@@rikivanderlinde3277 Dit is so waar wat jy se, en as Christinne het mens jou medemens lief.... Mens moet altyd jou medeburgers help. Geseende Kersfees en mag God jou en jou gesin altyd Ryklik seen. 🤗💙🙏👼
Halleluja. Ek her my dogter Michelle Mahon 2 jaar terug verloor aan die dood. Sy was 34 jaar oud. My seun is 34 jasr oud. Ek het n huis op sy erf laat bou. Nou is ek die slegste ma volgens hom. Ek sien nie my tweeling kleinkinders 5 jaar oud. Ek vra gie Here om in tr tree. Die Bybel se eer jou vader en jou moeder. Ons seun dkreeu en praat met kns asof ons honde is. Ek vra dat almal vir my ma van 80 jasr oud. Sy het beenmurg kanker. Bsie dankie. Prys die Here
Dankie, dankie HEER, dat ek U bloed oor my kon voel vloei gedurende U / my hand oplegging. Dit was n fantastiese gevoel. Soos U gefluister het, "Ek skenk my bloed om mense se lewens te red van hulle sondes". My sondes is dood. Ek het opgestaan as n nuwe mens, en leef van daardie dag ( 18 jaar gelede ) voluit vir Jesus Christus / Skepper. DANKIE, DANKIE, DANKIE !!!!!!!!. Met baie liefde.
Ek glo in God en in Sy Woord Amen Dankie Suid Afrika Dankie julle Mag ons n ongelooflike Kerstyd geniet in hierdie jaar! Dankie Dankie my Grote God U wat nog altyd met ons volk was!
AMEN....ek kon Hom ÁBSOLUUT OM my voel tydens dié lied by my pappa se begrafnis en wou my hande in die lug steek soos by ander geleenthede maar was te skaam wat die mense van my sou sê...ek is maar 'n lafaard.....
What a wonderful song , it's truly inspiring and enlightening our hearts ❤️ and minds-Anacleto De Souza of Soncrem Shiroda Ponda Goa-India, thanks a million for keeping us updated and continue to entertain us.
Hallelujah. Loof en prys die Almagtige Vader vir al Sy liefde en geduld met die mensdom. Mag God julle almal wat geantwoord het seën met baie seëninge. Dankie Jesus dat U ons almal lief het, want U is liefde. Amen. ❤💕🛐✝️🕎
maak nie saak van die sondes nie.. die TREFFER maak seker dat almal glo!!!!!! die here is goed en niks minder om voor dankbaar te wees o grote heer!!!!
"Kom leef in die oorwinning van sy Woord wat ewig staan!" DIT - sy Woord; die skrif; Jesus Christus - is alleen waarop ons kan roem en hoop. Ere aan onse ewige en onveranderlike God.
AMEN, Prys ons Grote GOD! Julle doen dit wonderlik en met Totale oortuiging! Ek luister gereeld daarna. In my testament gevra dat hulle die weergawe van julle op my begrafnis speel. Dankie Prys die Here!
WOW…WOW… Ek my moeder vandag 1 jaar terug verloor… dis moeilik maar met die krag van die Here sal hy saam my die pad loop… Nou die dag op hierdie video afgekom (glo met n doel) Ek kan nie genoeg kry van die liedjes nie…voel die Here praat met my… ek vandag nogals gebreuk maar sal hier deur kom met die krag van die Here. LOOF HOM..PRYS HOM !!
Sit is my neef wat sing Martin van Tonder. My dogter is twee jaar oolede. So mis haar verskriklik. St het 5 keer hartstilstand gehad en as die lied spell. Huil so. St was nooit na n kardioloog green nie. EUGENE PHILLIP LABUSCHAGNE GOD SLAAP NIE.
Hy sal kom op die wolke ja dis seker elke menslike oog sal hom sie saam met hom bring hy ook die verlosing vir die wat hom in gees en whaarheid die O Jesus my heilad kom reinig my hart en my siel sodat warneer uu kom op die wolke ek gereed vir uu bruilof sal wees. Maak seker jou sake is reg met Jesus want daar is nie baie tuid oor nie maak seker jou sake is reg om ons nuwe koning te ondmoet!
Wie ookal hier lees: Jy is wonderlik perfek geskape deur God....Mag God jou en jou familie altyd mooi oppas en veilig hou.... ❤
Ons besef nie hoe belangrik mense vir ons is tot dit kom by hierdie dinge nie ...
Dan besef n mens wat medeburgers vir mekaar beteken
😏🤗😊👍👌
@@rikivanderlinde3277 Dit is so waar wat jy se, en as Christinne het mens jou medemens lief.... Mens moet altyd jou medeburgers help. Geseende Kersfees en mag God jou en jou gesin altyd Ryklik seen. 🤗💙🙏👼
Dankie dankie vir julle ons God is ons redder
@@montybooysen7307 Amen 🙏
Dankie, maar my seer word nie weg geneem. Hoe bid ek vir dit?
hoe lekker is dit om ons HERE kan Dien in Afrikaans baie dankie
Lekker om 'n Christen te wees, te glo, en te vertrou! En dit alles te deel met mense om te sien en oortuig te word! Dis vir EWIG!!
There is nothing better in the the world than to be a born again Christian ❤️
Hoe lieflik om 'n ALMAGTIGE GOD in so 'n mooi taal te loof en prys!
Amen....
Amen... Loof die ALMAGTIGE GOD vir ewig en ewig...!!!
Halleluja. Ek her my dogter Michelle Mahon 2 jaar terug verloor aan die dood. Sy was 34 jaar oud. My seun is 34 jasr oud. Ek het n huis op sy erf laat bou. Nou is ek die slegste ma volgens hom. Ek sien nie my tweeling kleinkinders 5 jaar oud. Ek vra gie Here om in tr tree. Die Bybel se eer jou vader en jou moeder. Ons seun dkreeu en praat met kns asof ons honde is. Ek vra dat almal vir my ma van 80 jasr oud. Sy het beenmurg kanker. Bsie dankie. Prys die Here
Dankie, dankie HEER, dat ek U bloed oor my kon voel vloei gedurende U / my hand oplegging. Dit was n fantastiese gevoel.
Soos U gefluister het, "Ek skenk my bloed om mense se lewens te red van hulle sondes".
My sondes is dood. Ek het opgestaan as n nuwe mens, en leef van daardie dag ( 18 jaar gelede ) voluit vir Jesus Christus / Skepper.
DANKIE, DANKIE, DANKIE !!!!!!!!. Met baie liefde.
Well keep finding me here and I'm a Brit
God bless You BRIT
Mooi is dit Afrikaans heerlijk om mee te zingen God zegene jullie .
GOD is in beheer aan Hom al die eer ❤❤
Yes I agree with you,as so many people are from South Africa 🌍, close to Dutch language ❤
Ek loof en prys God elke dag. Ek juig, my Redder en my God. U naam is GROOT. Dankie my Abba Vader.
Ek glo in God en in Sy Woord
Amen
Dankie Suid Afrika
Dankie julle
Mag ons n ongelooflike Kerstyd geniet in hierdie jaar!
Dankie Dankie my Grote God U wat nog altyd met ons volk was!
Hallelujah hoe winderlik om weet dit in Afrikaans te hoor ❤
Ek het U lief Here....... Ds sooooooooo leker om d Here te dien❤🙏
Prachtig zoals jullie dit zingen en fijn om te weten dat er in het voor ons verre zuid afrika zoveel mensen zijn di op dezemanier hun geloof uitdragen
Yes agree, Afrikaans is a beautiful language to speak 🗣️ very close to Dutch language ❤
hallelujah Lord Jesus Christ this is beautiful I don't understand a word but the name of Jesus is all I need to praise hear and Worship!
Mannemoed! Dit is nou 'n lekker geestelike bederf in my taal. Hallelujah!
Jy weet dan! Lekker om die groot prysing in ons taal te hoor!
Mooiste geestelike lied.🙏
Nu
66666666⅚⅞
So mooi Prys ons God met ons heele lewe uit ons hart
God is groot!!!Dankie o grote God!!
This is absolutely brilliant. Ek is trots dat die jongmense nie skaam is om te belei Jesus is KONING.
En die enigste Koning.
Dis fantasties dat die LIG bly voort leef, deur al die eeue en geslagte!!
@@chrisroelvert3674 🥰
Yes
Beautiful rendition Jesus is Lord
HOE GROOT IS U HERE.. ONEINDIG.! ❤️
So oneindig pragtag is jul sang... Dankie.!
Just the song I was singing the other day .don't understand the language but know the song.beautiful..God bless
God is good. Glory glory hallelujah...
The language is Afrikaans
Also the most beautiful language with strong beautiful people.
Grace and Peace in Jesus from your brothers and sisters in America! Very uplifting!
Absolutely. God bless America from South Africa
Love from South Africa 🇿🇦 ❤️
Halleluja, ek hef my hande op na Bo. Sy woord staan vir ewig, Amen
AMEN....ek kon Hom ÁBSOLUUT OM my voel tydens dié lied by my pappa se begrafnis en wou my hande in die lug steek soos by ander geleenthede maar was te skaam wat die mense van my sou sê...ek is maar 'n lafaard.....
Bid asb vir my en my man en famille......
Hoe gaan dit nou?
Hoe groot is u, Halleluja.
Loof Hom, prys hom!!
Ek kan nie genoeg hierna luistrr
Amen & Amen
What a wonderful song , it's truly inspiring and enlightening our hearts ❤️ and minds-Anacleto De Souza of Soncrem Shiroda Ponda Goa-India, thanks a million for keeping us updated and continue to entertain us.
So mooi
DANKIE HOU HOOG ONS VADER SE NAAM
HALLELUJAH PRYS SY NAAM 🙏🏻🙏🏻
I can’t understand hardly a word of what he is singing but what a happy song m makes you feel good inside…the seventy eight year old mad pom
Amen Thank you God for my miracles and blessings. I believe in God and Jesus with all my heart. I love God with and Jesus with all my heart.
Pragtig!! Loof JESUS HY IS Ń LEWENDE GOD!!! AMEN
Amen!
Hy is Almagtig. Hy is ons God wat vir ons die oorwinnings gee!!!
God is groot ek prys Hom elke dag Amen 🙏🙏
ABSOLUTELY Beautiful. I don't speak the language, but I love it. My heart knows what it means, thank you
Hallelujah. Loof en prys die Almagtige Vader vir al Sy liefde en geduld met die mensdom. Mag God julle almal wat geantwoord het seën met baie seëninge. Dankie Jesus dat U ons almal lief het, want U is liefde. Amen. ❤💕🛐✝️🕎
Wonderlik is God ons Vader en Heer ...
🤗😍😋😊☄
Die is die beste weergawe wat ek al ooit gehoor het van die lied! 🔥 🔥 🔥 Ek is ongelooflik geseënd 🙌🏽
@ilanavonronge7166e
maak nie saak van die sondes nie.. die TREFFER maak seker dat almal glo!!!!!! die here is goed en niks minder om voor dankbaar te wees o grote heer!!!!
My Beloved Sisters and Brothers , sang very well , keep up, thanks a million , good night.
Geweldig, we kwamen ze toevallig tegen op youtube en zijn meteen weg van ze! Geweldige worship band. Prijs de Here🙏
9pm
Die Lied gee my hoedervleis hoe groot is ons koning wat hemel en aarde gemaak het AMEN
Fantasties so perfek gesing! Tref diep en salig. God seën julle met tonne seëninge elke dag!
One of my most favourite worship songs💖
Amen, Hy is al wat ons almal kan help
Ai hoe wonderlik om Jesus te dien Kom ons gee Jesus al die eer want Hy is Koning en Hy regeer Amen xx
Ek kan nie genoeg hierna kyk nie..... Seën vir julle!
Amen , Jesus Christus is die Koning. Kom ons versprei die goeie nuus!
"Kom leef in die oorwinning van sy Woord wat ewig staan!" DIT - sy Woord; die skrif; Jesus Christus - is alleen waarop ons kan roem en hoop. Ere aan onse ewige en onveranderlike God.
Fantastiese lied om Sy oorwinning te besing. Halleluja.
Wat 'n lied.... Almagtig Groot.. Almagtig Mooi... Hoe GROOT en Oneindig GROOT is GOD.... HALLELUJA 🙌🙌🙌🙌
AMEN, Prys ons Grote GOD! Julle doen dit wonderlik en met Totale oortuiging! Ek luister gereeld daarna. In my testament gevra dat hulle die weergawe van julle op my begrafnis speel. Dankie Prys die Here!
WOW…WOW…
Ek my moeder vandag 1 jaar terug verloor… dis moeilik maar met die krag van die Here sal hy saam my die pad loop…
Nou die dag op hierdie video afgekom (glo met n doel)
Ek kan nie genoeg kry van die liedjes nie…voel die Here praat met my… ek vandag nogals gebreuk maar sal hier deur kom met die krag van die Here.
LOOF HOM..PRYS HOM !!
Wow!Net wat ek nou nodig gehad het...dit was nou wonderlik😇
Hy is Koning van alle konings! Dankie Here vir U genade!
Loof en Prys Hom!!!! Loof Hom !!! Loof my Jesus Christus !!! Amen en amen
Leef in en deur God Hy is ons Redder en ons Koning Jesus.Amen.Leonic en Johanna
Wat n lied....pragtig....om die allehoogste so te eer....wat n gevoel
as die lied gesing word....MAGTIG GROOT....KRAGTIG.
Pragtig in woorde, geloof en uitvoering.
Loof Jesus ten alle tye.Amen.
YAHVAHSHUA SE GENADE IS met elkeen wat In Hom Glo en Wedergebore is In Die NAAM van YAHVAHSHUA Laat-Dít-Só-Wees HalleluYAH 🙌🏻 Seëninge vir elkeen
This is brilliant, so much needed right now in our country!
The world. Listening from Belgium
Awesome!!!!!.... Dankie Jesus vir die oorwinning....🙏
Love this awesome
Dit is wonderlik om 08:00 so 'n wonderlike lofprysing te kan luister en saam te sing dankie
Amazing version! Wow! Praise God!
Loof en prys ons GROOT GOD! AMEN
hier sit ek vanaan em dink aan my oorlede broer. as ek net weer die song kon hoor en dans en jig sonder trane van hartseer sou ek heel aand dand
Fantasties!! Hallelujah., loof Hom prys Hom
Amen❣
Yahweh/Yashua bo ALLES en ALMAL!
HY het reeds Oorwin!
🙏🏻❤️💪🏼❤️🙏🏻💪🏼❤️💯🎉
Naranatha
Amen wens ek was daar
Dankie julle vir die🙏🏾Mag God almal seën wat die bookskap leef😻❤
Amen
Dankie Jesus 4 Febuary 2023
Loof HOM prys HOM, want sy woord sal ewig staan ----- love it
You just gave me goosebumps by singing this. 💜
My savior and my GOD❤
Hierdie lied vat my elke keer
Loof die Here!!
Kan nie verstaan dat daar "duime ondertoe" kan wees nie!!
Sit is my neef wat sing Martin van Tonder. My dogter is twee jaar oolede. So mis haar verskriklik. St het 5 keer hartstilstand gehad en as die lied spell. Huil so. St was nooit na n kardioloog green nie. EUGENE PHILLIP LABUSCHAGNE GOD SLAAP NIE.
Pragtig.Pragtig.
Baie dankie.Mag ons altyd Die Here So Loof en Prys.Hy is Koning van alle Konings🙏
Soooo mooi
Dankie
Ek love dit
Loof U my Grote Vader
🤗😋😊☄👌👍
Hierdie is detnitief n pierneef song mhwa vir JESUS hy bly my PappAs.
Glory Glory Hallelujah. Then sings my God to thee. Beautiful
Een van die mooiste Christelike liedtjie. Wow ❤❤❤
Hy’s die Rots wat ewig staan! In Afrikaans, my moedertaal, sing ek onbeskaamd hier in Wisconsin, VSA.
Wat n wonderlike "song"!!🙏Dankie Here dat jy so mooi vir my sorg!!😁🙏👼😘
Omw julle is fantasties 👌🏻🙏🏻🙏🏻 God seen ❤️
aleluia!!... Glória!... Glória!!!....venha SENHOR JESUS!!....ITU SP BRAZIL...
Hy sal kom op die wolke ja dis seker elke menslike oog sal hom sie saam met hom bring hy ook die verlosing vir die wat hom in gees en whaarheid die O Jesus my heilad kom reinig my hart en my siel sodat warneer uu kom op die wolke ek gereed vir uu bruilof sal wees. Maak seker jou sake is reg met Jesus want daar is nie baie tuid oor nie maak seker jou sake is reg om ons nuwe koning te ondmoet!
GOD IS GROOT.
AMEN HY IS ONS VADER. ONS JUIG SY GROTE NAAM
All the glory goes to God 🙏
Musiek sal in die hemel regeer🙏
Ons dien n God van wonders 💓
Dankie vir musiek 👌
Mag ons SY oorwinning elke dag ervaar🙏
die HERE is goed vir ons almal. Amen
Ek loof God elke dag Hy is my redder❤🙏
Belfast Akademie Halls in the Monday Morning was different 😢♥️
En steeds juig my hart!!!! Loof Hom, prys Hom!!!!!
En steeds juig my hart!!!! My Koning ek is so lief vir U!!!
Dit is een van die mooiste afrikaanse geestlyke liedjies.
Amen!!🙏🙏 Dankie vir mooi boodskap!! Dankie Here dat U vir my en my kinders so goed is!!🙏
❤ HOE GROOT IS U. ONS HOU SY NAAM HOOG.
Kan jul my add ASB dis wonderlik Om Afrikaans te h'e.Halleluja.Marie Brown.
Awesome daar Is nie genoeg woorde Om GOD se. Liefde the beskryf
Julle is pragtig en sing so mooi Amen