Tannie Lea: Ruimte

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 14 ธ.ค. 2023
  • Die ruimte is enorm, asemrowend en baie interessant.
    Kom saam op 'n opwindende avontuur saam met Tannie Lea waar ons in 'n vuurpyl ry en die ruimte van naby gaan bekyk
    Ons ontmoet 'n slim ruimte robot, dans saam met marsmannetjies, leer oor die sonnestelsel, memoriseer die planete en speel nog 'n populêre flink dink episode om.ons kennis te toets.
    Pragtige prentjies, leersame liedjies en opvoedkundige materiaal vir alle ouderdomme.
    Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
    ko-fi.com/tann...
    Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
    Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
    Sing, Dans, Storietyd, Musiek.
    Skryf, Rympies leer, Spel en Tel.
    Lees, Bevorder woordeskat, Oefen die tong.
    Memoriseer, Verbreed algemene kennis.
    Waardes en maniere.
    Bou selfvertroue en Speel.
    Kweek 'n liefde vir Afikaans.
    Volg Tannie Lea op
    TH-cam: Tannie Lea
    INSTAGRAM: tannie_lea
    FACEBOOK: Tannie Lea
    TIKTOK: tannielea
    Epos: tannie.lea.leer@gmail
    ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel
    #afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel

ความคิดเห็น •