Hemel of Hel ?(ongelukkg is die video nie meer op dvd beskikbaar nie)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 17 ก.ย. 2024
  • Kies, dis in jou eie hande. In deel een van ons nuwe, maandelikse segment, is Hemel of Hel? Elke maand gaan sofTUBE ons argiewe invaar en vir u een van ons ouer programme beskikbaar stel. Ongelukkig is hierdie video nie meer op dvd beskikbaar nie, u kan gerus die link share of google 'how to download a youtube video' as u die video ''offline'' benodig.
    ASB DEEL MET VRIENDE EN FAMILIE!
    #schooloffire #softube #HemelHel
    www.rooies.net

ความคิดเห็น • 21

  • @sofTUBE1
    @sofTUBE1  4 ปีที่แล้ว +1

    Aangesien hierdie 'n ouer uitsending was kan ons nie meer vir u die dvd aanstuur nie, u kan gerus die youtube link gebruik en aanstuur of selfs net google 'how to download a youtube video en dit self aflaai.

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @tronellehusselman3384
    @tronellehusselman3384 4 ปีที่แล้ว +1

    Dankie Rooies 👏🙏

  • @emgeepretorius5517
    @emgeepretorius5517 4 ปีที่แล้ว +2

    Amen
    Dankie vir die video. God se seen vir jou Rooies

  • @marynvanwyk76
    @marynvanwyk76 4 ปีที่แล้ว

    Dankie Rooies. Vertel ons meer, baie dink jy moet net Here Here se en geen diepe verhouding met God he. Ons moet vinnig maak, bybel se, stry hard om in te gaan.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +1

    Net so seker as wat daar 'n hemel is, is daar ook 'n hel.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +1

    Die mens het meer liefhebbers van genot geword het as van God geword.

  • @ernestgouws2479
    @ernestgouws2479 4 ปีที่แล้ว +1

    Ou Rooies, ek laaik jou baie. Jy is waarlik n kind van God

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 4 ปีที่แล้ว +1

    SPREUKE 12:14 Daar is 'n weg wat vir 'n mens reg lyk maar wat lei na weë van die dood.

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว

    Ek het op aarde genoeg hel deurgemaak, om nie nog eendag my oë ook in die hel oop temaak nie.

  • @elnakruger3830
    @elnakruger3830 3 ปีที่แล้ว

    4

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว

    Turn or burn

  • @hennievanniekerk6040
    @hennievanniekerk6040 2 ปีที่แล้ว +1

    Draai of braai

  • @johannesvoges2965
    @johannesvoges2965 4 ปีที่แล้ว

    Help bid vir my om van ROOK ansla te raak ek wil die Here se Tempel skoon maak
    Dankie in JUSES NAAM

  • @theresasmuts9896
    @theresasmuts9896 4 ปีที่แล้ว

    Earth-the Hell of MAN,underworld,land of dead,All Seeing Eye.

  • @shalkbuskes3303
    @shalkbuskes3303 4 ปีที่แล้ว +1

    S h bukes 329 carolina 1185

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 ปีที่แล้ว

      Jammer, kan u asb net duidelik maak wat u hiermee bedoel?

  • @johannesvoges2965
    @johannesvoges2965 4 ปีที่แล้ว

    Hemel en Hel
    Dvd
    JJ VOGES
    POSBUS 153
    HENTIESBAAI
    NAMIBIË

    • @sofTUBE1
      @sofTUBE1  4 ปีที่แล้ว

      Ongelukkig is hierdie video nie meer op dvd beskikbaar nie, u kan gerus die link share of google 'how to download a youtube video' as u die video ''offline'' benodig

  • @danievanrensburg3471
    @danievanrensburg3471 4 ปีที่แล้ว +1

    die versorging van n kind bepaal hoe hy/sy se kinders gaan behandel
    -th-cam.com/video/OCiiB5GRzd0/w-d-xo.html