Tannie Lea: My Lyfie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ต.ค. 2024
  • Almal is uniek en perfek geskape.
    Kom saam op 'n opwindende avontuur saam met Tannie Lea waar ons van kop tot tone leer oor ons lyfies.
    Ons ontmoet vir Bernard Beer, luister met ons ore na diere geluide, kyk na Suid Afrika se mooiste landskappe, oefen ons stem en leer oor ons woelige tong, oefen ons brein met flink dink speletjies en gebruik ons hande en voete om te dans.
    Pragtige prentjies, leersame liedjies en opvoedkundige materiaal vir alle ouderdomme.
    Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
    ko-fi.com/tann...
    🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
    Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
    Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
    Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
    Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
    Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
    Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
    Waardes en maniere.
    Bou selfvertroue en Speel.
    Kweek 'n liefde vir Afikaans.
    Volg Tannie Lea op
    TH-cam: Tannie Lea
    INSTAGRAM: tannie_lea
    FACEBOOK: Tannie Lea
    TIKTOK: tannielea
    Epos: tannie.lea.leer@gmail
    ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
    #afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel

ความคิดเห็น •