EK EN MY WURM SETIESKEURSPEL

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 21 ต.ค. 2024
  • Description

ความคิดเห็น • 21

  • @daanoberholzer9482
    @daanoberholzer9482 5 หลายเดือนก่อน

    Volks hart snare musiek.Dankie vir julle wat dit aanbied.Hou dit lewendig.

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die mooi musiek Ria ❤

  • @wikusaugustyn3872
    @wikusaugustyn3872 10 หลายเดือนก่อน +1

    Kielie daardie Krismiswurm🎉😂die dae raak min!!!

  • @mariuspienaar2693
    @mariuspienaar2693 ปีที่แล้ว

    Dnk vir jou lekker daans musiek. Ons almal hier daans op jou musiek. Hou so aan.

  • @jcmachines1
    @jcmachines1 ปีที่แล้ว

    Great Bert. Jy speel die wurm Baie goed. Lanklaas van jou gehoor. Groete .

  • @panashemuvheyi-pe2xx
    @panashemuvheyi-pe2xx 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir die Boerevolk se kultuur musiek , Lammie Viljoen van Brits DeKroon

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 2 ปีที่แล้ว +1

    Baie mooi

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 2 ปีที่แล้ว +2

    Ai - da's hy weer !! So mooi.😀 Ek geniet die verandering van musiek sleutel - glad nie eentonig nie. Pragtige komposiesie. 😉

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 ปีที่แล้ว

    Bert wil jy nie op die Eiland van Jan Brits op jou konsertina probeer nie met jou mooi styl sal dit baie mooi wees. Net n voorstel asb.

  • @isabelswanepoel1267
    @isabelswanepoel1267 2 ปีที่แล้ว

    Pragtig. Luister graag.

  • @HenniePearson-qn5qi
    @HenniePearson-qn5qi 6 หลายเดือนก่อน

    Is daar konsertina lesse beskikbaar

  • @kleintjiejonck4773
    @kleintjiejonck4773 ปีที่แล้ว

    Fantasties mooi. Jy mag maar.

  • @nicoahlers5562
    @nicoahlers5562 2 ปีที่แล้ว

    👍

  • @hannessmit5551
    @hannessmit5551 ปีที่แล้ว +1

    Boeremusiek is vir my n belewenis hou so aan

  • @nicoahlers5562
    @nicoahlers5562 2 ปีที่แล้ว

    Baie mooi nommer Bert

  • @hermangroenewald1360
    @hermangroenewald1360 2 ปีที่แล้ว

    Ek luister

  • @peterogrady2959
    @peterogrady2959 7 ปีที่แล้ว +3

    Mooi gespeel

  • @ColRAPR
    @ColRAPR ปีที่แล้ว +1

    Outstanding !!

  • @johanneskumm6854
    @johanneskumm6854 3 ปีที่แล้ว

    Mooi man mooi.. goed vir die gees en voete al is die litte al uitgedroog

  • @izakprinsloo3734
    @izakprinsloo3734 3 ปีที่แล้ว +1

    Boeeremusiek met n gevoel

  • @janvanzyl4272
    @janvanzyl4272 3 ปีที่แล้ว

    Soek meer van die Asb