30 Junie 2024: | Br Johan Roets | Tema: "GEHOORSAAMHEID EN GOD VERMOËNS" | Skriflesing: JOB 42:1-6

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 29 มิ.ย. 2024
  • ‭JOB 42:1-6 AFR53‬
    [1] TOE het Job die Here geantwoord en gesê: [2] Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. [3] Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie. [4] Hoor tog, en ék sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my! [5] Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. [6] Daarom herroep ek en het berou in stof en as.
    bible.com/bible/5/job.42.1-6....

ความคิดเห็น •