@@ivanroux77 ek het baie passie vir Afrikaanse dans musiek, en het al songs begin skryf en wil graag he dit moet uitgebring word, waar begin ek? Ek wil graag by Rudi Claase uitkom maar ek het nie kontak besonderhede van hom nie.
I've been for 6 month in NL and I speak a little bit english...that makes it easyer to understand what u are singing about...like ur music ;-) regards from good old germany
Hi Phillip, Dankie vir die playlist ons luister graag 6 manne hier in Iowa USA maak ons sommer verlang na die huis tussen die sneeu met n hout vuurtjie.
my naam is SONZAÏ SAMUEL Ek woon in die Ivoorkus en ek het sopas hierdie taal ontdek en ek vind dit baie interessant en ek dink dat die hele Afrika dit moet verstaan om eenstemmigheid te bereik
Heyto patato! Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het. th-cam.com/video/ewturJ4r-YM/w-d-xo.html
Coenie hi, my naam is Franso du Toit. Ek het baie passie vir Afrikaanse musiek, dans musiek, ek is n groot aanhanger van Rudi Claase, hy is my rolmodel en wil graag by hom uitkom omdat ek begin musiek skryf het, asb as jy kan help sal dit wonderlik wees.
So cool my parents are from South Africa and we're going at the end of next year for Christmas time I'm so excited let's go on the plane next year❤🛫.
don't understand a word but what the hell afrikaans music is great keeps my day going and bring about that good mood
Thanks Nolwazi, really appreciate the support.
@@ivanroux77 you welcome
😂
@@ivanroux77 Hi Ivan, hou baie van jou musiek. Ek is REGTIG jou grootste fan.
@@ivanroux77 ek het baie passie vir Afrikaanse dans musiek, en het al songs begin skryf en wil graag he dit moet uitgebring word, waar begin ek?
Ek wil graag by Rudi Claase uitkom maar ek het nie kontak besonderhede van hom nie.
Vrek mooi liedjie Ivan. Mooi geskryf Gerhard Steyn
Ja laat ons vergeet van die donkerwereld....give us more ...Ivan...we love u
Die song skoffel darm al te lekker!!
Love this song, I'm starting to learn Afrikaans and listening to Afrikaans music is really helping. I have this playing my car :) Come to the UK Ivan!
cool man
I wonder why you should learn this language. By the way, have you learnt that?
ons doenit als vir LIEFDE jys my beauty en eks jo beast..quote of the year awesome song love it
Jy is n yster... love jou stem nog steeds! Awesome song... flippin cool ☆☆☆☆☆
Baie dankie Laura, dit beteken baie
i wish i understood Afrikaans language, is very beautiful lang7uage and their people
❤✌🎶💥
Ivan
Lekker man. #BringAltydDieHits!! Ja Hy Doen.
Ja! Baie lekker lied ❤❤
Dit is so osem ken nie ophou na dit luister nie
I've been for 6 month in NL and I speak a little bit english...that makes it easyer to understand what u are singing about...like ur music ;-) regards from good old germany
Hi Phillip,
Dankie vir die playlist ons luister graag 6 manne hier in Iowa USA maak ons sommer verlang na die huis tussen die sneeu met n hout vuurtjie.
Lekker om jonk te wees, gelukkig is ek al lankal gesettel, mooi ritmiese dans liedjie.... Hou so aan, jy gaan ver kom met jou songs, mooi so
Just love how Non-Inclusive this music video is!Its like a breath of fresh air!
My wedding opening Dance Song❤20023
Wow ek love sy songs veral die een 👌😘😍
AWESOME VIDEO en Song ivan roux Ek love die song.
Ek is lief vir jou en jou music is mooi😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😘😆
💙💙LOVE DI SONG😍😍
#KERSFADER 😍💙🎈
Love the music
Dis so awesome song Ivan!! Jy rock!!!
Love this song😍👍
Woohoo, thank you
Baby ek voel jou beat! Oh I love it
My end of the day song 😁👌
Hierdie is die beste song
Love this song ..... vul nog jonk
Great Music Video!!! 👌
Dis my nuwe gunstelling song❤❤❤😁
Jaaaa
Dis is my mothers wedding song ❤🎉
LOVE JOU MUSIEK Ivan Roux
😍😍😍
Lekker man
GENESIS 1
th-cam.com/video/KOHDbjRI8N0/w-d-xo.html
Ek love die song! Good job 👍
Baie dankie 🙏🏼
❤
Dis erg cool song en nog beter video! Great Ivan, love dit.
Hou baie van jou musiek
Ja nee Ek ook
Ek is mal oor die song jy rock ❤
Baie dankie ❤️
Ai... Jy is net great! Jy gaan nog so ver kom en dan is jy nog so plain en plat op die aarde! Baie mooi liedjie Ivan sien uit na nog soveel meer!, 😄😄😄
Love jjou song
Fantastiese "op-lig" liedjie. Maak mens lus vir dans soos op outydse skool-sokkies... those were the days en hierdie is die hede! Well done!
P9k
Beste misiek ooit
Voorspoedige nuwe jaar
Linda cancion
Superbbbbbbb
YES!
Love IT
Luv jou musiek❤
Xxhfgkfyppff
MAL MAL MAL MAL Vir Ivan Roux se songs....
Ivan j is so oulik so gou groot geword
love dit
Love die song en geniet die video net so baie....
😍😍😍😍😍😍😍😍😍
More songs come on
interesting language...
Nice nice music
Especially die een✨🙊💡
Cool
Awesome video😝
2019 was amazing
Crazy to see an all-white video set in Africa
I don't understand every single word, actually I don't really need to.. music is a universal language... maar ek se vir jou, hierdie hit rocks🔥
Wow that’s an awesome compliment, thanks so much 🙏🏼
Sit die song op Apple Music plz
Oulike song!
Love. Songs
Ek like jou misiek
Ek like jou misiek baie
Lekkerrrrr song!oops ❤
Lekker lietjie👍
Lekker Ivan hy skop hard!
Thanks pella. Waardeer.
Ek likes😁😁
@@ivanroux77 mooi song Ivan jy moet nog uit bring die een is die beste
@@ivanroux77 jy rock
Nise
ivan roux
Weiveld 💪
Ja ek is jou grotste fan
Best liekjie Hou so aan tjom
👍
wie is die gilr ? die blond ? haar naam ?
Lekker man. Somer hier is ons nou.
Not my language, but love the beat.
Umm lekker musiek video my tjom maak nog soo
Lekker buffalo met daai shooters....
my naam is SONZAÏ SAMUEL Ek woon in die Ivoorkus en ek het sopas hierdie taal ontdek en ek vind dit baie interessant en ek dink dat die hele Afrika dit moet verstaan om eenstemmigheid te bereik
Ivan jy mag maar jy is so sexy verby love jou songs dankie vir die song hou van hom dankie loves
Dit klink kwaai. Eerste keer wat ek na jou musiek luister. Hoop om nog baie te hoor. Sterkte hier uit Dubai uit....
Buffalo op daai een shooter!
Wie is die girl?
Baie buffalo's op hierdie video... Boys leer julle drink reels ;-)
afrikaan?
Deneke
Ek like jou want jy het my van
Renault Triber
Jy noem my n pizza?
🤣 as die skoen pas 🤷🏻♂️
@@IvanRouxGaming okay, ek voel jou beat😂
Dis so eenvoudig soos Klerksdorp, ja Klerksdorp. Klomp clowns wat dink dis WWE.
Heyto patato!
Ek vat 'n vet kans om hierdie te doen, maar as jy verveeld en lus is vir nog Afrikaanse musiek, luister asb die liedjie wat ek vir my wyfie geskryf en gesing het voordat ons verloof geraak het.
th-cam.com/video/ewturJ4r-YM/w-d-xo.html
Coenie hi, my naam is Franso du Toit. Ek het baie passie vir Afrikaanse musiek, dans musiek, ek is n groot aanhanger van Rudi Claase, hy is my rolmodel en wil graag by hom uitkom omdat ek begin musiek skryf het, asb as jy kan help sal dit wonderlik wees.
Ja neh, hierdie is n yster van song, maar as ek dit hoor dan wonder ek net hoe diep is arme Qman in die kak🤣🤣
P
Toyota Land Cruiser
south african but they are all white?
Oke......
ivan roux
👍
P