Sardine run KZN, lower South Coast, cast netting pockets of sardine

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 ต.ค. 2024

ความคิดเห็น • 9

  • @theodecy4748
    @theodecy4748 ปีที่แล้ว +2

    Lekker manne!!!! Well done!!!
    Wanneer is dit elwe tyd daar bo....
    By Klonkies van Zyl se tweede huis daar waar die sardyne loop......
    Julle manne sal moet bietjie afkom na die Kaap toe waneer die snoek loop.... vanaf Kalkbay haar af reg rond om al die pad teen die weskus op tot in Lambertsbaai......💯🙌

    • @hugo-fishinghugo-fishing9616
      @hugo-fishinghugo-fishing9616  ปีที่แล้ว +1

      Hi 👋.
      Ja die seisoen maak nou toe einde September dan weer oop 1ste Desember.
      Snoek klink great dit is op my bucket list.
      Dankie vir die terugvoering.
      Blessings 🙌

  • @briansteyn1200
    @briansteyn1200 ปีที่แล้ว +1

    Nou lekker 💪🏼👊🏻

  • @RaviGengan
    @RaviGengan ปีที่แล้ว +1

    Sards in September????

  • @MarioGaito
    @MarioGaito ปีที่แล้ว +1

    ek weet niks, maar wat maak julle met daai sards? eet (vinnig braai dalk?), aas, verkoop..??

    • @hugo-fishinghugo-fishing9616
      @hugo-fishinghugo-fishing9616  ปีที่แล้ว

      Hi Mario 👋.
      Aas priority, daardie sardyne is binne die volgende uur in die vrieskas, reg vir die shad ( elwe)

  • @NeeshalenPillayReptiles
    @NeeshalenPillayReptiles ปีที่แล้ว +1

    Nice ..I was there...also the guy got a nice brusher from the same rock on jig and drop