19 Mei 2024: | 𝗗𝗼𝗼𝗽𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Br Johan Roets | Tema: "NUWE MENS" |

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 พ.ค. 2024
  • Skriflesing: Gal.1:13-16
    Want julle het gehoor van my lewenswandel vroeër in die Jodedom, dat ek die gemeente van God uitermate vervolg en dit verwoes het; en dat ek in die Jodedom vooruitgegaan het bo baie van my leeftyd onder my stamgenote, terwyl ek veral 'n yweraar was vir die oorleweringe van my voorvaders. Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af en deur sy genade geroep het, om sy Seun in my te openbaar, sodat ek Hom onder die heidene sou verkondig, het ek dadelik nie vlees en bloed geraadpleeg nie,

ความคิดเห็น •