Dit het ons respek en manne moed geleer ,want opgee was nie n opsie nie. Dankie vir al die boetas wat vandag nog met die letsels,geestelik en figuurlik sit en met dit moet deal.
Lekkerste dae van my lewe. 1974 inname by Lugmaggimnasium, daarna na Potch Lugmagstasie. Mis my ou vriende Spyker Coetzee, Johan Coomans en Dave Richardson. Sal enige tyd dit weer doen as ek my lewe oor het. Ek salueer almal wat in ons ou weermag was, ons Here se seën julle almal.
As someone young enough to see terrorists become freedom fighters, you have to admire the men and organisation who foughtfor the security of their Nation & families at home. At the same time, I looked back now at all those who died fighting despite the eventual collapse of Apartheid SA and wonder if it was all necessary. Nevertheless brave men fighting for their families & society
Ja ek stem saam God het ons gelei deur die oorlog tyd my naam is dawid ek was opgeroep vir n jaar 8sai invanterie vanaf 1977 tot 79 het my babies gedoen 11komando Jan Kemp dorp en was ses maande op die greens okalongo
@@BigDoctorGeeInteresting comment, one would wonder what SA would look like today if the country did not take the fight to the Marxist , Leninist communist backed “Liberation fighters” . 30 years after liberation it would seem that the conditions in SA would be worse than what they are today. Don’t forget that the Soviet block collapsed in 92’ . An argument can be made that the National Party folded too early if they had kept the armed struggle for an additional two years , there could have been a better result achieved around the negotiation table and SA would be a more prosperous society . Unfortunately we will never know but what we do know is that the oppressor/oppressed narrative has been very effective in disrupting the western progressive view of the world, and the UK, USA, Europe are experiencing what SA has experienced over the last 20 years. Our South African BEE has morphed into DEI as the tactical approach to destroy western ideology.
What a time to that was! Salute to all who did their bit.
Salute to all who made the ultimate sacrifice for the RSA.
Indeed
Toe soldate nog manne was met met integrity and discipline, good old days
Dankie Rudi. Uitstekende Werk.
Hartseer wat van ons land reword het..
Dit het ons respek en manne moed geleer ,want opgee was nie n opsie nie.
Dankie vir al die boetas wat vandag nog met die letsels,geestelik en figuurlik sit en met dit moet deal.
Jammer ons kannie terug verwys na ons landleiers as helde nie net verraaiers 😮
Janee , ons moes hulle loop mors het..👍
Roelf moet ook entlik sien dan sal hulle wonder tot vandag sal ons se hulle het ons veraai
Goeie tyd gewees
Ek mis my dae as Infantris...asook kommando dae.
Ons wat daar was is mans gemaak. Eerbiedig jou God, jou land, vrouens!
Ongetwyfeld die beste 2 jaar van my lewe…! Geen spyt, trane of verwyd… aan al my mede soldate, ‘n diep en waardeerde saluut…!
Lekkerste dae van my lewe. 1974 inname by Lugmaggimnasium, daarna na Potch Lugmagstasie. Mis my ou vriende Spyker Coetzee, Johan Coomans en Dave Richardson. Sal enige tyd dit weer doen as ek my lewe oor het. Ek salueer almal wat in ons ou weermag was, ons Here se seën julle almal.
Beste twee jaar van my lewe en sal dit enige tyd weer doen.
Is dit die geval is, is jy net so dom as toe
Stem saam
Ek sal dit weer gaan doen ,beste weermag en troepe,best buddy's
Those where the days my Friend we thought it never end.
Was my kompanie bevelvoerder 1983 inf skool
Soldate wat grensdiens gedoen ht ons kanni virgeet do bosoorlog ni dankie vir die video sodt dt anders kn leer wat is n voetsoldaat infanteris
Wat rook jy en toe skryf jy
Goeie ou dae😢
As someone young enough to see terrorists become freedom fighters, you have to admire the men and organisation who foughtfor the security of their Nation & families at home. At the same time, I looked back now at all those who died fighting despite the eventual collapse of Apartheid SA and wonder if it was all necessary. Nevertheless brave men fighting for their families & society
Ja ek stem saam God het ons gelei deur die oorlog tyd my naam is dawid ek was opgeroep vir n jaar 8sai invanterie vanaf 1977 tot 79 het my babies gedoen 11komando Jan Kemp dorp en was ses maande op die greens okalongo
Jammer my skryf fout is opgeroep vir 1jaar toe Kom die twee jaar in
Hoekom al die moeite en smart net sodat ons deur ons eie regering uit verkoop kan word. Ek moes n tampon sluk voor ek die podcast kon kyk!
LMS VTH
SAAFPOL
Goeie video
Was dit nie vir kameramanne nie sou ons naltyd gewonder het hoe dit was.
In hindsight, what a waste of time, energy, resources and lives.
@@BigDoctorGeeInteresting comment, one would wonder what SA would look like today if the country did not take the fight to the Marxist , Leninist communist backed “Liberation fighters” . 30 years after liberation it would seem that the conditions in SA would be worse than what they are today. Don’t forget that the Soviet block collapsed in 92’ . An argument can be made that the National Party folded too early if they had kept the armed struggle for an additional two years , there could have been a better result achieved around the negotiation table and SA would be a more prosperous society . Unfortunately we will never know but what we do know is that the oppressor/oppressed narrative has been very effective in disrupting the western progressive view of the world, and the UK, USA, Europe are experiencing what SA has experienced over the last 20 years. Our South African BEE has morphed into DEI as the tactical approach to destroy western ideology.
@nevillemontgomery7318 Well penned and well thought out. You put across some very valid and good arguments. Thank you.