2 Junie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "PAS JOU MANTEL" |

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 1 มิ.ย. 2024
  • Skriflesing: ‭I SAMUEL 2:18-21 AFR53‬
    [18] Maar Samuel het as seun gedien voor die aangesig van die Here, omgord met 'n linneskouerkleed. [19] En sy moeder was gewoond om vir hom 'n klein manteltjie te maak wat sy van jaar tot jaar vir hom gebring het as sy met haar man opgaan om die jaarlikse offer te bring. [20] Dan seën Eli Élkana en sy vrou en sê: Mag die Here jou 'n nageslag gee uit hierdie vrou ter vergoeding van wat aan die Here afgestaan is. Daarop gaan hulle na sy woonplek toe. [21] En die Here het ag gegee op Hanna, sodat sy swanger geword en nog drie seuns en twee dogters gebaar het; en die seun Samuel het groot geword by die Here.

ความคิดเห็น •