Bredell Dansorkes - Kameeldoring Seties (OFFICIAL VIDEO)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 8 ส.ค. 2017
- P&C: 2017 Leo Musiek under exclusive license to Next Music
Ook op TH-cam
Bredell Dansorkes - Lief Fransie Wals
Bredell Dansorkes - Leentjie
Bredell Dansorkes - Mielieblare
Bredell Dansorkes - Loerie Wals
Bredell Dansorkes - Tant San Van Christiana
Bredell Dansorkes - Laat My Lekkerkry
Bredell Dansorkes - Totsiens Marie
Bredell Dansorkes - Laat My Los
Bredell Dansorkes - Volstruis Verlange
Bredell Dansorkes - Dik Anna / Soutpansberg Polka
Bredell Dansorkes - Tameletjie
Bredell Dansorkes - Wals Vir Carla
Bredell Dansorkes - Blinkfaan
Bredell Dansorkes - Wals Vir Pa Koot
When is the world going to realize, understand and appreciate the unique music " Boeremusiek " ? It is something special. !!
Wohhhhh...... wat is dit leuk!! Heerlijk om naar de muziek te luisteren....énnn naar de spelers te kijken. BRAVOOOOOO .......... Applaus!!!! Ik geniet er van!!!!
So bly U geniet ons Boeremusiek!!
Dank je Neels, voor je reactie!! Vind ik leuk!!! En nu geniet ik weer van jullie heerlijke muziek!! Warme groet!@@neelsmuller3716
@@teresakortrijk8663 please tell me where you are from?
@@neelsmuller3716 I am from The Netherlands! Far away from you........Neelsll!!! Hope you are doing well!
@@teresakortrijk8663ek weet U is van Nederland; warm groete vanaf n Afrikaans sprekende Boer! 😊
prachtig hier houd ik van die muziek uit jullie land de groetjes uit nederland danke
On dit que la musique adoucit les moeurs , elle fait bien plus avec ces innombrables talents de toutes sortes et de tous pays😊😊❤❤😮😮
Boere from all over the world keep united. We don't only understand boers, we shall play and sing it too.
Brilliant, just love it! cheers from Australia.
Ai, hoe lekker, nie net julle vrolike musiek nie, maar om te sien hoe geniet die "boere" hulself, kaalvoetdans en verspot wees, lekker man lekker, moerse lekker 🙂
Absuluut mal hieroor. Boeremusiek sal vir altyd plekkie in my hart en memories van saamspeel met my pa-goed besit.
Sounds like American traditional country music and the accordion gives it a Mexican flare! Very interesting music!
Nie baie boermusiekproduksies het al die halfmiljoenmerk wat kykergetalle aanbetref, gehaal nie. Aan die orkeslede wat nog hier kan Lee's, will ek net se: Baie geluk en dankie. Dit wyk vir my n groot voorreg on vir Kobus te kon geken het - wat n begaafde man was hy nie met die konsertina in die hand nie!
gezellie he luister er toch wel wat vaker na
Great Country Music Keep up the good music,regards Trevor.W.Biloela Qld Australa
Dit noem ek n regte boere musiek.... en daai trap orrel man wawawawaw...
Dit is die musiek waarop ons gedans het strate af geblok het en net gedaans....
Love it.
Baie dankbaar.
Seengroetnis Marianne.
A very talented group of musicians, boeremusiek is traditionally the best, so many people playing it now, keep it up and let's have your latest 👍!!
Julle is die Beste Boere Orkes in SA.Lekker Musiek Hou dit so Willie.
Laat weet my ek is daar a.s.b...❤❤❤❤❤
PRAGTIG ❤❤❤❤
My hart klop te vinnig...van Portugal
Ooooo ek wil net daardie trap Orreljie se diep stem hoor. So baie het ons familie so om daardie vuurtjie gekuier daar in die Kalahari. Die van der Merwe's en van Rensburgs was almal musikante en dans was ons kos. Pragtigste, Kosbare herrineringe.
I like the outfits they are wearing are very appropriate for where men and women are present
Love it!
Excelente ritmo para arrastar o pé.
Linda música, parabéns.
Weskus my hart!!!Baie mooi!!!
boeremusiek, vriende karavane en vuurkie daar by, bring goeie die memories so trug
Love it.
Enjoyed your music. Thank You.
AFRIKAANS....TROTS....❤❤❤❤BOERE....PRAGTIG.....❤❤❤❤
Dit klink so lekker en lyk so vreedsaam maar almal lyk ongewapend😁
Hardekool-vuur in noord Transvaalse bosveld, met die lekker atmosfeer, slegs in die Limpopo-rivier se maanlig-nag! Ai, ai, waar is dit nou?
Ons brand bome as ons deurnag.Beste dansorkes.
Lovely !! Dankie baie 🙏❤
Meester....music..❤❤❤❤❤❤❤
Die musiek praat mos met n boer se bloed. Baie dankie!
PRAGTIG DAAI EK HOU DAARVAN...❤❤❤❤
BOEREVOLK....❤❤❤❤❤AFRIKAANS......
Love it❤️❤️❤️
langggge arm dans ....im in.....❤❤❤❤
PRAGTIG....ALLE RESPECT.....PRAGTIG ❤❤❤❤❤❤
Just awesome
Kom nou...ek sal daar wees....❤❤❤❤❤
MY MA WAS AL DAAR....REGTIG ❤❤❤❤❤❤
super!!!!!!
Soo LEKKER....REGTIG ❤❤❤❤❤
MY TAAL AFRIKAANS....❤❤❤❤
Verlang 'n Weskus klong nou na sy mens en sy musiek en sy tradisies en sommer na sy Skepper wat al hierdie lekker boere mense geskep het.......
the fires for atmosphere
Allerpragtig!!!
Klink plesierig! ❤
Regtig....PRAGTIG....❤❤❤
Baie mooi en lekker.
Good quality music
Fantasties
Beste dans Boere Orkes.
Szczęśliwi ludzie
Great music. I am curious about the fire on what appears to be a pleasant warm day.
With boere you will always find a fire going for the braai. They can not party without a braaivleis fire going.
@@olaffnelson9418 Thank you. I always like learning something new.
yes brilliant just love it . well done Australia brilliant little song Very outstanding performance all the best Australia brilliant 👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
Lol ; this is NOT Australians , lol, this is Boer People from SouthAfrica making traditional Boere music, in South Africa ………… Australians don’t make this kind of music, they are into rock mostly and underground music !!!!
I take ofense calling us Australians!!!!!
@@neelsmuller3716no it's definitely Australian fool
@@Dan2Hibiki 🤣OK what ever you believes nobody is going to argue with you
@@Dan2Hibiki this band is from the South African West Coast , listen to the language at the end, also look at the writing on the board in the beginning, it says “ harde hout te koop”( in Afrikaanse), - hard wood for sale, also, listen to the language in the beginning, it is Afrikaans, spoken in South Africa ,,,,,,let’s see who is the ignorant fool now, you stupid idiot, talking about something that you don’t know and making you look like a ass!!!!!
Ek kan nie ophou kyk nie.
Dis ons boere se erfenis
Julle is FANTASTIES.!!!!!
i like it
i like it good luck from australia
Ek verlang nou dinge wat ek nie eers ken nie.... Waar koop ek die musiek?
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
agjinnitog, julle klompie laat my nou lekker tjank vannie verlange terug na my oom Ted Lemmer se plaas anderkant Steytlerville toe die "ou mense" so kon dans .....baie baie dankie ! liefdegroete vanaf Canada, Lisa (Elizabeth) Lemmer-Benedix, Bass River NB Canada
"
Jis, maar dis fantasties!!!, julle speel my ou Namakwalandse hart stukkend!
Okey...SKOONMA....😮😮😮😮😮
Wat op aarde kan mooier klink en wees.
Yuslike lekker
met so n same koms moet hulle versigtig wees hulle gaan al die kameel doring bome opbrand en dit nie agter kom nie.
Dis nou lekker boere musiek.
Die Manne kan kuier soos in die ou dae.Waar kan ou dit weer herleef?
Will my voorkom - net in jou agterplaas.
ohh wat gezellig bij jullie was ik er maar ---BIJ --- groetjes ab heino zaandam holland
Ab Heino, “ orals waar jy gaan in my land speel die Boere so, heel dikwels en orals, ek is bly U geniet ons tradisionele musiek”..... everywhere you go in my country there you will find the Boere play like this, often and everywhere , I am happy that you enjoy our traditional music.
Pragtig mense,
Ek sal by daai antie houd koop.Julle gaan te groot.🤪
Ek bring sommer SKOONMA....
Kom ons braai bring Sommer die boom 😂😂
Baknga...
Happy people and their music man
Where from?
South Africa
Traditional Afrikaner Boere-music.
Puik musiek kry nie beter nie
Mooi, julle mag maar.
Waar is julle....asb wys meer.....
Baknga...