Plaasaanvalle: Wat dit verg om veilig te bly

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 6 ต.ค. 2014
  • Jaco van Wyk is verlede Woensdagaand op sy plaas tussen Belfast en Middelburg, Mpumalanga deur 'n groep gewapende mans aangeval. Hy is aangerand en in die bobeen geskiet en 'n werker op sy plaas, Allen Mokwana, is ook raakgeskiet en erg aangerand. Ook Leafman Chauke, nog 'n werker, moes na die hospitaal geneem word vir kopwonde en steke. Die werkers is saam met Van Wyk en sy gesin in die plaashuis aangehou terwyl die aanvallers 'n kluis in die huis wou beroof.

ความคิดเห็น •