'n vals woord.
      Ons Messias se dat ons Sy voorbeeld moet volg. 1Pet 2:21
      EN ons sal aan ons vrugte geken word. Mt 7:20.
      Wat is die vrugte van die volgelinge van Jesus:
      Hulle noem die Vader en Messias by vals heidense name.
      Hulle rus op die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier vals feeste van kersfees en passfees.
      Hulle eet onreine voedsel en is onbesny.
      Die Hebreerse Messias van die Bybel het nie een van die christen tradisies gevolg nie!
      Dus wat Rooies verkondig, is vals leering.

  • @helenadw3357
    @helenadw3357 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 2 ปีที่แล้ว

      As ek jy was, sou ek eers bietjie navorsing doen voor jy saamstem.
      Wat Rooies verkondig is nie nie Bybels is nie.
      Die Bybel is duidelik. Ons Vader verander nie, ook nie Sy gesproke woord nie. Ps 89:34; Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17.
      Sy Woord verander nie en mag nie verander word nie. Dt 4:2; 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
      Sy hele Woord bly van toepassing. 2Tim 3:17&17 Sy gebooie moet gehoorsaam word: Mt 19:16&17; Openb 22:14.
      Daar is net hekke vir die stamme van Yisrael: Openb 21:12.
      Die Vader se Naam is NIE Here nie.
      Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy was 'n Hebreer nie 'n Griek nie.
      Hy verkondig 'n vals woord.
      Ons Messias se dat ons Sy voorbeeld moet volg. 1Pet 2:21
      EN ons sal aan ons vrugte geken word. Mt 7:20.
      Wat is die vrugte van die volgelinge van Jesus:
      Hulle noem die Vader en Messias by vals heidense name.
      Hulle rus op die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier vals feeste van kersfees en passfees.
      Hulle eet onreine voedsel en is onbesny.
      Die Hebreerse Messias van die Bybel het nie een van die christen tradisies gevolg nie!
      Dus wat Rooies verkondig, is vals leering.

  • @andrevanzyl3937
    @andrevanzyl3937 2 ปีที่แล้ว +2

    Dankie vir jou suiwer woord

    • @jacobtack2258
      @jacobtack2258 2 ปีที่แล้ว

      Nie so suiwer as wat jy dink nie!
      Wat Rooies verkondig is nie nie Bybels is nie.
      Die Bybel is duidelik. Ons Vader verander nie, ook nie Sy gesproke woord nie. Ps 89:34; Mal 3:6; Heb 6:17; Jak 1:17.
      Sy Woord verander nie en mag nie verander word nie. Dt 4:2; 12:32; Spr 30:6; Openb 22:18&19.
      Sy hele Woord bly van toepassing. 2Tim 3:17&17 Sy gebooie moet gehoorsaam word: Mt 19:16&17; Openb 22:14.
      Daar is net hekke vir die stamme van Yisrael: Openb 21:12.
      Die Vader se Naam is NIE Here nie.
      Ons Messias se Naam is nie Jesus nie. Hy was 'n Hebreer nie 'n Griek nie.
      Hy verkondig 'n vals woord.
      Ons Messias se dat ons Sy voorbeeld moet volg. 1Pet 2:21
      EN ons sal aan ons vrugte geken word. Mt 7:20.
      Wat is die vrugte van die volgelinge van Jesus:
      Hulle noem die Vader en Messias by vals heidense name.
      Hulle rus op die dag van die son aanbidder.
      Hulle vier vals feeste van kersfees en passfees.
      Hulle eet onreine voedsel en is onbesny.
      Die Hebreerse Messias van die Bybel het nie een van die christen tradisies gevolg nie!
      Dus wat Rooies verkondig, is vals leering.

  • @techiq7389
    @techiq7389 7 หลายเดือนก่อน

    Ja, net soos jou kult wat jy bestuur neh...hahaha, en dan maak jy nog geld uit dit ook, jys siek my maat, jy kort hulp

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    As dit God se opdrag is dan is dit jou opdrag.
    Moenie oordeel nie sodat jy nie geoordeel word nie.
    Was jy deur die hande van vrymesselary?
    God gebruik jou waar jou ervaring was.
    Hoe kan jy ander help wat daardeur gaan as jy nie ervaring daarvan het nie.
    Eseg 3. Waarsku hulle! Vrymesselary verwerp Jesus Christus as hul regterhand.
    Dit is nie my gosdiens nie maar my opdrag.
    Jy moes Saul vernietig het toe jy kon maar my het nie! Jy het mense aangemoedig om die jab te vat en jy het gesê dit kom as n gebeds beantwoording. Dit WAS nie.
    Het jy ook omkoopgeld ontvang om die moorde toe te smeer? Waarom loop hulle nog vry rond? Die Heilige Gees sê "hulle het hulle by die Oosste deur ingest en Sy Heilige Nagmaal bedien".

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 3 ปีที่แล้ว

    Spiderman🤘

  • @charlesjoubert3426
    @charlesjoubert3426 ปีที่แล้ว

    2

  • @bendebeer5791
    @bendebeer5791 2 ปีที่แล้ว

    die boodskap is seende maar hou jou taal suiwer

  • @margariethaisabellalubbe6775
    @margariethaisabellalubbe6775 2 ปีที่แล้ว

    Hulle het Jesus net aangeneem om weg te kom met wat hulle gedoen het, hulle het dit geensins bedoel nie. Hul het ook nie hul WOORD gehou nie.

  • @TheProHunting
    @TheProHunting 2 ปีที่แล้ว

    Yours is the biggest cult

  • @markjoubert375
    @markjoubert375 3 ปีที่แล้ว

    Jy is reg jy as christen doen verkeerd. Die woord wat jy gee is contaminated met ander woorde jou woord is van die duiwel af.
    Maak seker jy is reg want jy is nie.