My erfenis is vir my mooi! Henk Maree verduidelik wat gebeur by die Erfenisfees by die VTM

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Erfenisfees by die Voortrekkermonument is in volle swang. Kom maak 'n draai en kom leef jou kultuur!! Aktiewe deelname in jou volk se kultuuraktiwiteite is broodnodig vir ons volk se voortbestaan.
    Henk Maree vertel ons wat vandag gebeur.
    My erfenis is vir my mooi!!
    #ErfenisIsGroot #boermedia

ความคิดเห็น • 1