Namakwaland Settees

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 19 ต.ค. 2024
  • Boeremusiek

ความคิดเห็น • 47

  • @chrisk4673
    @chrisk4673 8 หลายเดือนก่อน +8

    Net groot dankbaarheid..topklas musiek..

  • @jolenelinderd5656
    @jolenelinderd5656 11 หลายเดือนก่อน +5

    Is darem waar die beste musiek ooit ek is n namakwalander groot geword by die radio elke saterdag

  • @christiehorn7977
    @christiehorn7977 ปีที่แล้ว +8

    Lekker by darem lekker. Pragtig gespeel

  • @louisjordaan8266
    @louisjordaan8266 ปีที่แล้ว +4

    Bly maar mooi.

  • @LammieViljoen
    @LammieViljoen 5 หลายเดือนก่อน +3

    Top Boere'kultuur musiek, Lammie Viljoen van Brits DeKroon

  • @SydneyAckerman-w1z
    @SydneyAckerman-w1z ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi dit is mos boere musiek op sy beste.❤❤❤

  • @riagouws3211
    @riagouws3211 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig Boeremusiek is altyd mooi en maak my dag Ria❤

  • @solliedeklerk5873
    @solliedeklerk5873 ปีที่แล้ว +4

    Pragtige boeremusiek wat gespeel word

  • @sheilarossouw2107
    @sheilarossouw2107 ปีที่แล้ว +4

    Ag tog so lekker baie mooi

  • @michelleterblanche5636
    @michelleterblanche5636 9 หลายเดือนก่อน +4

    Mooi mooi😊

  • @hannesmyburgh8738
    @hannesmyburgh8738 3 ปีที่แล้ว +7

    Baie goed die beste weergawe van die nommer wat ek al gehoor het

  • @annatjieprinsloo1427
    @annatjieprinsloo1427 4 ปีที่แล้ว +9

    Die beste vir is maar Boeremusiek! Dankie Bert jy mag maar speel!

  • @hannahunderhay8642
    @hannahunderhay8642 3 ปีที่แล้ว +5

    Ai-jai-jai. Kielie daai konsertina. Klink so mooi. Dankie dat julle deel. 😃

  • @dennisklopper1818
    @dennisklopper1818 3 ปีที่แล้ว +10

    Reminds me of my Oupa on the farm at Brits all those 65 years ago.
    I live in NZ now, oh how I miss 🇿🇦 it's culture and ALL it's people.
    Ai , ek verlang ❤️

  • @freddiegeyser6534
    @freddiegeyser6534 ปีที่แล้ว +3

    GO BOKKE !!!

  • @JohanJoosteMusiek
    @JohanJoosteMusiek 3 ปีที่แล้ว +5

    Baie mooi met goeie kwaliteit.

  • @lee-zaansnoer4036
    @lee-zaansnoer4036 4 ปีที่แล้ว +6

    Baie baie mooi dankie Bert

  • @LorraineGeldenhuys-d8k
    @LorraineGeldenhuys-d8k 4 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi musiek hou so aan dit maak n' mens se vrydag ek is engels hou van boere musiek 😊

  • @whitehawk68
    @whitehawk68 ปีที่แล้ว +2

    Very nice but completely different technique to learn ....

  • @lucasjvanvuuren5745
    @lucasjvanvuuren5745 4 ปีที่แล้ว +5

    Lekker man. 👍 kap dit uit!!

  • @hendrikdebruin4012
    @hendrikdebruin4012 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ai waar is ons nasie nou? Versprei soos kaf in die wind. PSALMS 35:5
    Laat hulle word soos kaf voor die wind, terwyl die Engel van die HERE hulle wegstoot.

  • @rynokruger1227
    @rynokruger1227 3 ปีที่แล้ว +6

    Baie mooi, love dit!

  • @ChrisPieters-pz6rj
    @ChrisPieters-pz6rj ปีที่แล้ว +1

    👌❤️pragtig is Mal daar oor dankie

  • @irenevantonder3391
    @irenevantonder3391 3 ปีที่แล้ว +3

    Love dit!!!! Die beste!!!

  • @Idolindo
    @Idolindo 4 ปีที่แล้ว +7

    Muito bom! adorei esse estilo de música

  • @karinvantubbergh3418
    @karinvantubbergh3418 3 ปีที่แล้ว +4

    Sjoe man, hoe verlang ek nou! Dis mos my wêreld daardie!

  • @iwansteffens4921
    @iwansteffens4921 4 ปีที่แล้ว +4

    Kry sooooo lekker in my binneste in!!!

  • @luziadacunha7891
    @luziadacunha7891 ปีที่แล้ว +3

    Gostei muito

  • @kotzelouw5146
    @kotzelouw5146 4 ปีที่แล้ว +3

    Ai hoe verlang ek nou na die Namakwaland!!! Pragtig!!!

  • @jaapterblanche8896
    @jaapterblanche8896 3 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi

  • @valborchardt3596
    @valborchardt3596 2 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekind. Dankie.

  • @heystekvanrooyen4725
    @heystekvanrooyen4725 10 หลายเดือนก่อน +3

    Pragtig

  • @ronnieurquhart21
    @ronnieurquhart21 3 ปีที่แล้ว +4

    Kyk uit die boonste rak!!

  • @andrelemmerafrika9060
    @andrelemmerafrika9060 ปีที่แล้ว +1

  • @miemiemaritz1488
    @miemiemaritz1488 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig!!

  • @benkotze5893
    @benkotze5893 3 ปีที่แล้ว +2

    Regte egte namakwalands

  • @hermangroenewald1360
    @hermangroenewald1360 ปีที่แล้ว +2

    YES

  • @louisfourie7756
    @louisfourie7756 ปีที่แล้ว +1

    Dankie tog

  • @coeniegroenewald467
    @coeniegroenewald467 4 ปีที่แล้ว +3

    Sit kerels

    • @greentyre2514
      @greentyre2514 3 ปีที่แล้ว +4

      NEEEEEEE, lig julle agterente, laat daardie voete skoffel en maak 'n draai!!!!

  • @michrisvanrensburg3896
    @michrisvanrensburg3896 4 หลายเดือนก่อน

    Japie

  • @elsagreeff8845
    @elsagreeff8845 4 หลายเดือนก่อน

    Sjoe Bert laat n mens verlang. Jy mag maar speel.

  • @willemhoffmann3226
    @willemhoffmann3226 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig