Ruhan du Toit - Stockholm Sindroom (Lirieke Video)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 20 ก.ค. 2023
  • Luister/Koop 'Stockholm Sindroom' hier:
    RuhanduToit.lnk.to/StockholmS...
    Volg Ruhan du Toit op sosiale media:
    Facebook: RuhanduToitt...
    Instagram: ruhandutoitt?ig...
    TikTok: www.tiktok.com/@ruhandutoit?_...
    ____________________________________
    Lirieke:
    My trane wil val
    Ek hou hul in toom
    Al het jy my so seer gemaak
    Dis Stockholm sindroom
    My hande was vas
    Aan toue gebind
    Maar ek was so gewoond daaraan
    Die liefde is blind
    En ek wil jou nie mis nie
    Ek kan nie help nie
    Ek weet ons moes nie wees nie
    Dis amper elfuur
    Ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
    My toegesluit in donker na jy alles gekry het
    En ek wil jou nie mis nie
    Kan dit nie keer nie
    Hoe was ek nie bewus nie
    Ek wou nie leer nie
    En sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
    Maar jy het nog die sleutel
    Wanneer laat jy my uit?
    Jys oral om my
    En in elke droom
    Hoe maak ek om jou te vergeet?
    Dis Stockholm sindroom
    My mure bly hoog
    As iemand probeer
    En naby aan die bokant kom
    Dan breek jy die leer
    En ek wil jou nie mis nie
    Ek kan nie help nie
    Ek weet ons moes nie wees nie
    Dis amper elfuur
    Ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
    My toegesluit in donker na jy alles gekry het
    En ek wil jou nie mis nie
    Kan dit nie keer nie
    Hoe was ek nie bewus nie
    Ek wou nie leer nie
    En sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
    Maar jy het nog die sleutel
    Wanneer laat jy my uit?
    Ooh hoo
    Wanneer laat jy my uit
    Ooh ooh ooh ooh
    My trane wil val
    Ek hou hul in toom
    Al het jy my so seer gemaak
    Dis Stockholm sindroom
    En ek wil jou nie mis nie
    Ek kan nie help nie
    Ek weet ons moes nie wees nie
    Dis amper elfuur
    Ek kan nie ophou dink aan hoe jou woorde verly het
    My toegesluit in donker na jy alles gekry het
    En ek wil jou nie mis nie
    Kan dit nie keer nie
    Hoe was ek nie bewus nie
    Wou nie leer nie
    En sonder dat ek weet het jy die deure gesluit
    Maar jy het nog die sleutel
    Wanneer laat jy my uit?
    Wanneer laat jy my uit?
  • เพลง

ความคิดเห็น • 34

  • @williamdejager
    @williamdejager 3 หลายเดือนก่อน

    Hou baie van sy musiek.wees geseend

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 11 หลายเดือนก่อน +8

    Sy stem sal herkenbaar bly tussen al die massas! Ruhan du Toit is maarnet "ONE OF A KIND"🥳♥️😎✌️🎵

  • @wilnarossouw2908
    @wilnarossouw2908 11 หลายเดือนก่อน +4

    Ek KAN NIE genoeg kry van #StockholmSindroom liedjie nie 😍😍😍😍😍😍😍

    • @odileterreau7294
      @odileterreau7294 11 หลายเดือนก่อน

      Dommage je ne comprends pas les paroles, mais j aime beaucoup sa voix. Un bonjour du Québec Canada

  • @edithjoubert4876
    @edithjoubert4876 11 หลายเดือนก่อน +4

    Your voice and presentation beautiful. Keep going Ruhan you have what it takes. Magic!!

  • @ES-uf7zp
    @ES-uf7zp หลายเดือนก่อน

    I didn’t understand a word sang…… but what a beautiful voice and song!

  • @rosemariefriske2767
    @rosemariefriske2767 11 หลายเดือนก่อน +1

    Was für ein wunderschöner Song 🫶

  • @aninasteyn5089
    @aninasteyn5089 11 หลายเดือนก่อน +1

    Nice song spelfout in die lirieke

  • @sharonrandall7725
    @sharonrandall7725 10 หลายเดือนก่อน +1

    Ag my mens jy is net fantastiese sanger met n wonderlike stem❤

  • @MovieTrailers589
    @MovieTrailers589 11 หลายเดือนก่อน +2

    Beautiful song ! Bravo Ruhan !

  • @helgabrueggemann7283
    @helgabrueggemann7283 10 หลายเดือนก่อน

    So einen geilen Sänger schon lange nicht mehr gehört 😄

  • @user-gz1wh5jm8r
    @user-gz1wh5jm8r 4 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi liedjie 👌💯🥰🥰🥰

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 8 หลายเดือนก่อน

    My beste liedtjie op die oomblik .

  • @chanelsteyn966
    @chanelsteyn966 10 หลายเดือนก่อน

    Dis DIE MOOISTE song!!!!;

  • @louisedejager3912
    @louisedejager3912 11 หลายเดือนก่อน +1

    Baie dankie Vir die lerieke, hierdie liedjie is sooo mooi.

  • @adriaanlubbe8252
    @adriaanlubbe8252 11 หลายเดือนก่อน +1

    Mooi song met sterk woorde

  • @LiandrieMunro177
    @LiandrieMunro177 9 หลายเดือนก่อน

    Dit is een van my gesturing liedjie. Dit is ook die heel tyd in my kop ek Kan dit nie uit kry nie. Ek love jou musik en vir jou. 🧡🤍🤎🖤💗💕💞💚💜💛❣️💙💖❤️💓😍

  • @natquinn7750
    @natquinn7750 10 หลายเดือนก่อน

    wow.....amazing Lied....

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4k 10 หลายเดือนก่อน

    So bitter mooi liedtjie🎉🎉🎉🎉🎉Dankie vir jou musiek .

  • @shalona1974sweden
    @shalona1974sweden 9 หลายเดือนก่อน

    My Favorite voice Ever! 😍 With Love from Sweden ❤

  • @user-tc8kk9pd7e
    @user-tc8kk9pd7e 11 หลายเดือนก่อน

    Love die song en Al die Ander

  • @chrisdorfling1555
    @chrisdorfling1555 11 หลายเดือนก่อน +1

    Pragtige woorde, goed gedoen ou maat.

  • @eveselinaf.2992
    @eveselinaf.2992 11 หลายเดือนก่อน

    Vielen lieben Dank ❤❤

  • @georgiahenstock5582
    @georgiahenstock5582 10 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi Ruhan. 🌟💐

  • @paulabangue8941
    @paulabangue8941 11 หลายเดือนก่อน

    Dis so mooi 😍

  • @sharonmeyer1083
    @sharonmeyer1083 10 หลายเดือนก่อน

    asemrowend mooi

  • @lalienel9306
    @lalienel9306 11 หลายเดือนก่อน

    Briljant❤

  • @roseboschilia3468
    @roseboschilia3468 11 หลายเดือนก่อน

    Bélissima, arrazou meu querido❤❤

  • @adrianaluncz9138
    @adrianaluncz9138 10 หลายเดือนก่อน +1

    A-SI VREA SA ASCULT UN CINTE CINTAT DE TINE IN LIMBA ROMINA 😊

  • @MariusOberholster
    @MariusOberholster 10 หลายเดือนก่อน +1

    Absolutely stunning! Het al gehoor iemand verwys na beauty and the beast ook in dieselfde, maar ek sal se syt net 'n beter attitude gehad, hehe. Hou aan om awesome musiek te maak! :D

  • @mtblover
    @mtblover 11 หลายเดือนก่อน

    👌👏👏👏

  • @hantieminnaar9927
    @hantieminnaar9927 11 หลายเดือนก่อน +1

    By beautiful verby. Kan nie ophou luister.

  • @elzabegeldenhuys1322
    @elzabegeldenhuys1322 11 หลายเดือนก่อน