Lede in Christus Kerk Centurion
Lede in Christus Kerk Centurion
  • 300
  • 62 121
30 Junie 2024: | Br Johan Roets | Tema: "GEHOORSAAMHEID EN GOD VERMOËNS" | Skriflesing: JOB 42:1-6
‭JOB 42:1-6 AFR53‬
[1] TOE het Job die Here geantwoord en gesê: [2] Ek weet dat U alles kan doen en geen plan vir U onuitvoerbaar is nie. [3] Wie verberg die raadsbesluit daar sonder kennis? So het ek dan gespreek sonder om te verstaan, dinge te wonderbaar vir my, wat ek nie begryp nie. [4] Hoor tog, en ék sal spreek; ek sal U ondervra en onderrig U my! [5] Volgens hoorsê het ek van U gehoor; maar nou het my oog U gesien. [6] Daarom herroep ek en het berou in stof en as.
bible.com/bible/5/job.42.1-6.AFR53
มุมมอง: 204

วีดีโอ

23 Junie 2024: | Past Ben Steyn | "IS DAAR OLIE IN JOU KAN" | Skriflesing. Math. 25 : 1 - 6
มุมมอง 172วันที่ผ่านมา
‭MATTHÉÜS 25:1-12 AFR53‬ [1] DAN sal die koninkryk van die hemele wees soos tien maagde wat hulle lampe geneem en uitgegaan het om die bruidegom te ontmoet. [2] En vyf van hulle was verstandig en vyf dwaas. [3] En toe die wat dwaas was, hul lampe neem, het hulle geen olie met hulle saamgeneem nie. [4] Maar die verstandiges het olie in hulle kanne saam met hul lampe geneem. [5] En terwyl die bru...
9 Junie 2024: | Past Ben Steyn | "GEDENK JULLE VOORGANGERS" |
มุมมอง 33621 วันที่ผ่านมา
Skriflesing. ‭‭HEBREËRS 13:5-9 AFR53‬ [5] Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie. [6] Daarom kan ons met alle vrymoedigheid sê: Die Here is vir my 'n Helper, en ek sal nie vrees nie; wat sal 'n mens aan my doen? [7] Gedenk julle voorgangers wat die woord van God aan julle verkondig het; aa...
2 Junie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "PAS JOU MANTEL" |
มุมมอง 419หลายเดือนก่อน
Skriflesing: ‭I SAMUEL 2:18-21 AFR53‬ [18] Maar Samuel het as seun gedien voor die aangesig van die Here, omgord met 'n linneskouerkleed. [19] En sy moeder was gewoond om vir hom 'n klein manteltjie te maak wat sy van jaar tot jaar vir hom gebring het as sy met haar man opgaan om die jaarlikse offer te bring. [20] Dan seën Eli Élkana en sy vrou en sê: Mag die Here jou 'n nageslag gee uit hierdi...
19 Mei 2024: | 𝗗𝗼𝗼𝗽𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Br Johan Roets | Tema: "NUWE MENS" |
มุมมอง 215หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Gal.1:13-16 Want julle het gehoor van my lewenswandel vroeër in die Jodedom, dat ek die gemeente van God uitermate vervolg en dit verwoes het; en dat ek in die Jodedom vooruitgegaan het bo baie van my leeftyd onder my stamgenote, terwyl ek veral 'n yweraar was vir die oorleweringe van my voorvaders. Maar toe dit God behaag het, wat my afgesonder het van die skoot van my moeder af e...
12 Mei 2024: | 𝑴𝒐𝒆𝒅𝒆𝒓𝒔𝒅𝒂𝒈 | Past Ben Steyn | "MOEDERSDAG" |
มุมมอง 304หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Gen. 3 : 20 En die mens het sy vrou Eva genoem, omdat sy moeder geword het van alles wat lewe.
5 Mei 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "VIR GEBOEIDES VRYLATING TE GEE" |
มุมมอง 2572 หลายเดือนก่อน
Skriflesing. Jes. 61 : 1 - 2
28 April 2024: | Past Ben Steyn | "WAAR VERNAG JULLE" |
มุมมอง 2482 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Jer.17 : 5 - 10
21 April 2024: | Past Ben Steyn | "DIE BRUILOF VAN DIE LAM" |
มุมมอง 2952 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Openb. 19 : 5 - 10
14 April 2024: | Past Ben Steyn | "GEWAS IN DIE BLOED VAN JESUS" |
มุมมอง 2692 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: 2Kor. 6 ; 14 - 7:1
7 April 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "HOE LYK JOU GEBEDS BEPLANNING" |
มุมมอง 2262 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Jak. 4 : 3
24 Februarie 2024: | Past Ben Steyn | "ONFEILBARE GOD" |
มุมมอง 2833 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Fil. 1:3-6
17 Maart 2024: Br Johan Roets | Tema: "WAT VERWAG GOD VAN ONS?" |
มุมมอง 2523 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Fillipense 2:13-16
3 Maart 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "BERUS IN DIE POTTEBAKKER SE HANDE" |
มุมมอง 2794 หลายเดือนก่อน
Skriflesing: Rom. 8:18 en 26-28
18 Februarie 2024: Br Johan Roets | Tema: "WAAR IS JOU TROUPANT?" | Skriflesing: 1 Kor. 3:1-8
มุมมอง 3554 หลายเดือนก่อน
18 Februarie 2024: Br Johan Roets | Tema: "WAAR IS JOU TROUPANT?" | Skriflesing: 1 Kor. 3:1-8
11 Februarie 2024: | Past Ben Steyn | "DIE HUIS VAN DIE HERE" | Skriflesing: Ps. 27:1-6
มุมมอง 3664 หลายเดือนก่อน
11 Februarie 2024: | Past Ben Steyn | "DIE HUIS VAN DIE HERE" | Skriflesing: Ps. 27:1-6
Inseëning
มุมมอง 3214 หลายเดือนก่อน
Inseëning
4 Februarie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "DIE HELE SKRIF IS DEUR GOD INGEGEE" |
มุมมอง 3045 หลายเดือนก่อน
4 Februarie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "DIE HELE SKRIF IS DEUR GOD INGEGEE" |
28 Januarie 2024: | Past Ben Steyn | "EN HY SAL GROTER WERKE DOEN" | Skriflesing: Joh. 14:8-14
มุมมอง 2165 หลายเดือนก่อน
28 Januarie 2024: | Past Ben Steyn | "EN HY SAL GROTER WERKE DOEN" | Skriflesing: Joh. 14:8-14
14 Januarie 2024: | Past Ben Steyn | "GOD DEK N TAFEL IN DIE WOESTYN" | Skriflesing: Ps. 78:12-20
มุมมอง 2455 หลายเดือนก่อน
14 Januarie 2024: | Past Ben Steyn | "GOD DEK N TAFEL IN DIE WOESTYN" | Skriflesing: Ps. 78:12-20
7 Januarie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "DIE GEVAARLIKE SONDE" | Skriflesing: Jes. 59:1-3
มุมมอง 2725 หลายเดือนก่อน
7 Januarie 2024: | 𝗡𝗮𝗴𝗺𝗮𝗮𝗹𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 | Past Ben Steyn | "DIE GEVAARLIKE SONDE" | Skriflesing: Jes. 59:1-3
31 Desember 2023: 𝕆𝕌𝕁𝔸𝔸ℝ𝕊𝔻𝕀𝔼ℕ𝕊 | Past Ben Steyn | "DIE OOG GEVESTIG OP JESUS" |
มุมมอง 6326 หลายเดือนก่อน
31 Desember 2023: 𝕆𝕌𝕁𝔸𝔸ℝ𝕊𝔻𝕀𝔼ℕ𝕊 | Past Ben Steyn | "DIE OOG GEVESTIG OP JESUS" |
26 November 2023: Doop
มุมมอง 1437 หลายเดือนก่อน
26 November 2023: Doop
26 November 2023: Br Johan Roets | Tema: "SLAAN AG OP JOU RIGTING" | Skriflesing: Luk. 23:33-43
มุมมอง 1977 หลายเดือนก่อน
26 November 2023: Br Johan Roets | Tema: "SLAAN AG OP JOU RIGTING" | Skriflesing: Luk. 23:33-43
19 November 2023: | Past Ben Steyn | "VAAR UIT NA DIE DIEP WATERS" | Skriflesing: Luk. 5:4-7
มุมมอง 2347 หลายเดือนก่อน
19 November 2023: | Past Ben Steyn | "VAAR UIT NA DIE DIEP WATERS" | Skriflesing: Luk. 5:4-7
5 November 2023: Doop
มุมมอง 2427 หลายเดือนก่อน
5 November 2023: Doop
5 November 2023: | Past Ben Steyn | "DIE STEEN IS WEGGENEEM" | Skriflesing: Joh. 20:1-8
มุมมอง 2708 หลายเดือนก่อน
5 November 2023: | Past Ben Steyn | "DIE STEEN IS WEGGENEEM" | Skriflesing: Joh. 20:1-8
29 Oktober 2023: | 𝗕𝗼𝗺𝗮 𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 |
มุมมอง 3258 หลายเดือนก่อน
29 Oktober 2023: | 𝗕𝗼𝗺𝗮 𝗱𝗶𝗲𝗻𝘀 |
22 Oktober 2023: | Past Ben Steyn | "NEEM DIE STEEN WEG" | Skriflesing: Joh. 11:1-3 en 39-44
มุมมอง 2788 หลายเดือนก่อน
22 Oktober 2023: | Past Ben Steyn | "NEEM DIE STEEN WEG" | Skriflesing: Joh. 11:1-3 en 39-44
15 Oktober 2023: Br Hennie Schutte | Skriflesing: Mal. 2:1&2
มุมมอง 1468 หลายเดือนก่อน
15 Oktober 2023: Br Hennie Schutte | Skriflesing: Mal. 2:1&2

ความคิดเห็น