Tannie Lea
Tannie Lea
  • 21
  • 314 781
Die Wiele van die Bus
Die Wiele van die Bus is 'n prettige Afrikaanse weergawe van die gewilde kinderwysie. Kom ry en sing saam met Tannie Lea!
ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel.
Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by:
ko-fi.com/tannielea
🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig
Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters!
Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans!
Sing, dans, storietyd, musiek.
Skryf, rympies leer, spel en tel.
Lees, bevorder woordeskat en oefen die tong.
Memoriseer, verbreed algemene kennis, waardes en maniere.
Bou selfvertroue en speel.
Kweek 'n liefde vir Afikaans!
Volg Tannie Lea op:
TH-cam: Tannie Lea
INSTAGRAM: tannie_lea
tannie_lea?igsh...
FACEBOOK: Tannie Lea
/ tannie.lea.l. .
TIKTOK: tannielea
/ tannielealeer. .
Epos: tannie.lea.leer@gmail.com
#afrikaans #kleuters #opvoedkundig #leer #afrikaanseliedjies #tannie_lea #leerenspeel
มุมมอง: 2 287

วีดีโอ

Boer Stefanus
มุมมอง 992หลายเดือนก่อน
Kom identifiseer die plaasdiere in hierdie lekke liedjie! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid...
Daan Daan die brandweerman
มุมมอง 2.7Kหลายเดือนก่อน
Kom sing en blus vure saam met Daan Daan die brandweerman en die brandweervrou! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n ...
Bouer Ben
มุมมอง 1.7Kหลายเดือนก่อน
Kom sing en bou saam met Bouer Ben! ‘n Oorspronklike Tannie Lea liedjie. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie...
Beroepe - Tannie Lea besoek Beroepeland!
มุมมอง 18K2 หลายเดือนก่อน
KoueKoffieBoeke & TinyTreeToys: KoueKoffieBoeke bied uitgekose, gekategoriseerde, splinternuwe boeke teen ’n bekostigbare prys, afgelewer op jou voorstoep. Gebruik die promo kode "TannieLea" en kry 10% afslag op jou totale mandjie. Die aanbieding geld slegs vir eenmalige gebruik en verval op 18 September 2025. kouekoffieboeke.co.za/ TinyTreeToys bied opvoedkundige speelgoed wat jou kind se ontw...
Slaaptyd | Plaasdiere
มุมมอง 9K6 หลายเดือนก่อน
Kom raak rustig voor bedtyd saam met Tannie Lea. Plaasdiere: Die son se strale val die laaste keer op die plaas na 'n lang dag se werk. Ontmoet al die plaasdiere, leer meer oor hul take op die plaas en groet die diere voor hulle gaan slaap. Rustige slaaptyd stories met ekstra musiek om rustig aan die slaap te raak. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of...
Slaaptyd | Afrika Diere
มุมมอง 6K7 หลายเดือนก่อน
Kom raak rustig voor bedtyd saam met Tannie Lea. Afrika Diere: Die son se laaste strale gooi 'n warm gloed oor die Afrika vlaktes, terwyl die wilde diere hul laaste take voltooi voordat hulle gaan slaap. Onder die skitterende sterre van die Afrika nag, val elke wilde dier stadig in 'n diepe slaap. Met die geluide van die savanne wat stadig verswelg, lê die wilde diere en rus vir die nag, gereed...
5 Eendjies | Afrikaans Liedjie | Leer om te tel
มุมมอง 6K7 หลายเดือนก่อน
Tannie Lea sing 5 Klein Eendjies! Kom sing saam en leer om te tel. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of wo...
Alfabet en Klanke | Leer om te Praat en Skryf
มุมมอง 46K7 หลายเดือนก่อน
Die Alfabet en Klanke Ons leer die hele alfabet en klanke! Ons speel, spel, sing en dans! Ons ontmoet vir Eikie die uil, sien 'n walvis in Tannie Lea se duikboot en kuier in Ysland. Ons oefen hoe om klanke uit te ken en om letters te skryf. Ons speel klavier, kitaar en xilofoon en dans saam met Quinton. Pragtige prentjies, lekker liedjies, en opvoedkundige materiaal. Indien jy Tannie Lea videos...
Tannie Lea: Musiek Samestelling
มุมมอง 26Kปีที่แล้ว
‘n Samestelling van die liedjies in episodes- My Lyfie, Roetine en Ruimte. Kop, Skouers Knieё en Tone Aerobics My Lyfie Eet Jou Pap Tandjies Borsel Vuurpyl Ry Marsman Planete ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te st...
Tannie Lea: Planete Liedjie
มุมมอง 8Kปีที่แล้ว
Tannie Lea leer ons van al die planete! Kom sing saam en leer ken al 8 planete in ons sonnestelsel. ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en te ontwikkel. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil onde...
Tannie Lea: Marsman Liedjie
มุมมอง 3.3Kปีที่แล้ว
Hier is ‘n prettige liedjie oor ‘n buitenaardse vriend, die Marsman. Hierdie liedjie prikkel nie net die verbeelding nie, maar is ook uiters vermaaklik. Sing en dans saam! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse in noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimu...
Tannie Lea: Vuurpyl Ry Liedjie
มุมมอง 6Kปีที่แล้ว
Tannie Lea nooi alle maatjies uit om saam te kom vuurplyl ry in die groot oop ruimte. Kom sing en dans saam op 'n verbeeldingsreis hoog bo die bome en wolke verby! ASSEBLIEF Like en Subscribe sodat ons sommer baie episodes kan uitbring sodat ons kinders kan groei in Afrikaans. Ons lesse is noukeurig uitgewerk om kinders op 'n spontane manier, optimaal oor die ouderdoms spektrum te stimuleer en ...
Tannie Lea: Tandjies Borsel Liedjie
มุมมอง 16Kปีที่แล้ว
'n Aansteeklike melodie wat jou kleintjies sal laat dans terwyl hulle leer hoe om hul tande te borsel. Hierdie liedjie is nie net vermaaklik nie, maar ook 'n opvoedkundige geleentheid om 'n gesonde tandesorg-roetine te kweek. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onder...
Tannie Lea: Eet Jou Pap Liedjie
มุมมอง 7Kปีที่แล้ว
'n Gesonde ontbyt is belangrik. Dit gee ons energie vir die dag en hou ons lyfies gesond. Sing sommer die liedjie saam elke oggend met ontbyt. Indien jy Tannie Lea videos geniet en ons wil ondersteun, maak asb 'n donasie of word 'n lid by: ko-fi.com/tannielea 🌟Meer oor Tannie Lea: Opvoedkundig Welkom ouers, onderwysers, kinders, kleuters en peuters! Ons leer saam met Tannie Lea in Afrikaans! Si...
Tannie Lea: My Lyfie Liedjie
มุมมอง 3.7Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: My Lyfie Liedjie
Tannie Lea: Aerobics Liedjie
มุมมอง 6Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: Aerobics Liedjie
Tannie Lea: Kop, Skouers, Knieë en Tone Liedjie
มุมมอง 12Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: Kop, Skouers, Knieë en Tone Liedjie
Tannie Lea: My Lyfie
มุมมอง 81Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: My Lyfie
Tannie Lea: Roetine
มุมมอง 16Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: Roetine
Tannie Lea: Ruimte
มุมมอง 38Kปีที่แล้ว
Tannie Lea: Ruimte