Slaaptyd | Afrika Diere
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 21 พ.ย. 2024
- Kom raak rustig voor bedtyd saam met Tannie Lea.
Afrika Diere:
Die son se laaste strale gooi 'n warm gloed oor die Afrika vlaktes, terwyl die wilde diere hul laaste take voltooi voordat hulle gaan slaap.
Onder die skitterende sterre van die Afrika nag, val elke wilde dier stadig in 'n diepe slaap. Met die geluide van die savanne wat stadig verswelg, lê die wilde diere en rus vir die nag, gereed om die volgende dag se avonture aan te pak.
Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
ko-fi.com/tann...
Welkom ouers, onderwysers, kleuters en peuters. Kom leer saam met Tannie Lea in Afrikaans.
Sing, dans, storietyd, musiek.
Skryf, rympies leer, spel en tel.
Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong.
Memoriseer, verbreed algemene kennis.
Waardes en maniere.
Bou selfvertroue en speel.
Kweek 'n liefde vir Afrikaans.
Volg tannie Lea op:
TH-cam: Tannie Lea
INSTAGRAM: tannie_lea
FACEBOOK: tannie.lea.leer
TIKTOK: Tannielea
EPOS: tannie.lea.leer@gmail.com
Onthou asb om te "like" en te "subscribe".
#slaapmusiek #slaaptydstories #slaap